Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 81 to 100 of 108

Thread: 1980 Isuzu C190

  1. #81
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    68
    Posts
    612
    Thanked: 275

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Ek dink dis waarmee De Villiers by Gerda begin kuier het!
    Einste! Net daai een! Sien, dit was 'n familiebakkie gewees!!! Amper soos 'n Hoog Hollandse Bybel: Oorgegee van geslag tot geslag...
    Thys de Wet
    Jimny 2009

  2. #82
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Skoene het ek myne net laat reline. Slave silinders het ek net seels gekoop. Alles by midas.

    Het jy die ronde luv shape, of die vierkantige 82-88 shape?
    Sorry, ek nog heel week erg rondgehardloop. Ons is nog aan oes, so nog nie kans gehad om sy agter drom te trek im n foto te neem nie. Sal maandag gou n probeer drom trek.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #83
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Na 3 maande wat ek al met hom ry, het ek redelik lief geraak vir hom.

    Ek het daardteen besluit om sy loadbox af te gooi en van hom n mobile workshop te maak. Dit sal net nie reg wees.

    Ek dink daar in een van my store lê nog n hardbody wat ek weer aan loop kan maak vir n toolbox bakkie.

    So die isuzu gaan nou my rondrits bakkie op plaas wees vir n rukkie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #84
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    59
    Posts
    1,493
    Thanked: 1183

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Sorry, ek nog heel week erg rondgehardloop. Ons is nog aan oes, so nog nie kans gehad om sy agter drom te trek im n foto te neem nie. Sal maandag gou n probeer drom trek.
    Wat oes julle?
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  5. #85
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Tweeling View Post
    Wat oes julle?
    Pink ladies
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #86
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    59
    Posts
    1,493
    Thanked: 1183

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Pink ladies
    Heerlik, kwaliteit goed?
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  7. #87
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    “Power steering”

    En “4x4” ingesit


    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #88
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    61
    Posts
    1,560
    Thanked: 4470

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Ewe kordaat sit daai passasier!
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  9. #89
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Hy love daai bakkie, want hy mag altyd saam
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  11. #90
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    47
    Posts
    220
    Thanked: 134

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by spicydave View Post
    Nice

    Ek weet van so C190 wat te koop is naby Warmbad as iemand belangstel
    Dit was my bakkie gewees wat ek verkoop het. Was nog in 'n baie mooi toestand.

  12. #91
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Nog steeds my daily.

    Gebruik dit nou as regter arm oefening
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  14. #92
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Ek leer nog elke keer.
    Ek het n stel 245/75/15 retreads agter op gesit wat ek nooit met karre elders op n pad sou op ry. Dit maak groot verskil in boorde teen skuinstes.
    Ek leer hoe om met eenvoudige voertuie met net oop agter dif te ry waar nuwer voertuie sou sukkel.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  16. #93
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    1,567
    Thanked: 2014

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek leer nog elke keer.
    Ek het n stel 245/75/15 retreads agter op gesit wat ek nooit met karre elders op n pad sou op ry. Dit maak groot verskil in boorde teen skuinstes.
    Ek leer hoe om met eenvoudige voertuie met net oop agter dif te ry waar nuwer voertuie sou sukkel.
    As jy met n C190 ry dan leer jy regte egte ry skills aan.

    Ek het met n C190 met marie biscuit "slicks" geleer om sand te ry. Ek het aanvanklik 2 pale en n graaf permanent agterop gery om my uit te kry as ek vassit, later het ek deur sand landerye gery na n D8 daar gerip het.

  17. The Following User Says Thank You to Bex For This Useful Post:


  18. #94
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Julle LUV kenners.
    Watter switch is langs handrem?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #95
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,026
    Thanked: 5198

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Julle LUV kenners.
    Watter switch is langs handrem?
    Dis die een wat liggie dood maak op dashboard as handrem af is. Daar moet plaatjie wees wat op hom druk as handrem terug gedruk word. My Hilux werk so
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  20. #96
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Dis die een wat liggie dood maak op dashboard as handrem af is. Daar moet plaatjie wees wat op hom druk as handrem terug gedruk word. My Hilux werk so
    Ek weet nie, die een trek uit soos n lig of wiper switch, nie spring loaded
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #97
    Join Date
    Feb 2020
    Location
    Minneapolis and Las Vegas
    Age
    56
    Posts
    252
    Thanked: 1448

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Julle LUV kenners.
    Watter switch is langs handrem?
    Fast Idle?

    David Vierra
    ‘21 Toyota Tacoma 4X4 3.5L M/T (Sold)
    ‘52 Beech Bonanza

    “The greatest obstacle to discovery is not ignorance; it is the illusion of knowledge”
    – Daniel J. Boorstin

  22. #98
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by AardvarkNV View Post
    Fast Idle?
    Fast idle is bo langs ligte, n draai knop
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. #99
    Join Date
    Feb 2020
    Location
    Minneapolis and Las Vegas
    Age
    56
    Posts
    252
    Thanked: 1448

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Fast idle is bo langs ligte, n draai knop
    👍

    Is it rotary or push type? How many wires?

    If brake switch should have just two wires, but my memories of those old trucks are getting dim…

    David Vierra
    ‘21 Toyota Tacoma 4X4 3.5L M/T (Sold)
    ‘52 Beech Bonanza

    “The greatest obstacle to discovery is not ignorance; it is the illusion of knowledge”
    – Daniel J. Boorstin

  24. #100
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    1,567
    Thanked: 2014

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Is dit nie dalk Dim/Brights nie? myne se dim/Brights was n knop op die vloer maar ek dink dit was "after market"

Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •