Kry julle nie ingevoerde enjins in Nam nie? Ek dink dit sal 'n goekoper en beter opsie as 'n Lexus wees.
Is die radiator chemies skoon gemaak met die oordoen?
|
middag almal. het raad nodig.
my navi het na 310 000km waterpyp gebars en ek het enjin seergemaak. het dit laat oordoen en van die waterpype vervang asook nuwe waterpomp,recon injectors en n turbo. 1000km verder en ek bars weer n pyp.
nou staan hy alweer.
wil nou graag die 2.5 uitgooi en dan maar die lexus pad loop.
soek raad op die ombouing.
1. is dit nodig vir n ander ratkas( gehoor die 2.5 se ratio loop mooi saam lexus v8)
2.moet ek die propshaft laat korter maak of kan dit die slefde lengte bly.
bakkie kan nie SA toe kom vir hulp nie dit moet hier in namibia gedoen word.
enige iemand met hulp of raad.
TELFUNKEN DUBBLEDIN HEAD UNIT
2X DVD SCREENS REAR
REVIRSE CAMARA
TV
BLUETOOTH
USB & SD SLOTS
265x65x17 TYERS
TOWBAR
LEATHER SEATS
CARRYBOY LOADBIN COVER
CRHOME ROOFRACKS, STEPING PIPES, FRONT BUMPER PROTECTOR.
SMASH AND GRAB TINTED WINDOWS.8)
Kry julle nie ingevoerde enjins in Nam nie? Ek dink dit sal 'n goekoper en beter opsie as 'n Lexus wees.
Is die radiator chemies skoon gemaak met die oordoen?
I have met some crazy people. They have made me their leader...
Si vis pacem, para bellum
Jislaaik, nou is jy baie lus vir werk!!!
Is jou huidige ene 4x4?
Auto of manual?
Jy wil nou ook van diesel na petrol toe gaan?
Eerlik waar, dit gaan amper goedkoper wees om n petrol auto te koop met engine wat moeg is en dan daai ene om te bou.
Ek het al self gewonder wat ek gaan doen as my engine die gees gee.
Almal wil Lexus gaan, maar ek weet nie so mooi nie.
Ek sal liewwer die Nissan V8 wil doen.
Jy het diesel, so hoekkom nie n Cummins of so iets insit nie?
Lexus conversion - ordentlik gedoen gaan jou Min 50k kos. Dan is dit basics, jou geval diesel na petrol ens.
Ek sou eerder kyk vir low mileage replacement. yd25 high power +-R30k-R40K afhangend hoe voledig.
Straight swop with Jap import or sell the car for scrap.
The only way to do a Lexus swop is to do it yourself, and then you will end up spending at least double what ever you think its going to cost.
TELFUNKEN DUBBLEDIN HEAD UNIT
2X DVD SCREENS REAR
REVIRSE CAMARA
TV
BLUETOOTH
USB & SD SLOTS
265x65x17 TYERS
TOWBAR
LEATHER SEATS
CARRYBOY LOADBIN COVER
CRHOME ROOFRACKS, STEPING PIPES, FRONT BUMPER PROTECTOR.
SMASH AND GRAB TINTED WINDOWS.8)
sou ook graag by nissan v8 wou bly maar as ek reg verstaan sukkel die manne om daai goed te laat loop op die management systems en ek wil nie aftermarket managment doen nie tot op lexus gee die goed ma moeilikheid.
ja die cummons en nissan v8 klink goed en als maar as ek 45-50 vir enjin kan uithaal en dan nog die ombouing ook dan ek netso wel ma die 2.5 weer oordoen vir 50. die vorige oordoen het my 62 gekos sonder die invoer van die bakie vanaf SA.
voor ek daai klomp geld weer spandeur koop ek eerder n ander bakie.
ek het al rond ge shop en kan n 4.3vvti lexus kry met sy eie managment kla gewire vir n 2.5 vir 18. adaptor met clutch kit en flywheel vir 10 en ek sit met n engineering shop en gebruik my eie mense om die motor te steek dan klink dit vir my nie sleg nie.
TELFUNKEN DUBBLEDIN HEAD UNIT
2X DVD SCREENS REAR
REVIRSE CAMARA
TV
BLUETOOTH
USB & SD SLOTS
265x65x17 TYERS
TOWBAR
LEATHER SEATS
CARRYBOY LOADBIN COVER
CRHOME ROOFRACKS, STEPING PIPES, FRONT BUMPER PROTECTOR.
SMASH AND GRAB TINTED WINDOWS.8)
man hier rond kry ek net hierdie ingevoerde 2.5 navara motors en die goed se managements wil nie met ons nissans praat nie hier n paar auto eleks wat dit al gedoen het ma hulle sukkel en dit is nie 100% reg nie. en dan is dit ook nog van my 2.5, 128kw na import 140kw en die manne draai net daar vas. dan vra hulle vir daai motors nog 49.
TELFUNKEN DUBBLEDIN HEAD UNIT
2X DVD SCREENS REAR
REVIRSE CAMARA
TV
BLUETOOTH
USB & SD SLOTS
265x65x17 TYERS
TOWBAR
LEATHER SEATS
CARRYBOY LOADBIN COVER
CRHOME ROOFRACKS, STEPING PIPES, FRONT BUMPER PROTECTOR.
SMASH AND GRAB TINTED WINDOWS.8)
Ek het die 4l petrol 4x4 outo
Het al twee engines "verloor"
Myne het nou amper ses maande gestaan terwyl ek nie my mind kon opmaak oor Lexus conversion nie.
Glo my daar is meer manne wat hul hare uit hul kop wil trek as wat gelukkig is met die conversion.. Ek het met BAIE ouens gesels.. Miskien 'n groter uitdaging omdat ek 4x4 wou behou.
Die paar ouens wat gewaarborg het hulle sal alles kon uitsorteer het naby R90000 gekwoteer.
Ek het maar besluit om my engine te laat oordoen.. Hy het gister van die ingenieurs gekom en word nou aanmekaar gesit.. Behoort hom oor 'n week of wat te hê
Last edited by tocin; 2021/01/21 at 09:30 PM.
Nico Thiart
Bookmarks