Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 45
  1. #21
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Debbin
    Age
    39
    Posts
    392
    Thanked: 94

    Default Re: Forum help seblief

    Iemand het dit so gestel op ander thread...
    As jy die lorrie vir 5jaar wil hou, dan Ford.
    As jy hom langer wil hou, Toyota.

  2. The Following 2 Users Say Thank You to RvanZ For This Useful Post:


  3. #22
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,012
    Thanked: 540

    Default Re: Forum help seblief

    Boslover, jy het reeds 'n bakkie, soek eers die karavaan wat jy wil sleep en toets dan die twee bakkies met die wa gehak. Beide bakkies is gemaak vir sleep en gaan nie sukkel nie, dit gaan maar afhang van watter een die lekkerste vir jou sleep. Aangesien jy van Nissan na Toyota of Ford toe gaan beweeg behoort die fabrikaat geen rol te speel nie, slegs die ervaring.
    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    Ek gaan sover moontlik met RTT op bakkie he vir kamp wil min moontlik iets sleep maar sal by plekke soos Kyleu boskamp , Almega , De voetpadkloof . Eiland Natalia gaan kamp met my caravan wat ek ook nog moet besluit en koop ook
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  4. The Following User Says Thank You to Tom13 For This Useful Post:


  5. #23
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,426
    Thanked: 183

    Default Re: Forum help seblief

    Het n 2.2 ranger, 2.4 gd6, 2.8 gd6 gehad as maatskappy voertuie op die myne. Almal is goed. Ranger was gemakliker. 2.8 was weer ligter op diesel gewees vir wat ek moes doen. En die 2.8 het die meeste krag. Koop die voertuig wat met jou gesels
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  6. The Following User Says Thank You to Sam vd Merwe For This Useful Post:


  7. #24
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,012
    Thanked: 540

    Default Re: Forum help seblief

    Hoe het die 2.2 en die 2.4 met mekaar vergelyk? Die 2.8 is heel in 'n ander klas.
    Quote Originally Posted by Sam vd Merwe View Post
    Het n 2.2 ranger, 2.4 gd6, 2.8 gd6 gehad as maatskappy voertuie op die myne. Almal is goed. Ranger was gemakliker. 2.8 was weer ligter op diesel gewees vir wat ek moes doen. En die 2.8 het die meeste krag. Koop die voertuig wat met jou gesels
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  8. #25
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,426
    Thanked: 183

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Hoe het die 2.2 en die 2.4 met mekaar vergelyk? Die 2.8 is heel in 'n ander klas.
    Baie dieselfde . Ford het hom beter gedra op slegte grondpaaie. Na ek die 2.4 se banddruk laer gemaak het was hy beter. Ford het ook beter padhou vermoee. Toyota was meer los gewees. My gevoel was die toyota sal langer hou. Ek het die ford oor die 200000km gery. En hy het goed gehou ook. Ek is nie n groot toyota fan nie maar sal liewers die toyota vat. Vind assuransie pryse ook uit
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  9. The Following 2 Users Say Thank You to Sam vd Merwe For This Useful Post:


  10. #26
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,367
    Thanked: 209

    Default Re: Forum help seblief

    Dankie vir almal se inset ja nie maklike besluit nie ek beweeg weg van Nissan af awesome bakkie my Navara maar daar is maar net meer handelaars / spares beskikbaar landwyd

  11. #27
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,012
    Thanked: 540

    Default Re: Forum help seblief

    Ek wil nou nie vir jou slegte moed in praat nie maar daar is 123 Ford handelaars en 124 Nissan handelaars in SA.

    Toyota het 194.
    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    Dankie vir almal se inset ja nie maklike besluit nie ek beweeg weg van Nissan af awesome bakkie my Navara maar daar is maar net meer handelaars / spares beskikbaar landwyd
    Last edited by Tom13; 2021/01/22 at 10:21 AM.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  12. The Following User Says Thank You to Tom13 For This Useful Post:


  13. #28
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,012
    Thanked: 540

    Default Re: Forum help seblief

    Jy kan dan ook eerder Isuzu oorweeg 142 handelaars.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  14. #29
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,367
    Thanked: 209

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Jy kan dan ook eerder Isuzu oorweeg 142 handelaars.
    Tom ek het voorheen Isuzu KB gery puik voertuig ek ons handelaar gevra wanneer kom die nuwe DMax uit wanneer is hy beskikbaar geen duidelike indekasie gekry nie net een jammerte die Nissan inruil warde maar so so

  15. #30
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,012
    Thanked: 540

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    Tom ek het voorheen Isuzu KB gery puik voertuig ek ons handelaar gevra wanneer kom die nuwe DMax uit wanneer is hy beskikbaar geen duidelike indekasie gekry nie net een jammerte die Nissan inruil warde maar so so
    Nuwe Isuzu DMax kom 2022, nuwe Ford Ranger kom 2022, nuwe Mazda BT kom 2022 (gebaseer op DMax). Ek sou wag vir 2022.

    Of ruil jou Navara op die verbeterde Navara facelift wat binne die volgende 3 maande uitkom - jy behoort 'n beter inruil waarde te kry.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  16. The Following User Says Thank You to Tom13 For This Useful Post:


  17. #31
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,012
    Thanked: 540

    Default Re: Forum help seblief

    Jy kan natuurlik op die Hilux facelift inruil hy gaan vermoedelik eers 2023 vervang word met 'n nuwe model. Hulle gee nie goeie inruil vir enige fabrikaat behalwe Toyota nie.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  18. The Following User Says Thank You to Tom13 For This Useful Post:


  19. #32
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,367
    Thanked: 209

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Nuwe Isuzu DMax kom 2022, nuwe Ford Ranger kom 2022, nuwe Mazda BT kom 2022 (gebaseer op DMax). Ek sou wag vir 2022. Of ruil jou Navara op die verbeterde Navara facelift wat binne die volgende 3 maande uitkom - jy behoort 'n beter inruil waarde te kry.
    Tom dan wag ek vir 2022 sal dan Ford Ranger op weeg teen DMax die Mazda is soos die Navara volgens my goeie bakkies maar verkoop syfers baie lag altyd gewonder hoekom

  20. #33
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Boksburg
    Posts
    150
    Thanked: 268

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    Tom dan wag ek vir 2022 sal dan Ford Ranger op weeg teen DMax die Mazda is soos die Navara volgens my goeie bakkies maar verkoop syfers baie lag altyd gewonder hoekom

    Ja, dink dan sal die V6 Ranger op pad wees. Kannie wag nie.
    2019 Wildtrak 4x4 Bi-Turbo - Current
    2019 Ford Figo Trend Auto - SWAMBO's platkar
    2017 Everest 2.2 XLT - Sold
    2016 Ranger 3.2 Manual - Sold

  21. The Following User Says Thank You to Predator For This Useful Post:


  22. #34
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Roodepoort
    Age
    76
    Posts
    78
    Thanked: 27

    Default Re: Forum help seblief

    Hi Boslover. Welkom in die geselskap van afgetredenes & 4x4 kampering. In 2006 was ek in dieselfde possisie. Ek moes soek vir ` betroubare bakkie vir "diep in die bos " gaan kamp. (spesifiek Namibia en Botswana.) Na al my navorsing en en wat my begroting kon bekostig, het ek `n 2006 Ford Ranger 2.4 Double Cab met Canopy gekoop. (Nuut uit die boks). Nou ja, 15 jaar later kan ek s : ek ry nog steeds my Ford. Hy het 160k km voltooi, net met kampering en "overlanding" (As ek nie kamp nie, staan hy in die motorhuis). Gewone onderhoud doen ek self, en behalwe vir `n vyfde rat wat ek ooreis het op reguit pad met `n (te swaar) woonwa, het ek geen ander probleme gehad nie. (Ek verkies handrat bo outomaties, wil self besluit watter rat kombinasie ek in watter omstandighede wil gebruik).Baie trips deur Nam gedoen (van Zylspas met `n bos-sleepwa deur Kaokoland, Mabuasehube in Kgalagadi, Sentraal Khalahari en nog baie plaaslike 4x4 trips. As ek kon, ry ek more weer Namibia toe.
    Wat my betre, is Ford okay, en sal my #1 keuse bly. Die nuwe 2.2 Rangers is baie sterker met meer wringkrag en het baie beter brandstof verbruik, en as ek die Lotto wen, ruil ek dadelik my 2.4 in op `n 2.2 model. Maar tot dan moet my huidige bakkie maar doen. Ek is in elk geval dood tevrede met hom. Voorspedige aftrede, en kamp soveel as moontlik so gou as moontlik. Voor jy weet is dit 10 jaar verder en dan kom die pyne en die kwale en is kampering nie meer so maklik nie
    Alit

    Wees altyd bedagsaam teenoor ander.

  23. The Following User Says Thank You to Alit For This Useful Post:


  24. #35
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    63
    Posts
    5,587
    Thanked: 2462

    Default Re: Forum help seblief

    Tussen Ford en Toyota is daar in my ervaring geen keuse, Toyota ry bietjie harder maar is 'n baie harder voertuig. Die goed is soos 'n Taxi hulle hou net aan en aan (oops taxis is meestal toyota)

    Oor die algemeen is onderdele en toebehore vrylik beskikbaar maar ongelukkig is dit ook peper duur, die aanvraag is baie minder as ander goedkoper fabrikante.

    Van Ford se ek liewer niks ander as ek sal hom nie koop.
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  25. #36
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Garden Route
    Age
    58
    Posts
    953
    Thanked: 132

    Default Re: Forum help seblief

    Have you taken a closer look at the Mahindra Karoo??
    When faced with the dilemma of being right or being happy , I choose happy every time

  26. #37
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    71
    Posts
    16
    Thanked: 1

    Default Re: Forum help seblief

    Waarskynlik jou laaste koop TOYOTA al die pad

  27. #38
    Join Date
    Apr 2015
    Location
    Midrand
    Age
    77
    Posts
    61
    Thanked: 16

    Default Re: Forum help seblief

    Sorry, my Afrikaans is not too good, but I agree with your choices. Depending on your budget, and whether or not you will be looking for a new or use vehicle you will probably pay more for the Toyota but it may last you longer and have, ultimately, a better resale or trade in value.
    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    My engels maar sleg so ek gaan maar in Afrikaans skryf , Ek gaan oor twee jaar op pension en moet nou kyk en vining besluit oor n geskite 4x4 huidig ry ek n Nissan Navara 2018 model maar nie vier wiel gedrewe nie. Ek kyk nou na twee bakkies wat goed verkoop en baie mense hier en ander wat ek ken is gelukkig met hulle sin maar hier en daar kry jy mos maar n dut . Ek gaan in die toekoms meer off grit kamp in plekke soos Richtersveld , Tankwa , Namibia , Noord Kaap en oorde soos Kyleu boskamp dan ook maar jou ATKV oorde soos Eiland en Natalia. My twee 4X4 keuses is die Ford Ranger double cab 2.2 XLS of die Hilux 2,4 duble cab albei diesel en auto ratkas wat se jy

  28. #39
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Barberton
    Age
    59
    Posts
    28
    Thanked: 5

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    Ek oorweeg hom ook ek kry nie n antwoord wat duidelik se wanneer die nuwe DMax Suid Afrika beskore sal wees nie
    Glo eers in 2022 volgens n salesman. Sou 2021 maar is uitgestel na 2022 dink oor die covid of iets.

  29. #40
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Nelspruit
    Age
    57
    Posts
    113
    Thanked: 48

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    My engels maar sleg so ek gaan maar in Afrikaans skryf , Ek gaan oor twee jaar op pension en moet nou kyk en vining besluit oor n geskite 4x4 huidig ry ek n Nissan Navara 2018 model maar nie vier wiel gedrewe nie. Ek kyk nou na twee bakkies wat goed verkoop en baie mense hier en ander wat ek ken is gelukkig met hulle sin maar hier en daar kry jy mos maar n dut . Ek gaan in die toekoms meer off grit kamp in plekke soos Richtersveld , Tankwa , Namibia , Noord Kaap en oorde soos Kyleu boskamp dan ook maar jou ATKV oorde soos Eiland en Natalia. My twee 4X4 keuses is die Ford Ranger double cab 2.2 XLS of die Hilux 2,4 duble cab albei diesel en auto ratkas wat se jy
    Boslover gaan vir die Hilux, daar is net te veel rangers met met probleme om heeltemal rustig te wees, ek bedoel Ford adverteer dan nou kompleet engines? Die 2.4 Hilux is heeltemal sterk genoeg om na plekke te sleep wat jy genome het. Nou jy praat van n om RTT te gebruik na die rowwe plekke toe, ek wil jou net daarop wys dat hoe ouer n mens word hoe moeilier raak dit om met n leer op en af te klim, veral vir die dames. Koop van die meet af vir jou n goeie bos karevaan wat lig is en maklik op en af slaan, jy kan die ook in die 'mak' kamp plekke gebruik, sterkte!

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •