Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 48
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Petrol na 12v power supply

    Kom ons noem dit n generator, of n alternator.

    Ek wil n 160cc petrol engine in n eenvoudige raam in bou, met 2 55a alterners,of een 100a een.
    Wil dit op my dakrak kan mount met brad harrison plugs op voertuig se sisteem te koppel, of losstaande op grond.

    Ek weet party mense haat n generater by n kamp. Amper soos die in ding om oor te kla, maar dan start hy sy kar en laat idle dit. Tog, by sekere geleenthede, het mens wel die krag nodig. Ek wil baie eerder n 160cc 4stroke petrol, met super sagte exhaust laat idle, as my 4.8 met freeflow.

    Verder, ek doen ongelooflik baie recoveries met my winch bo in berg. Baie keer op baie ongemaklikke plekke, waar ek nie die voertuig met winch wil laat idle nie. Eerder in low 1 gelock met handrem op. Maar dan wil ek kragtoevoer na batterye behou. Hier sal die powerpack ideaal werk.

    Nog n voordeel, of gebruik. As jy in die middel van nerens jou battery laat pap loop, kan jy die petrol
    Engine start, en dadelik jou voertuig start.

    Net so, op n afgesondere trip, sou jou alternater van viertuig gaan, het jy nog 2 wat vanaf engine kan loop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,322
    Thanked: 1078

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Hoeveel kW is daai 160cc engin?
    Donít blame yourself over past mistakes. Itís like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 857 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 123 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 125 000 km

  3. #3
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Benoni
    Age
    46
    Posts
    1,340
    Thanked: 2839

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Ek kan geen rede sien hoekom dit nie kan werk nie. Jy moet kyk na die gearing om die alternators teen die regte spoed te draai en seker te maak die engine het woema wanneer jy die 100a wil gebruik.
    Anton Muller
    Nothing screams "Bad workmanship" like wrinkles in the duct tape
    2012 Q7 4.2 TDI
    Birkin SR20VET race car

  4. #4
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,322
    Thanked: 1078

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Last edited by Dungbeetle; 2021/02/10 at 03:35 PM.
    Donít blame yourself over past mistakes. Itís like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 857 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 123 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 125 000 km

  5. #5
    Join Date
    May 2014
    Location
    Addo
    Age
    54
    Posts
    1,019
    Thanked: 291

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Sover ek weet het jy tenminste n 7kw engine nodig vir die doel , ek het jare terug n test bench gebou om altenators buite die voertuig te toets met n 3kw elektriese motor , sodra die altenator begin laai het hy daai motor dood geruk.
    Range Rover Sport SC 4.2 V8 ( FATBOY )
    Disco1 V8 ( LAZYBOY )
    Austin Mini 1380cc ( Finiky )

  6. The Following User Says Thank You to lazyboy For This Useful Post:

  7. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    58
    Posts
    5,501
    Thanked: 1597

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Lekker battery charger om in die garage aan te hou.
    Kobus

  8. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Ek het 200cc engine gekry.
    2.5kw by 2000rpm, 4.2kw by 3600rpm.

    Nice ding van n alternator, hy maak heelpad regte volts, amp output reguleer jy met idle van engine.

    Nou is ek nog besig om te soek na alternators. 2 x55a, of enkel 100a. Ek wag op opsies en pryse.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #8
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,322
    Thanked: 1078

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    'n Honda GX160 lewer sowat 4kW teen 3600rpm

    Neem aan jou engin en koppelings is slegs 70% effektief = 2.8kW

    'n 100A alternator teen +- 3600 rpm en ook 70% effektief benodig 100 x 14.5V / 0.7 = 2.1kW

    Daai 160cc / 200cc sal dit maak....maklik

    Gebruik 'n Lucas Universal Alternator - sy regulator en rectifier sit buite - jy hoef niks uitmekaar te haal om dit te vervang nie
    Last edited by Dungbeetle; 2021/02/10 at 03:53 PM.
    Donít blame yourself over past mistakes. Itís like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 857 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 123 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 125 000 km

  10. The Following User Says Thank You to Dungbeetle For This Useful Post:

  11. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Quote Originally Posted by Dungbeetle View Post
    'n Honda GX160 lewer sowat 4kW teen 3600rpm

    Neem aan jou engin en koppelings is slegs 70% effektief = 2.8kW

    'n 100A alternator teen +- 3600 rpm en ook 70% effektief benodig 100 x 14.5V / 0.7 = 2.1kW

    Daai 160cc sal dit maak....maklik
    Ek het n 200cc gevat
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #10
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,322
    Thanked: 1078

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Gebruik 'n Lucas Universal Alternator - sy regulator en rectifier sit buite - jy hoef niks uitmekaar te haal om dit te vervang nie

    https://caelex.co.za/product/alt4004-alternator-lucas-type-prestolite-type-12v-55a-as123-universal-1-groove-pulley/
    Last edited by Dungbeetle; 2021/02/10 at 03:55 PM.
    Donít blame yourself over past mistakes. Itís like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 857 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 123 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 125 000 km

  13. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Quote Originally Posted by Dungbeetle View Post
    Gebruik 'n Lucas Universal Alternator - sy regulator en rectifier sit buite - jy hoef niks uitmekaar te haal om dit te vervang nie

    https://caelex.co.za/product/alt4004-alternator-lucas-type-prestolite-type-12v-55a-as123-universal-1-groove-pulley/
    Dit is na presies 2 van hulle waarna ek kyk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Ek het ook ipv die 160 Honda, na honda copy 200cc gegaan. Ek is nie n fan van die copies nie, en sal nooit kritiese goed soos n vuurvreter se pomp n copy gebruik, maar op die projek, gaan ek.

    As sy timing begin rond speel, sal ek n camshaft bush insit. Dit is maar waar hul groot verskil vanaf die honda inkom.

    Sien hy is 4.8kw op 3600rpm.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Nou om sy exhaust af te gooi, en iets behoorlik saamflaans sodat hy super sag kan loop.

  16. #14
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,322
    Thanked: 1078

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nou om sy exhaust af te gooi, en iets behoorlik saamflaans sodat hy super sag kan loop.
    Sterkte, ek het probeer maar die engin meganiese geraas en die vergasser inlaat geraas is amper meer as die uitlaatpyp...
    Last edited by Dungbeetle; 2021/02/10 at 04:18 PM.
    Donít blame yourself over past mistakes. Itís like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 857 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 123 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 125 000 km

  17. The Following 3 Users Say Thank You to Dungbeetle For This Useful Post:

  18. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Quote Originally Posted by Dungbeetle View Post
    Sterkte, ek het probeer maar die engin meganiese geraas en die vergasser inlaat geraas is amper meer as die uitlaatpyp...
    Geraas is n 5% prioriteit. Daar waar hy gaan werk, gaan die geraas niemand pla. Ek sit net die musiek harder.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #16
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,048
    Thanked: 1411

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nou om sy exhaust af te gooi, en iets behoorlik saamflaans sodat hy super sag kan loop.
    Die "silent" generators is stil agv die spons en omhulsel eerder as die knaldemper (silencer).
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  20. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Wel, hy sal sagter wees as my straight pyp karre
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  22. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Nou om te begin beplan en bou
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6879.jpg 
Views:	101 
Size:	192.7 KB 
ID:	606689
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6880.jpg 
Views:	91 
Size:	179.4 KB 
ID:	606690
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. #19
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    36
    Posts
    17,346
    Thanked: 2926

    Default Re: Petrol na 12v power supply

    Die cheapies hou lank as jy goeie olie gebruik en gereeld ruil.

    Ek like die idee. As jy hom lig kan hou en dalk wiele opsit kan jy hom op plaas gebruik. Dalk PTO inwerk vir klein extractor pomp of soortgelyk.

  24. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Petrol na 12v power supply

    Quote Originally Posted by MariusFourie View Post
    Die cheapies hou lank as jy goeie olie gebruik en gereeld ruil.

    Ek like die idee. As jy hom lig kan hou en dalk wiele opsit kan jy hom op plaas gebruik. Dalk PTO inwerk vir klein extractor pomp of soortgelyk.
    Nope. Net een doel. Hy moet 2 alternaters draai, en 80-100a 13V gee. Niks ander goed ook doen nie, net dit.
    Ek sal n klein 28ah kar battery dalk by sit.

    Huidiglik tel ek hom maklik een hand op.

    Semi permanent op dakrak van safari, maar moet kan vinnig los maak om as generater in kamp, of jump starter in stoor of veld gebruik te kan word.

    En as n power source vir my 4kw inverter in safari.
    Safari het klaar n 70ah hoof battery, 70ah winch battery, en besig met n 100ah in sy gat in te bou. Dan met die 28ah op dakrak, met die engine, sal dit my inverter of enige ander goed happy hou.
    Last edited by Reenen; 2021/02/18 at 05:51 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •