Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 121 to 140 of 153
  1. #121
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    668
    Thanked: 3113

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Ek gaan dalk nou 'n paar manne omkrap, maar ek dink dit is 'n sonde om verby Koos Kombuis te loop en hom nie te donner nie.
    Laat ek dalk net bylas. Ek voel dieselfde oor Steve Hofmeyr.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  2. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:

  3. #122
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    668
    Thanked: 3113

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    Sonder om nou af te wyk, wat is jou issue met hom?
    (Ek pick nie n fight nie, regtig nuuskierig)
    Een rede is Voelvry. In my opinie het onder andere hy onherroeplike skade aan Afrikaanse musiek gemaak.

    'n Ander rede, 'n hele paar jare terug met Aardklop kom hy 'n welbekende pub&grill binne en dring aan dat hy moet verniet eet en drink omdat hy Koos Kombuis is. Hy het soos 'n twee jarige tekere gegaan toe die eienaar dit weier.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  4. #123
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,521
    Thanked: 2111

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Ek voel dieselfde oor Steve Hofmeyr.
    Onderhouds saak teen hom gehad?

    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  5. The Following 2 Users Say Thank You to New For This Useful Post:

  6. #124
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,125
    Thanked: 1771

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post

    Persoonlik dink ek Bles se beste liedjies was Reik na die sterre en September love.

  7. #125
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,521
    Thanked: 2111

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Een rede is Voelvry. In my opinie het onder andere hy onherroeplike skade aan Afrikaanse musiek gemaak.

    'n Ander rede, 'n hele paar jare terug met Aardklop kom hy 'n welbekende pub&grill binne en dring aan dat hy moet verniet eet en drink omdat hy Koos Kombuis is. Hy het soos 'n twee jarige tekere gegaan toe die eienaar dit weier.

    Ek onthou na 'n proteas game in potch was van die manne na die tyd ini clubs. Baie bekende speler het by 'n vriendin kom aanlÍ. Hy toe baie verbaas dat sy nie weet wie hy is nie. Sy sÍ toe vir hom, "jammer ek kyk nie Rugby nie..."

    Het ook gesien hoe arme Dozi vol op sy gesig val op die bult. Dit was in sy slegte dae, ek dink daar is jarre van sy lewe wat 'n blank is...
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  8. The Following User Says Thank You to New For This Useful Post:

  9. #126
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    668
    Thanked: 3113

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by New View Post
    Ek onthou na 'n proteas game in potch was van die manne na die tyd ini clubs. Baie bekende speler het by 'n vriendin kom aanlÍ. Hy toe baie verbaas dat sy nie weet wie hy is nie. Sy sÍ toe vir hom, "jammer ek kyk nie Rugby nie..."

    Het ook gesien hoe arme Dozi vol op sy gesig val op die bult. Dit was in sy slegte dae, ek dink daar is jarre van sy lewe wat 'n blank is...
    Dozi ly permanent aan 'n identiteitskrieses. Nie omdat hy innerlike konflik beleef nie, maar omdat hy konstant nie kan onthou wie hy is nie
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  10. #127
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,444
    Thanked: 1222

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by New View Post
    Het ook gesien hoe arme Dozi vol op sy gesig val op die bult. Dit was in sy slegte dae, ek dink daar is jarre van sy lewe wat 'n blank is...
    Ons wyk nou lekker af, maar terwyl ons nou klappe uitdeel wil ek ook een inkry.
    So paar jaar terug is Joe Black by Dozi se buitelug konsert plek in Harties.
    Ons kry kaarties, en daag op so by 11am om 'n amper n 650meter queue te sien.
    Dit was oor die 32degC daai dag, oop veld, geen koelte.
    Ou mense en kinders.

    Dozi weier om hekke oop te maak sodat kaartjie houers kan ingaan.
    Hekke maak toe eers 14:30 oop. Hulle het seats oversell.
    n Ou het gery en n klomp groot bottels water gaan koop uit sy eie sak uit en uitgedeel aan die wat nodig gehad het.

    Ons het gery na n ander venue toe met n no-name live band en lekker gekuier, Dozi se plek maar gelos.
    Vind later via Facebook uit sy totale response op die issue was, soos gese direk van sy eie stage af op die selle dag.. "Jy kan my mense maar kontak en dan gee ons jou 20 Randjies terug dan kan jy vir jou n Steers burger gaan koop". (Die kaartjies was baie meer as net R20) "en "Hierdie is water op n eend se rug, ek steur my nie daaraan nie". Joe Black het jammer gese, maar dit was buite sy hande.

    Dozi kan gaan ### in die mielies, ek sal hom nooit ondersteun erens nie, stuk drek van n mens.
    Last edited by Rustie; 2021/02/25 at 09:24 AM.

  11. The Following 2 Users Say Thank You to Rustie For This Useful Post:

  12. #128
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,323
    Thanked: 3122

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Een rede is Voelvry. In my opinie het onder andere hy onherroeplike skade aan Afrikaanse musiek gemaak.

    'n Ander rede, 'n hele paar jare terug met Aardklop kom hy 'n welbekende pub&grill binne en dring aan dat hy moet verniet eet en drink omdat hy Koos Kombuis is. Hy het soos 'n twee jarige tekere gegaan toe die eienaar dit weier.
    Willem, ek is meer as 40 jaar al betrokke by Suid Afrikaanse musiek. Eers (en steeds) as lid van die Radio Rats - en ook later as 'n lid van die VoŽlvry toer. Ek het die effek wat ons musiek op elke kampus op die studente gehad het eerstehands gesien. Ek het daarna beleef hoe daardie musiek skrywers en sangers laat besef het dat Afrikaanse musiek (met alle respek) nie net Groep Twee, Virginia Lee, Ge Korsten en Min Shaw hoef te beteken nie. Hoe dit (veral jong) Afrikaners laat sien het dat om na Afrikaanse musiek te luister ook "cool" kan wees.

    Persoonlik glo ek dat VoŽlvry die begin van die renaissance van Afrikaanse musiek was, maar dis my (sekerlik subjektiewe) opinie - en elkeen van ons is geregtig op ons eie opinie.

    Ook sonder om 'n bakleiery aan die gang te sit, waarom voel jy VoŽlvry het Afrikaanse musiek skade berokken?
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith

    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  13. The Following User Says Thank You to EttiennedK For This Useful Post:

  14. #129
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    668
    Thanked: 3113

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post

    Oom Ettienne, ek moet eers my posisie kwalifiseer. Die beste manier om dit te beskryf is seker maar dat ek 'n verkrampte bliksem is.

    In my opinie, was Afrikaanse musiek suiwer en onaangetas deur aspekte soos die politiek van daardie tyd. Daar was weinig redekuns in die musiek daardie tyd in vergelyking met Afrikaanse musiek van vandag (daarby sluit ek musiek soos "De La Rey" ens. in). Voelvry was nie 'n natuurlike manifestasie of ontwikkeling van Afrikaanse musiek nie, maar (en dis weereens my opinie) 'n geforseerde retoriek van die winde van verandering wat daardie tyd begin waai het.

    Afrikaanse musiek is derhalwe beroof van sy natuurlike ontwikkeling.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  15. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:

  16. #130
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,323
    Thanked: 3122

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Oom Ettienne, ek moet eers my posisie kwalifiseer. Die beste manier om dit te beskryf is seker maar dat ek 'n verkrampte bliksem is.

    In my opinie, was Afrikaanse musiek suiwer en onaangetas deur aspekte soos die politiek van daardie tyd. Daar was weinig redekuns in die musiek daardie tyd in vergelyking met Afrikaanse musiek van vandag (daarby sluit ek musiek soos "De La Rey" ens. in). Voelvry was nie 'n natuurlike manifestasie of ontwikkeling van Afrikaanse musiek nie, maar (en dis weereens my opinie) 'n geforseerde retoriek van die winde van verandering wat daardie tyd begin waai het.

    Afrikaanse musiek is derhalwe beroof van sy natuurlike ontwikkeling.
    Dankie - en ek stem saam. Afrikaanse musiek se natuurlike ontwikkeling is destyds ontspoor en in 'n ander rigting gestuur.

    Of dit 'n goeie of 'n slegte ding was/is, sal mens seker tot vroegoggend om 'n kuier-vuur kan debatteer!
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith

    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  17. The Following User Says Thank You to EttiennedK For This Useful Post:

  18. #131
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    668
    Thanked: 3113

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Dankie - en ek stem saam. Afrikaanse musiek se natuurlike ontwikkeling is destyds ontspoor en in 'n ander rigting gestuur.

    Of dit 'n goeie of 'n slegte ding was/is, sal mens seker tot vroegoggend om 'n kuier-vuur kan debatteer!
    As die Covid-gogga in die lug bedaar het na aanvaarbare vlakke toe, sal ek graag met oom om die vuur oor dit wil gesels.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  19. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:

  20. #132
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    5,979
    Thanked: 4626

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    As die Covid-gogga in die lug bedaar het na aanvaarbare vlakke toe, sal ek graag met oom om die vuur oor dit wil gesels.
    Ettienne, jy het baie werk!
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  21. The Following 2 Users Say Thank You to Francois Theron For This Useful Post:

  22. #133
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    34
    Posts
    996
    Thanked: 1727

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Oom Ettienne, ek moet eers my posisie kwalifiseer. Die beste manier om dit te beskryf is seker maar dat ek 'n verkrampte bliksem is.

    In my opinie, was Afrikaanse musiek suiwer en onaangetas deur aspekte soos die politiek van daardie tyd. Daar was weinig redekuns in die musiek daardie tyd in vergelyking met Afrikaanse musiek van vandag (daarby sluit ek musiek soos "De La Rey" ens. in). Voelvry was nie 'n natuurlike manifestasie of ontwikkeling van Afrikaanse musiek nie, maar (en dis weereens my opinie) 'n geforseerde retoriek van die winde van verandering wat daardie tyd begin waai het.

    Afrikaanse musiek is derhalwe beroof van sy natuurlike ontwikkeling.
    Mandreas, ek verskil min van jou maar hier verskil ek. Afrikaanse musiek het nodig gehad om die sexy gstring onder die kerkrok te wys vir die mense, en VoŽlvry het dit meegebring. Bands soos Brixton Moord en Roof, Akkedis, Piet Botha en later Jan Blohm, Fokofpolisiekar, Heuwels Fantasties is als uitvloeisels van die alternatiewe ontploffing.

    Afrikaanse "mainstream" musiek het steeds ook ontplof en ontwikkel. Ek persoonlik dink VoŽlvry het Afrikaanse musiek net wyer gemaak.

    En ek meen, die is briljant:

    Die rock n roll klavier is al klaar genoeg...

    Edit - die "winde van verandering" was maar net die kruitvat om die musiek oorsprong te gee.
    Last edited by Groenman; 2021/02/25 at 10:49 AM.
    Stephan G

    4x4: 2018 Isuzu KB250 D-Teq 4x4 DC
    Platkar: 2019 Suzuki Baleno GLX

    "All of us get lost in the darkness. Dreamers learn to steer by the stars"

  23. #134
    Join Date
    Jan 2017
    Location
    Cape Town
    Posts
    253
    Thanked: 459

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Willem, ek is meer as 40 jaar al betrokke by Suid Afrikaanse musiek. Eers (en steeds) as lid van die Radio Rats - en ook later as 'n lid van die VoŽlvry toer. Ek het die effek wat ons musiek op elke kampus op die studente gehad het eerstehands gesien. Ek het daarna beleef hoe daardie musiek skrywers en sangers laat besef het dat Afrikaanse musiek (met alle respek) nie net Groep Twee, Virginia Lee, Ge Korsten en Min Shaw hoef te beteken nie. Hoe dit (veral jong) Afrikaners laat sien het dat om na Afrikaanse musiek te luister ook "cool" kan wees.

    Persoonlik glo ek dat VoŽlvry die begin van die renaissance van Afrikaanse musiek was, maar dis my (sekerlik subjektiewe) opinie - en elkeen van ons is geregtig op ons eie opinie.

    Ook sonder om 'n bakleiery aan die gang te sit, waarom voel jy VoŽlvry het Afrikaanse musiek skade berokken?
    Ek wil ook weet dankie tog vir julle Ettienne ek was nog op skool maar het een konsert by RAU bygewoon. Ek het ander dag vir Willem Moller en Carla Krimpelien in n coffee shop gesien dit het goeie herhennineringe terug gebring. Jy kan enige musiek wat jy wil speel in Afrikaans. Goddank Voelvry het die guts gehad om weg te breek.

  24. The Following User Says Thank You to Fishing1 For This Useful Post:

  25. #135
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    42
    Posts
    2,151
    Thanked: 1615

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Persoonlik dink ek Bles se musiek en hele persona is/was #### cheesy, maar ek hou van diť een!

    https://www.youtube.com/watch?v=E9j1YFnI1G8
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  26. The Following User Says Thank You to Jens78 For This Useful Post:

  27. #136
    Join Date
    May 2010
    Location
    Gauteng
    Posts
    403
    Thanked: 63

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Hierdie thread kleur nogal my prentjie oor 'n paar lede mooi in
    Last edited by gjs; 2021/02/25 at 12:10 PM. Reason: .

  28. #137
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Paarl
    Age
    45
    Posts
    1,240
    Thanked: 713

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    https://youtu.be/SMqPRlBheU8

    Ek't nogal eers my dogter geterg en gese Keeza is n hond se naam. Toe sy vir my die lees, het dit skielik diepte gekry:

    "A submission from South Africa says the name Keeza means "Light rain" and is of African origin"
    1996 Discovery 1 (SOLD)
    2009 Corsa Utility 1.7Dti (Everyday drive)
    2001 Mercedes C180 (SOLD)
    2012 Nissan Xtrail 2.0 (Weekend Wagon)
    2010 Kia Sedona 2.9Crdi (Written off)

  29. #138
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    2,196
    Thanked: 504

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Regte ou Afrikaanse musiek

    https://www.youtube.com/watch?v=pSGvnoVONp0

    https://www.youtube.com/watch?v=FRFZeYI3Bo0

    Wil huil as ek dink wat was en wat nou is.
    Last edited by PierredW; 2021/02/26 at 10:12 AM.

  30. The Following User Says Thank You to PierredW For This Useful Post:

  31. #139
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,125
    Thanked: 1771

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Quote Originally Posted by PierredW View Post
    Oud, maar nie goud
    Die 2 liedjies kan maar verby hou ...

  32. The Following User Says Thank You to Morne - Skip For This Useful Post:

  33. #140
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    SSW
    Posts
    252
    Thanked: 536

    Default Re: Great Afrikaanse Songs

    Ek sal ook in n sloot inry as daai liedjies op die radio kom
    Triton 3.2 Auto 4x4

Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •