Subscribing
|
Ek hou baie van jou build threads, jy mag maar voortgaan.
2004 PRADO VX 4.0 V6
Subscribing
Jors Malan
FJ Cruiser
Meano & Sons in Krugersdorp doen hierdie tipe conversions al jare. Toe die eerste V6 Hardbody 4x4 hier uitgekom het was hulle net in singlecab beskikbaar. Hy het dit in 'n doublecab vir my verander. Nooit probleme gehad nie.
Hulle verander deedae die Landcruiser bakkies. Veral vir die myne en ander instansies waar mense nie meer agterop vervoer mag word nie. Gaan kyk gerus op hulle website.
Soos meano die op cruisers doen, stuur ek myne na n oom wat al baie op Patrols gedoen het.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Hierdie lyk soos nog een vir die boeke. Baie nuuskierig om te sien hoe jou bakkie aan die lewe kom.
Subscribed
Dis Vrydag.
Die pad is leeg.
Barnie Hickman
Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's
Miskien Moet ek net n roomys bak vas cable tie agter. Dan het ek mos n bak.
Last edited by Reenen; 2021/01/22 at 03:01 PM.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Ek weet nie wat die wet daaroor se nie, maar iemand wat ek ken ry al 3 maande lank sonder 'n bak rond sonder enige moeilikheid. Sorg net vir ligte (wat jy het) en een of ander vorm van modderskerm?
Last edited by Peter Connan; 2021/01/22 at 06:54 PM.
1996 Patrol 4.2SGL with lots of stuff to make it heavier and thus increase traction?
It should be an awesome build, Patrol has the toughest drive train out there. The Aussies have done a lot of mods to the Patrols, you may be able to find someone who has done just that which will shorten your development time and lower your costs.
Ek was aanvanklik bietjie bekommerd oor nuwe lengte van bakkie. Dit is heelwat langer en groter as n defender 130. Maar tog nog kleiner as n F250. En F250s maak nice pad bakkies uit. So ek glo ek sal fine wees.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
DIE een gaan ek volg!
Last edited by EttiennedK; 2021/01/25 at 11:00 AM. Reason: Spel soos 'n ploert
Ettienne de Kock
"ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith
1998 Disco Tdi
1959 SII 88"
1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
197? RRC
AND SWAMBO's Unmentionable Abomination
Bookmarks