Lyk soos![]()
|
Hi
Het iemand dalk n id op die baasted? Hy het my broer nou gesteek
![]()
Lyk soos![]()
“A wise man understands, an intelligent man knows, but a fool pretends to know.”
Luka Geertsema
Baie dankie.
How is your brother?
Last edited by Paul Dold; 2021/02/26 at 07:23 PM.
“Africa changes you forever, like nowhere on earth. Once you have been there, you will never be the same." - Ernest Hemingway
Ek hanteer alle skerpioene wat pieperige knypers en duk stert het as giftig.
So hou jou broer se simtome dop.
Maar die huidige simptome klink soos die minder giftige een.
Maak baie seker jou broer is fine en kry liewer 'n mediese opinie as julle onseker is.
Lyk na 'n baie giftige knaap (Parabuthus)
Last edited by retailer; 2021/02/26 at 10:18 PM.
Die reën is 'n dag nader as gister.
Checked with a Facebook group with some experts,
"Hard to say for sure from the image but looks pretty good for Uroplectes triangulifer. Black on the forearms and hands and overall coloration etc look good.
Not medically significant but will cause local pain at sting site. Nothing serious though."
Europlectus of soos die gewone naan "lesser thicktail" Dit voel soos 'n vuur kooltjie wat jy aan gevat het maar na 'n paar uur word dit meer draagsaam en vir die volgende dag of twee gaan hy spelde en naalde gevoel i die plek he. Defenitief nie Parabruthus nie, as daardie knaap jou njaps is jy ernstig bang jy gaan doodgaan en nie lank daarna is jy bang jy gaan nie doodgaan.
Hulle is die medies belangrike spesie in ons land en is jaarliks verantwoordelik vir omtrent 8 sterftes gewoonlik ou mense of jong kinders.
Last edited by hbannink; 2021/02/26 at 11:16 PM.
Henk
Adventure is out there go find it
Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
Follow us on Facebook
Bietjie terugvoering. Steek nog n bietjie sensetief. Res van simtome weg. Klein bietjie geswel nog
Weer n terugvoer... Byt plek was n klein bietjie sensitief gewees vanoggend. Simtome alles now weg vanaand
Bookmarks