|
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Lyk netjies so ver!
Cheers
Willem Greyling
"When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius
Nie baie manne maak hulle garage skoon en eindig met n kar op nie!
Johan Swanepoel
"Nkabe ke ngwana wa morago"
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Ok verfwerk is klaar.
Nou gou n Rd28t opbou uit my scrap hoop uit.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Na Louis se nostalgie aan sy 280zx...
Nou wonder ek. In plaas van Rd28t, wat van old school L28
L28 met:
Van der Linde stage3
280zx fuel rail en intake manifold
300zx injectors
Groot bmw throttle body
Spitstronic management
Freeflow branches
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Dit klink vir my na 'n bfkte plan! Dink net hoe mooi gaan daai Safari klink met 'n L28 as jy 'n lekker pyp opsit.
Dit sal 'n baie nice Restomod Safari bakkie maak!
Louis Adendorff
Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)
Die l28 sal in of die bakkie, of my ander L28 stasiewa. Ek het al vergeet van dit tot jy dit nou genoem het
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Hierdie lyk awesome. Baie mooi. Ek het so n Safari he had, die stasiewa een. My nr het die straight 6, SD33 diesel engine in gehad. Was n lekker voertuig. Nie Bair Vining, naar Bair Krag. Ons het 'some awesome times' in hom geniet. Kyk uit na final product.
A second class ride is still better than a first class walk
GWM 2008 2.8 Turbo Diesel, left hand drive. My work horse and leisure toy.
Nissan March, the boss' daily run around.
Mitsubishi Delica. Ex work horse. Sold.
Toyota Vigo 3.0l D4DTurbo 2007. Sold
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Bookmarks