Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 45
  1. #1
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,423
    Thanked: 241

    Talking Forum help seblief

    My engels maar sleg so ek gaan maar in Afrikaans skryf , Ek gaan oor twee jaar op pension en moet nou kyk en vining besluit oor n geskite 4x4 huidig ry ek n Nissan Navara 2018 model maar nie vier wiel gedrewe nie. Ek kyk nou na twee bakkies wat goed verkoop en baie mense hier en ander wat ek ken is gelukkig met hulle sin maar hier en daar kry jy mos maar n dut . Ek gaan in die toekoms meer off grit kamp in plekke soos Richtersveld , Tankwa , Namibia , Noord Kaap en oorde soos Kyleu boskamp dan ook maar jou ATKV oorde soos Eiland en Natalia. My twee 4X4 keuses is die Ford Ranger double cab 2.2 XLS of die Hilux 2,4 duble cab albei diesel en auto ratkas wat se jy

  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Louis Trichardt
    Age
    71
    Posts
    413
    Thanked: 82

    Default Re: Forum help seblief

    Ek dink nie jy kan n fout maak met enige van die twee , as ek jy was sou ek maar uit kyk na n die beste deal .
    .
    Wat van Isuzu?
    2003 Jeep KJ 2.5 CRD Manual
    2003 Jeep KJ 2.8 CRD Automatic

    Louis Slater

  3. The Following 2 Users Say Thank You to Zoutpansberg For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    2,122
    Thanked: 448

    Default Re: Forum help seblief

    mbt kampering. Gaan jy sleep of maak jy gebruik van tente?

  5. The Following User Says Thank You to Dwayne P For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    667
    Thanked: 3094

    Default Re: Forum help seblief

    Het jy die Amarok oorweeg?

    Albei jou opsies is goeie karre.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  7. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    SSW
    Posts
    252
    Thanked: 536

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Het jy die Amarok oorweeg?

    Albei jou opsies is goeie karre.

    Obviously nie. Hy se mos hy soek n 4x4
    Triton 3.2 Auto 4x4

  9. The Following User Says Thank You to Die Uwe For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,423
    Thanked: 241

    Cool Re: Forum help seblief

    Ek gaan sover moontlik met RTT op bakkie he vir kamp wil min moontlik iets sleep maar sal by plekke soos Kyleu boskamp , Almega , De voetpadkloof . Eiland Natalia gaan kamp met my caravan wat ek ook nog moet besluit en koop ook

  11. #7
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,423
    Thanked: 241

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Zoutpansberg View Post
    Ek dink nie jy kan n fout maak met enige van die twee , as ek jy was sou ek maar uit kyk na n die beste deal ..Wat van Isuzu?
    Ek oorweeg hom ook ek kry nie n antwoord wat duidelik se wanneer die nuwe DMax Suid Afrika beskore sal wees nie

  12. #8
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    2,122
    Thanked: 448

    Default Re: Forum help seblief

    2.2 EN 2.4 kan dalk bietjie lig raak vir jou doeleinde as jy groot karavaan gaan sleep. Plat gelyk sal die 2 heel ok wees, maar off grid/ off road kan dalk ander ding wees met sleep.

  13. The Following User Says Thank You to Dwayne P For This Useful Post:


  14. #9
    Join Date
    Feb 2018
    Location
    Pretoria
    Posts
    527
    Thanked: 2027

    Default Re: Forum help seblief

    Depending on where you intend going in Namibia, do you really need a 4x4? I would say that your current vehicle is adequate for the other areas you intend visiting with some caution in the Richtersveld recommended.

  15. The Following User Says Thank You to River Rat For This Useful Post:


  16. #10
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,297
    Thanked: 225

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by jooste777 View Post
    Obviously nie. Hy se mos hy soek n 4x4
    Die manne in Secunda ry nie Amarokke nie.

  17. The Following User Says Thank You to Makaira For This Useful Post:


  18. #11
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    316
    Thanked: 35

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by River Rat View Post
    Depending on where you intend going in Namibia, do you really need a 4x4? I would say that your current vehicle is adequate for the other areas you intend visiting with some caution in the Richtersveld recommended.
    I was about to ask the same. From the places you mentioned a 4x2 would probably be OK. Then you can use what you have and save HUGE money...

    Henry

    2010 Navara 2.5 D/C 4x4
    2019 VW T-Cross
    Echo 4

  19. The Following 2 Users Say Thank You to Henryv For This Useful Post:


  20. #12
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Secunda
    Age
    64
    Posts
    982
    Thanked: 60

    Default Re: Forum help seblief

    Ek sal kyk na n groter engine. Die ekstra krag gaan altyd 'n plus punt wees. Besluit wat jy wil h in die voertuig soos elektroniese hulpmiddels (nuwer modelle) of 'n baie goed opgepaste laater model. Dink ook oor jou ouderdom en gesondheid van jou en die vrou, gaan jy nog 10 jaar 4x4 ry en dan die voertuig wil verkoop vir 'n platkar. Dan gaan 'n nuwer model 'n beter koop wees.

  21. The Following User Says Thank You to Nico H For This Useful Post:


  22. #13
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,423
    Thanked: 241

    Post Re: Forum help seblief

    Hier is ouens in Secunda wat amarok ry maar nie ekke nie niks teen VW nie maar my keuse le maar by Ford / Toyota dalk Isuzu ook ek wil 4x4 wil nie sukkel nie ja ek gaan nuut koop en my ou Nissan 1400 klein navara hou om in Secunda mee te ry ek wil vir lank tye gaan kamp en boentoes ingaan met n geruste hart

  23. #14
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    46
    Posts
    1,784
    Thanked: 348

    Default Re: Forum help seblief

    Gaan ry die ford en toyota en die een wat met jou praat, daai lekker gevoel vir jou gee, koop daai een.
    Francois

  24. The Following 2 Users Say Thank You to Francois111 For This Useful Post:


  25. #15
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,423
    Thanked: 241

    Default Re: Forum help seblief

    Quote Originally Posted by Francois111 View Post
    Gaan ry die ford en toyota en die een wat met jou praat, daai lekker gevoel vir jou gee, koop daai een.
    Ek het Francois beide puik voertuie maar ja besluit sal ek maak

  26. #16
    Join Date
    May 2019
    Location
    Brackenfell
    Age
    39
    Posts
    122
    Thanked: 250

    Default Re: Forum help seblief

    Uit persoonlike ervaring met albei as passasiers sal ek s die Ford ry bietjie sagter as die Toyota as jy van die teer af is. So as jy baie van die teer gaan af wees moet dit dalk 'n oorweging wees.
    2018 Mitsubishi Pajero Sport 4X4
    2016 Mazda CX-3 2.0 Dynamic Auto - Sold
    2012 VW Tiguan 2.0TDi Bluemotion - Sold
    2009 Ford Fiesta 1.6 Titanium 3 door - Sold

  27. #17
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    42
    Posts
    2,150
    Thanked: 1615

    Default Re: Forum help seblief

    Gaan toetsbestuur gerus 'n nuwe Triton. Fully loaded, top of the range is hulle nader aan die prys van die meer basiese Ford en Toyota 4x4 dubbelkajuite!
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  28. #18
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    55
    Posts
    1,116
    Thanked: 916

    Default Re: Forum help seblief

    Enige een sal werk maar ek sal extra cab koop en nie DC nie. Baie beter vir net 2 mense. Heelwat meer pak spasie op die bak en genoeg in die cab.

  29. The Following User Says Thank You to Erwin Schimper For This Useful Post:


  30. #19
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    287
    Thanked: 121

    Default Re: Forum help seblief

    Ek sleep n Gypsy Regal met my Toyota SRX DC 4X4. Gaan kyk op die 2.4GD6 Thread. Daar is ook iemand wat n Exclusive sleep met sy Toyota.

    Jy kry nie veel groter as dit nie. Ek is baie gelukkig met my keuse.

    Ek is verder in presies dieselfde ouderdoms groep lei ek af.

    Het vanmore van Zeerust af na Pretoria gery en was nie moeg na die trip nie.
    Last edited by JK1; 2021/01/21 at 07:51 PM.

  31. #20
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,588
    Thanked: 1834

    Default Re: Forum help seblief

    Die Ford is meer gemaklik, maar vir die lang duur, sal ek eerder die Toyota vat.
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •