This general chat area is to be used for ON TOPIC posts, which does not fit in anywhere else. Please observe that, the moderators are spending too much time moving threads around.
Ek sien die Hilux "Cool Aid" gang het op gedaag.
2019 Wildtrak 4x4 Bi-Turbo - Current 2019 Ford Figo Trend Auto - SWAMBO's platkar 2017 Everest 2.2 XLT - Sold 2016 Ranger 3.2 Manual - Sold
Originally Posted by Predator Ek sien die Hilux "Cool Aid" gang het op gedaag. Kan maar net jou kop skud vir daai tjip op die skouer.
Originally Posted by Rustie Kan maar net jou kop skud vir daai tjip op die skouer. Ai, party mense is net te erenstig op die forum.
Originally Posted by Predator Ai, party mense is net te erenstig op die forum. Stem saam. Hulle kan maar regtig kalmeer met die Toyota agenda.
Originally Posted by Rustie Stem saam. Hulle kan maar regtig kalmeer met die Toyota agenda. = Erenstig Moet die cool aid wees wat dit veroorsak.
Forum Rules
Bookmarks