|
Na n vrugtelose soektog vir n gepaste vervanging vir die V9x navara, het ek besluit om een te bou.
Plan is om die enkelkajuit te sny reg agter deur, en n GRX se kajuit deel met agter deure in te weld. Dan om die onderstel te rek met ongeveer 600mm, en dan die 2.3m patrol loadbox te trim na 1.8m.
Behoort my n 5.7m lange bakkie met 140” wheelbase te gee.
Ek sal krag op jaag na 150kw en 650nm op wiele, om seker te maak dit kan soortgelyke of beter ry en sleep ervaring te gee as v9x.
Last edited by Reenen; 2021/01/18 at 08:41 PM.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Reenen. Het jy nie iets om te snoei of te plant of te ploeg nie?
Choose life
Jis, ek sien baie uit na die storie ! Sterkte met die projek van jou !!
Nissan Hardbody 3.3v6
Nissan Pathfinder 2.5dci Manual (Wife's)
1966 Datsun Bluebird
Wildebeest Kalfie
double post
Last edited by natoburgoffer; 2021/01/18 at 09:31 PM.
Nato
'13 Nissan Navara 2.5TDCI DC 4X4
Ex '08 Nissan Hardbody 3.0 TD 4x4
Reenen,
Met ander woordy jy soek 'n double Cab Patrol? Amper iets soos die?
Ek is oortuig daarvan dit sal makliker wees om PAtrol Stasiewa te vat en net die agter gedeelte te trim en chassis verleng.
Welding en oplyn van twee verskillende bakwerke van Single cab en stasiewa gaan groot kopsere gee.
https://www.4x4community.co.za/forum...3539&noquote=1
Nato
'13 Nissan Navara 2.5TDCI DC 4X4
Ex '08 Nissan Hardbody 3.0 TD 4x4
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Meer spesifiek die gvm. Maar dit gaan hand aan hand met die bladvere.
Dit is n masiewe issue om jou voertuig se gvm te verhoog.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
ek stem saam met die tray. Dit werk op 'n vw transporter, maar vir tourer setups dink ek nie dit is prakties in die sin van die hoogte.
Kyk bv Andrew st Piere se 79 met die boks agterop, hy en sy vrou kom nie by sonder die trap nie. Mens kan ook sien met die ander op YT op videos as hulle agter in krap op vid is dit altyd voorlangs goed. Krap nooit ander plek
Reenen
Moet tog asb nie vergeet van daai Merc convertion van jou nie, ek soek altyd 'n update daar, wil graag sien hoe hy gaan eindig. Soos Coenoes dink ek verwys het, lyk my die daaglikse werkies meng in met die meer interessante projeckte.
Barry Hall
Land Cruiser 105
Looking forward to follow this Reenen!
2009 VW Touareg 3l V6 TDi
2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)
Ek is besig met n utility tray build beplanning op n safari pick up, maar dit is spesifiek vir n brand bestrydings voertuig op plaas.
En ook nog een op n isuzu 4x2, maar dit is weer spesifiek vir n mobile workshop, waar die hele gereedskap kas net kan af haal sou dit nodig wees. Wil dit ook maak dat die isuz en safari se tray selfde is, sodat ek dit kis in noodgeval op safari kan laai as daar n breuk in berg is.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Bookmarks