Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 63

Thread: 1980 Isuzu C190

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,659
    Thanked: 3656

    Default 1980 Isuzu C190

    Ek het vir my n Toolbox gekry.

    Oftewel, dit gaan my mobile workshop word.
    Eers moet hy net self mobile word.

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,659
    Thanked: 3656

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Ek gaan loadbox af haal, flat deck met toolbox bo op.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    King Williams Town
    Age
    53
    Posts
    8,005
    Thanked: 1693

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek gaan loadbox af haal, flat deck met toolbox bo op.
    First you need to get a battery and radiator cap
    Isuzu STD 2.5d 2x4 rear diffy lock
    2x spotlight,2x fog lights
    215/80/R15c tyres
    1 x great humourous driver
    GPS,Bluetooth
    Eagle eye dash cam --stolen ..bought another one
    snorkel soon
    Craig
    I DON'T LIVE IN AFRICA,AFRICA LIVES IN ME- Kyle my son

  5. #4
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    36
    Posts
    128
    Thanked: 73

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Ek is mal oor daai bakkies. Ons buurman in Hermanus het een gehad en hy het my een of twee keer laat saamry.

    Ek dink dit was nou te ware die eerste keer wat ek in 'n diesel bakkie gery het en dit was bef%k gewees.
    Last edited by MBLife; 2021/02/03 at 08:08 PM. Reason: Autocorrect

  6. #5
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Bloubergrant
    Age
    56
    Posts
    562
    Thanked: 171

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    My Pa het daai einste Izuzu bakkie gery, so 'n mooi donker bruin metallic - in die 80's in Namakwaland was hulle baie gewild, kanniedood.
    SJ 413 - "98 model coily, until son gets license
    Mitsubishi Triton DC 3.2 A/T 4X4
    2007 Hilux 2.5 D4D SOLD

  7. #6
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Bloubergrant
    Age
    56
    Posts
    562
    Thanked: 171

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Daar is darem wraggies iets groot fout met voorkant van daardie bakkie, ander grill en ligte en buffer?
    SJ 413 - "98 model coily, until son gets license
    Mitsubishi Triton DC 3.2 A/T 4X4
    2007 Hilux 2.5 D4D SOLD

  8. #7
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    924
    Thanked: 1193

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Is die bakwerk nog nie weg gegroes nie? Beste bakkies wat ek van weet. Half miljoen kms lag-lag. Buiten nou die bakwerk wat roes.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  9. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,659
    Thanked: 3656

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Geen roes op bakkie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  11. #9
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    35
    Posts
    974
    Thanked: 79

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Ek het hom so geloer toe ons daar was... was hulle beskikbaar in 4x4?

  12. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    58
    Posts
    5,430
    Thanked: 1452

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    My Oupa het so een in die 70s gehad. Dit was toe nog 'n Chevrolet LUV.

    .
    Last edited by KobusDJ; 2021/02/04 at 07:43 AM.
    Kobus

  13. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,659
    Thanked: 3656

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by WernerDV View Post
    Ek het hom so geloer toe ons daar was... was hulle beskikbaar in 4x4?
    Ja
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #12
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    191
    Thanked: 151

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Nice

    Ek weet van so C190 wat te koop is naby Warmbad as iemand belangstel

  15. #13
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,318
    Thanked: 3084

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Ek was 18 toe my pa so 'n "Chev LUV", wat eintlik 'n ISUZU was, vir die plaas kry.
    Eendag kom een van ons werkers (wat toe al 'n ouman was) na my toe en sÍ "Dit is darem mooi vir my om te sien dat julle elke keer voor daar gery word eers die kop op die stuurwiel laat sak en bid".
    En hy was reg.
    Met daai ding het jy die sleutel aangesluit en 'n levertjie regs onder die dash halfpad uitgetrek om die glow plugs warm te maak.
    Dan het jy 'n draadjie wat rooiwarm moes gloei voor jy kan aansit dopgehou. As daai draadjie warm was het jy die levertjie heeltemal uitgetrek en hy't gestart. Jy moes dit elke keer as jy wil aansit doen.
    En om dit te sien moes jy jou kop op die stuurwiel sit.
    En daai blÍrrie draadjie het so lank gevat om te begin gloei, jy't omtrent gebid!!!
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  16. The Following 5 Users Say Thank You to EttiennedK For This Useful Post:


  17. #14
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    59
    Posts
    1,434
    Thanked: 993

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Quote Originally Posted by WernerDV View Post
    Ek het hom so geloer toe ons daar was... was hulle beskikbaar in 4x4?
    'n Oom van my in Worcester het een gehad, partykeer sommer in 3de weggetrek was te lui om by eerste te begin. Hy het hom "pedal to the metal" gery veral in die sanderige lande
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  18. The Following User Says Thank You to Tweeling For This Useful Post:


  19. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,659
    Thanked: 3656

    Default Re: 1980 Isuzu C190








    As engine so kyk, dink ek gaan ek hom gou n vinnige ring en bearing job gee
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  21. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,659
    Thanked: 3656

    Default Re: 1980 Isuzu C190


    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  23. #17
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    924
    Thanked: 1193

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Moeilik gelees. Hys effe dof as mens inzoem, maar dis 'n interessante storie.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  24. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,659
    Thanked: 3656

    Default Re: 1980 Isuzu C190


    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  25. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  26. #19
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    1,075
    Thanked: 1142

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    wragtag
    Jors Malan
    FJ Cruiser

  27. The Following User Says Thank You to Bex For This Useful Post:


  28. #20
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    924
    Thanked: 1193

    Default Re: 1980 Isuzu C190

    Smaak my jy moet maar daai enjin weggooi. Veral as hy met putty heelgemaak is.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •