Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 74

Thread: Amarok reverse

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Amarok reverse

    Ek het vandag n v6 amarok vergesel berg toe.
    Sy traction control werk verbasend goed.
    Maar ons het in n probleem ingehardloop. By een steil trap waar hy moes afklim, het bestuurder verkeerde lyn gevat, toe sien ons hy gaan moontlik skade optel, hy moet net bietjie reverse, en lyn verander.

    Nou die probleem: waar sit die low range reverse? Want die reverse opsie, is hopeloos te hoog gerat. Torqueconverter glip net, kar beweeg niks terug. Ons toe maar geforseer om verkeerde lyn te bly gebruik.
    Hoe maak mens om te reverse?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    206
    Thanked: 5

    Default Re: Amarok reverse

    Sagteware is ń opsie

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Lewies!! View Post
    Sagteware is ń opsie
    Hoe werk dit?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    3,164
    Thanked: 2792

    Default Re: Amarok reverse

    Sy low range reverse werk met n Patrol agter en n tou
    Always think: Could this be sarcasm?

    André Opperman

  5. The Following User Says Thank You to Oppies3800 For This Useful Post:


  6. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Sy low range reverse werk met n Patrol agter en n tou
    Hy het die pad geblok. Ek kon nie om hom gaan
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Amarok reverse

    Maar meer ernstig: hoe reverse mens hom?

    Het hy net die een high range reverse?
    Last edited by Reenen; 2021/02/11 at 07:45 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #7
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    206
    Thanked: 5

    Default Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Hoe werk dit?
    Die auto ratkas het nie low range nie. Die torque wat na die ratkas in reverse verplaas word, word ge-limit. As jy die sagteware verander (MAP) dan kan hulle hierdie torque verander.

    Ek wens hulle kon ń laer rat vir die revers insit
    Last edited by Lewies!!; 2021/02/11 at 07:51 PM.

  9. #8
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    949
    Thanked: 1323

    Default Re: Amarok reverse

    In plaas van 9 vorentoe kan hulle 8 vorentoeen twee reverse, een met 'n low ratio gedoen het?
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)

  10. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Lewies!! View Post
    Die auto ratkas het nie low range nie. Die torque wat na die ratkas in reverse verplaas word, word ge-limit. As jy die sagteware verander (MAP) dan kan hulle hierdie torque verander.

    Ek wens hulle kon ń laer rat vir die revers insit
    Die engine rev, maar die torqueconverter glip en maak net hitte.

    Kan sagteware die torqueconverter meer laat “byt”?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Lewies!! View Post
    Die auto ratkas het nie low range nie. Die torque wat na die ratkas in reverse verplaas word, word ge-limit. As jy die sagteware verander (MAP) dan kan hulle hierdie torque verander.

    Ek wens hulle kon ń laer rat vir die revers insit
    Is dit iets wat volkswagen vir jou kan doen sonder om waarborg te beïnvloed?
    Hoekom doen hulle dit nie van die begin af nie?

    Dit is nie eens n erge offroad pad nie. Graad 2 tot 3. My 1987 isuzu kb met oop diwwe doen dit met 29” bande
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #11
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    206
    Thanked: 5

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Is dit iets wat volkswagen vir jou kan doen sonder om waarborg te beïnvloed?
    Hoekom doen hulle dit nie van die begin af nie?

    Dit is nie eens n erge offroad pad nie. Graad 2 tot 3. My 1987 isuzu kb met oop diwwe doen dit met 29” bande
    Nee.
    Ek weet nie.
    You win some. You lose sum. As mens dalk elke dag so bult moet uit reverse is dit dalk nie die voertuig vir jou nie en kyk dan eerder na ń voertuig met low range
    Ek het my 2.0 laat MAP en dit maak ń groot verskil in revers. Google bietjie Amarok reverse issue.

  13. #12
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    36
    Posts
    17,309
    Thanked: 2829

    Default Re: Amarok reverse

    Die software limit die engine krag op reverse. Daar is n software upgrade wat dit wegvat dan sal jy fine wees. Daai engine maak meer krag met reverse as wat die tyres traksie kan gee. Moet net nie bos gaan nie. Die engine limit is daar om die diff te beskerm want as jy erg reverse en spin, en die wiele tol, en jy byt dan traksie, gaan iets breek.

  14. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Re: Amarok reverse

    Nie n regtig n steil bult, meer van n obstical op n 4x4 stukkie. Kar is heel ok solank hy vorentoe beweeg, maar een stukkie reverse, waar hy nie eindlik verder kan vorentoe, en daar staan dit.

    Dit is asof die hele 4x4 idee half deurdink is. Reverse is gewoontlik jou stadigste, of 2de stadigste rat.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  16. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by MariusFourie View Post
    Die software limit die engine krag op reverse. Daar is n software upgrade wat dit wegvat dan sal jy fine wees. Daai engine maak meer krag met reverse as wat die tyres traksie kan gee. Moet net nie bos gaan nie. Die engine limit is daar om die diff te beskerm want as jy erg reverse en spin, en die wiele tol, en jy byt dan traksie, gaan iets breek.
    Marius, dit is net n stukkie bult en n stukkie rots/klip wat hy moes klim. Kan nie vorentoe, want dan gaan jy sy koesyn onder deur stamp. In reverse staan engine net en torqueconverter gly. Maar gaan nerens. Is daar n setting in kar om dit te bypass?

    Die software upgrade waarvan jy praat? Doen volkswagen dit?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #15
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    206
    Thanked: 5

    Default Re: Amarok reverse

    Nee Volkswagen doen dit nie

  18. #16
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    36
    Posts
    17,309
    Thanked: 2829

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Marius, dit is net n stukkie bult en n stukkie rots/klip wat hy moes klim. Kan nie vorentoe, want dan gaan jy sy koesyn onder deur stamp. In reverse staan engine net en torqueconverter gly. Maar gaan nerens. Is daar n setting in kar om dit te bypass?

    Die software upgrade waarvan jy praat? Doen volkswagen dit?
    Ja, dit voel asof hy gly want engine gee nie vol krag nie.

    Dis aftermarket upgrade.

  19. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Amarok reverse

    Ok. Dankie.

    So n voorvereiste wat ek dan maar in vervolg moet maak voor n amarok by my op gaan: hy moet die reverse software update hê.

    As dit aftermarket is, neem ek aan jy void jou waarborg?

    Hoe is n amarok om te besit buite sy waarborg?
    Last edited by Reenen; 2021/02/11 at 08:47 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #18
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    206
    Thanked: 5

    Default Re: Amarok reverse

    Vir my het ń waarborg nog nie gewerk nie. Altyd ń storie.

  21. #19
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    36
    Posts
    17,309
    Thanked: 2829

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ok. Dankie.

    So n voorvereiste wat ek dan maar in vervolg moet maak voor n amarok by my op gaan: hy moet die reverse software update hê.

    As dit aftermarket is, neem ek aan jy void jou waarborg?

    Hoe is n amarok om te besit buite sy waarborg?
    Delete die egr en sy cooler. Diens hom op datum. Dan maak hy 300k kms lag lag sonder issues. Niks meer duur as enige ander bakkie in sy prysklas nie. Dalk selfs goedkoper agv die beskikbaarheid van parte.

  22. The Following User Says Thank You to MariusFourie For This Useful Post:


  23. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,655
    Thanked: 3646

    Default Re: Amarok reverse

    Quote Originally Posted by Lewies!! View Post
    Vir my het ń waarborg nog nie gewerk nie. Altyd ń storie.
    Wag tot jy n Nissan waarborg ervaar...

    Jou volkswagen waarborg sal skielik hemels wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •