Patrol 4.2 tdi Patrol DC conversion - Page 3





Page 3 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 41 to 60 of 85
  1. #41
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    206
    Thanked: 79

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Ek hou baie van jou build threads, jy mag maar voortgaan .
    2004 PRADO VX 4.0 V6

  2. #42
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    1,002
    Thanked: 962

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Subscribing
    Jors Malan
    FJ Cruiser

  3. #43
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Bakkie is gestrip. Reg vir in gaan vir body workClick image for larger version. 

Name:	IMG_6386.jpg 
Views:	185 
Size:	156.5 KB 
ID:	602955
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  5. #44
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Randburg
    Age
    61
    Posts
    64
    Thanked: 42

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Bakkie is gestrip. Reg vir in gaan vir body workClick image for larger version. 

Name:	IMG_6386.jpg 
Views:	185 
Size:	156.5 KB 
ID:	602955
    Meano & Sons in Krugersdorp doen hierdie tipe conversions al jare. Toe die eerste V6 Hardbody 4x4 hier uitgekom het was hulle net in singlecab beskikbaar. Hy het dit in 'n doublecab vir my verander. Nooit probleme gehad nie.

    Hulle verander deedae die Landcruiser bakkies. Veral vir die myne en ander instansies waar mense nie meer agterop vervoer mag word nie. Gaan kyk gerus op hulle website.

  6. #45
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Soos meano die op cruisers doen, stuur ek myne na n oom wat al baie op Patrols gedoen het.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #46
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Molopo
    Posts
    415
    Thanked: 175

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Na n vrugtelose soektog vir n gepaste vervanging vir die V9x navara, het ek besluit om een te bou.
    Attachment 602762

    Plan is om die enkelkajuit te sny reg agter deur, en n GRX se kajuit deel met agter deure in te weld. Dan om die onderstel te rek met ongeveer 600mm, en dan die 2.3m patrol loadbox te trim na 1.8m.

    Behoort my n 5.7m lange bakkie met 140” wheelbase te gee.

    Ek sal krag op jaag na 150kw en 650nm op wiele, om seker te maak dit kan soortgelyke of beter ry en sleep ervaring te gee as v9x.
    Ek noem maar net Reenen. Dit is lekker om jou weer terug te sien hier. Het jou threads gemis man. Stertke vir die bou. Sien uit om te sien.

  8. The Following 3 Users Say Thank You to HannoK For This Useful Post:


  9. #47
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by HannoK View Post
    Ek noem maar net Reenen. Dit is lekker om jou weer terug te sien hier. Het jou threads gemis man. Stertke vir die bou. Sien uit om te sien.
    Geen probleem. Meano is verseker puik op cruisers, en hulle het al baie gedoen.

    Ek hulle gebel, en hulle baseer hulm prys op cruiser ombouing, nie spesifiek Patrol. So dit sę hulle doen nie veel Patrols. Maar ek weet die ou na wie ek stuur, doen baie patrols.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #48
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Lilongwe
    Posts
    116
    Thanked: 488

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Hierdie lyk soos nog een vir die boeke. Baie nuuskierig om te sien hoe jou bakkie aan die lewe kom.

  11. #49
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    54
    Posts
    113
    Thanked: 9

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Subscribed

  12. #50
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Reg vir in gaan vir body work. Hoop nie popo gee my moeilikheid sonder bak nie
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6441.jpg 
Views:	94 
Size:	172.8 KB 
ID:	603143
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6443.jpg 
Views:	103 
Size:	192.0 KB 
ID:	603144
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #51
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    63
    Posts
    1,656
    Thanked: 330

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Dis Vrydag.
    Die pad is leeg.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  14. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Miskien Moet ek net n roomys bak vas cable tie agter. Dan het ek mos n bak.
    Last edited by Reenen; 2021/01/22 at 03:01 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #53
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Molopo
    Posts
    415
    Thanked: 175

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Miskien Moet ek net n roomys bak vas cable tie agter. Dan het ek mos n bak.
    Ek het nie geweet mens mag nie sonder 'n bak ry nie

  16. #54
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Vaal or st lucia
    Age
    42
    Posts
    362
    Thanked: 197

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Bakkie is gestrip. Reg vir in gaan vir body workClick image for larger version. 

Name:	IMG_6386.jpg 
Views:	185 
Size:	156.5 KB 
ID:	602955
    did the hearse come with in case the passenger in the ambulance did not make it

  17. The Following User Says Thank You to vidalbum For This Useful Post:


  18. #55
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    47
    Posts
    3,641
    Thanked: 1493

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Ek weet nie wat die wet daaroor se nie, maar iemand wat ek ken ry al 3 maande lank sonder 'n bak rond sonder enige moeilikheid. Sorg net vir ligte (wat jy het) en een of ander vorm van modderskerm?
    Last edited by Peter Connan; 2021/01/22 at 06:54 PM.
    1996 Patrol 4.2SGL with lots of stuff to make it heavier and thus increase traction?

  19. #56
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Hillcrest
    Age
    58
    Posts
    39
    Thanked: 7

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Na n vrugtelose soektog vir n gepaste vervanging vir die V9x navara, het ek besluit om een te bou.
    Attachment 602762

    Plan is om die enkelkajuit te sny reg agter deur, en n GRX se kajuit deel met agter deure in te weld. Dan om die onderstel te rek met ongeveer 600mm, en dan die 2.3m patrol loadbox te trim na 1.8m.

    Behoort my n 5.7m lange bakkie met 140” wheelbase te gee.

    Ek sal krag op jaag na 150kw en 650nm op wiele, om seker te maak dit kan soortgelyke of beter ry en sleep ervaring te gee as v9x.

  20. #57
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Hillcrest
    Age
    58
    Posts
    39
    Thanked: 7

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    It should be an awesome build, Patrol has the toughest drive train out there. The Aussies have done a lot of mods to the Patrols, you may be able to find someone who has done just that which will shorten your development time and lower your costs.

  21. The Following User Says Thank You to Bushmanza For This Useful Post:


  22. #58
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Ek was aanvanklik bietjie bekommerd oor nuwe lengte van bakkie. Dit is heelwat langer en groter as n defender 130. Maar tog nog kleiner as n F250. En F250’s maak nice pad bakkies uit. So ek glo ek sal fine wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. #59
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,278
    Thanked: 2700

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    DIE een gaan ek volg!
    Last edited by EttiennedK; 2021/01/25 at 11:00 AM. Reason: Spel soos 'n ploert
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  24. #60
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    5,232
    Thanked: 3422

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Reenen, sal dit nie makliker wees om ‘n Patrol SUV in ‘n d/cab om te bou nie?

    ASPW on the Jeep Grand Cherokee: "This vehicle is phenomenal... I have never seen a traction control system working quite like this..."


Page 3 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •