|
So het Oom Petri nou al sy Zook gekry?
Hentie van Staden
2020 Ford Ranger 2.0 SiT 4x2
1984 Suzuki SJ410 4x4
Nee......het teen dit besluit - for now at least.
Hys net te klein vir wat ek wil doen, en te duur vir 'n "sommer net want dis so cute" Ryding.
Maar HUGELY impressed met die nuwe Jimny....!!!!
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
Bookmarks