Patrol 4.2 tdi Patrol DC conversion - Page 2

Page 2 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 21 to 40 of 85
  1. #21
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    2,059
    Thanked: 410

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek is besig met n utility tray build beplanning op n safari pick up, maar dit is spesifiek vir n brand bestrydings voertuig op plaas.

    En ook nog een op n isuzu 4x2, maar dit is weer spesifiek vir n mobile workshop, waar die hele gereedskap kas net kan af haal sou dit nodig wees. Wil dit ook maak dat die isuz en safari se tray selfde is, sodat ek dit kis in noodgeval op safari kan laai as daar n breuk in berg is.
    Kyk op YT vir inspirasie dalk. Roam Lyfe het nou self tray gebou vir sy single cab td42 "coal" en bakwerk is raptor coated. kyk na vorige vlogs wys hy hoe hy syne gebruik het. Ek dink sy base is 'n goeie begin, dalk sal dit werk omrede jy multivehicle/multi purpose tray beplan

  2. #22
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    watmaakitsaak
    Age
    43
    Posts
    462
    Thanked: 36

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Vir n klein bietjie meer moeite sal ek n ekstra diff ingooi agter,

    Dit sal die eerste 6x6 Patrol wees wat ek van weet, is SA inelkgval.

    dan kan jy mos lekker baie inlaai agter.

    Buitendien, jou breakover hoeke gaan baie ingeperk wees met die langer wheelbase. Tensy jy 37" bande opsit. Nog n as gaan bevange werk.

  3. #23
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Andre Vorster View Post
    Vir n klein bietjie meer moeite sal ek n ekstra diff ingooi agter,

    Dit sal die eerste 6x6 Patrol wees wat ek van weet, is SA inelkgval.

    dan kan jy mos lekker baie inlaai agter.

    Buitendien, jou breakover hoeke gaan baie ingeperk wees met die langer wheelbase. Tensy jy 37" bande opsit. Nog n as gaan bevange werk.
    Nie wat ek soek nie.
    Ek soek net n vervanging vir my navara. Hiermee het ek nog steeds dieselfde gewig wat ek kan laai as met navara, en voertuig is so 450mm langer. So nie regtig n train smash nie. N 6x6 het geen nut vir my op oomblik, ek beskou dit as n overpriced gimmick met geen regte nut nie as daaglikse ry voertuig.

    Ek dink ook 6x6 gaan die voertuig se 4x4 (of is dit nou 6x6) vermoŽ erg inperk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:

  5. #24
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,915
    Thanked: 3537

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek is besig met n utility tray build beplanning op n safari pick up, maar dit is spesifiek vir n brand bestrydings voertuig op plaas.

    En ook nog een op n isuzu 4x2, maar dit is weer spesifiek vir n mobile workshop, waar die hele gereedskap kas net kan af haal sou dit nodig wees. Wil dit ook maak dat die isuz en safari se tray selfde is, sodat ek dit kis in noodgeval op safari kan laai as daar n breuk in berg is.
    Ek stem dit werk vir doel geboude voetuie maar nie vir alle daagse gebruik nie.
    It is not what you buy its what you build.

  6. #25
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    41
    Posts
    245
    Thanked: 18

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    In my opinion you'd be better off (in many ways) chopping a wagon, swapping the motors, and doing the chassis extension, rather than trying to chop a single cab, graft in the rear doors, etc etc. bonus of going the wagon chop is rear end is already coiled.
    Sorry if i missed something out my afrikaans isnt always up to scratch.

  7. #26
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Russ Kellermann View Post

    I donít want the coils. Too soft, cant load.

    The wagon gvm is 3080kg, the sc is 3400. So I will trip all the weight bridges if Iím loaded.

    The wagon Tara is 2390kg. This spesific sc has registered tarra of 2700kg, and will be just over my tarra after conversion. With n 2700kg tarra, I can legally tow my 2500kg car trailer. I canít do that with my 4.8 GRX, my Navara V9X, or with a DC converted out of a wagon.

    So in my opinion, I would be worse of (in all ways) by chopping a wagon, than chopping a sc, and grafting a wagon part in.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  9. #27
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    41
    Posts
    245
    Thanked: 18

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    I hear what you saying.
    Is there no way one can GVM upgrade in SA?

  10. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Russ Kellermann View Post
    I hear what you saying.
    Is there no way one can GVM upgrade in SA?
    Very very much hassle. But for what? I donít want coils, I want leaf springs.

    I do have the bakkie. I want a bakkie. Much easier to convert a sc to n dc bakkie, than converting n station wagon to n bakkie.

    The part behind the rear doors must be closed up anyway with n bakkie rear window. It is inly one seam te be welded across bakkie cab behind front seats when inserting the station wagon body.

    Loadbox mounts, leaf spring mounts, bigger secondary diesel tank, everything else is already there. No, I donít want to start of with a wagon to make a bakkie. Even though the tarra abd gvm is one big hassle with wagon, everything else is even more hassle.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #29
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    2,059
    Thanked: 410

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Wanneer begin jy?
    wag al vir fotos - soos jy vorder met die projek

  12. #30
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Besig om ambulans af te haal
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #31
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Die kajuit conversion en Respray word deur n professionele kundige oom gedoen. Out of my league. Nie eers iets wT ek in my backyard gaan probeer aanvat
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #32
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    200
    Thanked: 83

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Sal dit nie minder moeite wees om n SUV cab op die bakkie se chassis te sit en hom agter die agterdeur af te sny nie?

    -minder werk, net een sny/las plek in stede van 2
    -meer luxury en gadgets as die bakkie se cab

    Ek ken nie die goed nie, sal dit n probleem met registrasies wees omdat dit dan n heel nuwe cab is op die bakkie se chassis?

  15. #33
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    2,059
    Thanked: 410

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by coetzer94 View Post

    suv het coils, die projek vereis vere agter

  16. #34
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by coetzer94 View Post
    Sal dit nie minder moeite wees om n SUV cab op die bakkie se chassis te sit en hom agter die agterdeur af te sny nie?

    -minder werk, net een sny/las plek in stede van 2
    -meer luxury en gadgets as die bakkie se cab

    Ek ken nie die goed nie, sal dit n probleem met registrasies wees omdat dit dan n heel nuwe cab is op die bakkie se chassis?
    Ek dink ek het dit hier bo aangespreek.
    Vin nommer, tarra, gwm, alles gaan saam met kajuit.
    Vir my is dit n no brainer om my sc bakkie n dc bakkie te maak.

    Nee, ek wil nie n wagon convert in dc nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Ek wil ook nie n Pajero hÍ nie. Ook nie n Amarok nie.
    Ek wil my sc verander in n dc.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  19. #36
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Een van groot probleme van n wagon na dc convert, is die agter ruit. Mens kort dit vanaf n bakkie.
    So mens sny net bloot dit af van bakkie, sit n stuk van n wagon in, en weld die effens veranderde bakkie agter ruit paneel weer in.

    Dan skuif mens die hele interior van die wagon oor in die dc, met deur switches en seats en matte alles.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6384.jpg 
Views:	86 
Size:	193.5 KB 
ID:	602922
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  21. #37
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6375.jpg 
Views:	94 
Size:	181.8 KB 
ID:	602923
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6376.jpg 
Views:	96 
Size:	176.6 KB 
ID:	602924
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6377.jpg 
Views:	89 
Size:	183.7 KB 
ID:	602925
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6379.jpg 
Views:	91 
Size:	186.2 KB 
ID:	602926
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6383.jpg 
Views:	98 
Size:	158.8 KB 
ID:	602927
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #38
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    2,059
    Thanked: 410

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6375.jpg 
Views:	94 
Size:	181.8 KB 
ID:	602923
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6376.jpg 
Views:	96 
Size:	176.6 KB 
ID:	602924
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6377.jpg 
Views:	89 
Size:	183.7 KB 
ID:	602925
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6379.jpg 
Views:	91 
Size:	186.2 KB 
ID:	602926
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6383.jpg 
Views:	98 
Size:	158.8 KB 
ID:	602927

    jy kan vir jou nog 'n lekker camper bou met daai boks. Maak een van sye dat hulle oopvou buitentoe vir die bed soos meeste van karavane maak nou. Awning, uittrek kombuis/yskas sonpanele op dak.

  23. #39
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,448
    Thanked: 3431

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Dwayne P View Post
    jy kan vir jou nog 'n lekker camper bou met daai boks. Maak een van sye dat hulle oopvou buitentoe vir die bed soos meeste van karavane maak nou. Awning, uittrek kombuis/yskas sonpanele op dak.
    Dalk later op een van my ander patrols.
    Ek wil hierdie sc bakkie n dc bakkie bou.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. #40
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    200
    Thanked: 83

    Default Re: 4.2 tdi Patrol DC conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek dink ek het dit hier bo aangespreek.
    Vin nommer, tarra, gwm, alles gaan saam met kajuit.
    Vir my is dit n no brainer om my sc bakkie n dc bakkie te maak.

    Nee, ek wil nie n wagon convert in dc nie.
    Ek hoor jou, ek was onder die (verkeerde) indruk dat die tarra en gwm saam met die chassis loop en nie die kajuit nie. Ek het bedoel dat jy die chassis moet behou en dan die cab vervang, maar ek sien nou die tekortkominge daarvan.

    Vanuit jou perspektief uit maak dit 100% sin om die sc se cab te behou.

    Sterkte met die projek, ek an nie wag om die eind produk te sien nie

Page 2 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •