Dis moontlik die regulator in die alternator wat gegroet het of oppad uit is.
'n Mens kan 'n nuwe een insit sonder om die hele alternator te vervang (afhangende van die toestand van die res van die alternator).
|
Dagse kan iemand dalk se waar ek moet begin soek.
Ry gister aand met my ou Isuzu 1997 280 Diesel toe die ligte skielik helder word.
Die Altenator / meter wat wys hoeveel volt die batery gelaai word wys toe amper toto heel bo.
Dit hou to net vir n kort rukkie aan en toe weer terug na normaal.
Het 1 maand gelede nuwe batery in gesit en wil nie dit beskadig.
Ek hoor graag van die slim manne.
Dankie
Leon v Schalkwyk
Dis moontlik die regulator in die alternator wat gegroet het of oppad uit is.
'n Mens kan 'n nuwe een insit sonder om die hele alternator te vervang (afhangende van die toestand van die res van die alternator).
Last edited by Spiceman; 2021/02/24 at 08:21 AM.
Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)
Spice man waar kan ek inligting kry oor hoe om die regulator te vervang?
Kry die naam van die alternator en model en google dit. Ek het baie jare laas nodig gehad om aan 'n alternator te werk. Die een wat my gedwing het om te weet hoe werk die goed, is 'n Lucas soos vir 1400 Datsun. In my oë die grootste stuk strooi onder die son. Die Lucas se regulator is 'n vierkantige metaal boksie op sy gatkant. Hy het (ek dink) twee drade gehad. Ek het later myne met 'n 70A Bosch vervang. Die Bosch s'n huisves ook die borsels en kan sommer van buite af vervang word. Net twee boutjies. Geen drade, net kontakpunte.
In 'n alternator is daar: field coils (buite om), die stator (centre gedeelte), dan 'n rectifier (met diodes), 'n regulator en borsels. Maklik. Ek het nog nie 'n voertuig besit wat 'n vacuum pomp op die alternator het nie. Ford en Mazda is daar jare en jare meer gebruikers vriendelik.
Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)
Hy lyk heel moontlik so![]()
Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)
On a 280, you need to remove the alternator, replace the oil seal as well.
Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
Have now covered 270 000Km on veg oil.
Oh, and an Isuzu 280DT, 40 000Km on Bio Diesel
Rand for Rand gets 33Km/L
Dankie ek sien toe dit gaan n groot job raak.
Na die Motor Electric kenner en hy laat weet Altenator is toast en nuwe een nodig.
Na 400000 km seker tyd
Bookmarks