Does he have the facelift Xenon or the old Telcoline?
|
Hi Almal
Oom in my Kerk, NICE Oom, hy stel ook my Bea se klavier ens ens het 'n warm Tata. 2006 Model D/Cab met 132000km op.
Bakkie word nie warm op gauge nie, maar hy stoot kompressie deur, hy verloor (bietjie) water deur sy reservoir.
Hyt so 15000km top gasket gedoen en geskim, probleem steek nou weer kop uit.
Olie en water glad nie gemeng nie.
Met die top gasket opsit 2 jaar terug het hulle agtergekom daar is 'n kraak by die water channel by die piston 4 sleeve, by die "smal deel" tussen die pistons.
Die Oom is raadop, hy wil ook nie die Tata so verkoop as hy weet daar is 'n onderliggende probleem nie, en dit klink vir my asof almal hom net wil bedonner met NOG 'n top gasket opsit.
...........Weet iemand van so probleem met die Tata's, en waarheen gaan mens met dit??
Hy is rerig hier in 'n hoek, ###### nice en eerlike goeie ou.
Hy wou gister die Tata aan my verkoop teen 'n ridiculous Prys, maar ek gaan nie lekker kry hier nie.......ken hom te goed, en kan nie hom so oop oe bedonner nie.
Hyt bakkie ook nodig, sleep so ou caravantjie en sy ander kar is ou Corolla, so as hy die Tata laat gaan moet hy sy caravantjie ook verkoop.
Sorry - hartseer storietjie maar ek wil hom net probeer in die regte rigting in kry hier.
THANKS
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
Does he have the facelift Xenon or the old Telcoline?
Jakes Louw
2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
Percivamus
Die een:
Of die een:
![]()
Jakes Louw
2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
Percivamus
Maar om jou te antwoord op n manier: as daar n kraak is tussen die twee silinders, dan is daar baie min wat gedoen kan word.
Probeer hierdie ouens, miskien kan hulle raad gee:
ENI SUPPLIES
Tata Spares and Repairs
Address: 30 Beethoven St, Hartbeespoort, 0216
Phone: 071 551 0082
Jakes Louw
2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
Percivamus
Forgot to mention - he's also looking at some other engine conversion if necessary.......I advised him against it, but ja. Are there RELIABLE alternatives here??
Although my feeling is he should'nt go there - conversions have their own issues etc etc etc.
Funny thing is the thing doest get hot AT ALL, only losing water through that reservoir.
But it bothers him.
Then even a curveball...........cant he just keep it as it is, or will there be more damage?? He uses it maybe 5/6000km per year.
THANKS
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
Anyone ??
Thanks!!![]()
Last edited by Petri Oosthuizen; 2020/12/09 at 12:41 PM.
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
Hi Petri,
I would first change the radiator cap with a original OEM unit. Is is a pressurised water bottle or normal?
Go have a radiator test done and this should indicate if there is exhaust gas in the water. If it is not getting hot then could be a small issue.
2016 V8 D/Cab Cruiser
Land Cruiser VDJ 71
2020 LC 200 GXR
2020 LC FJ
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
My Ford het ook so gemaak - water verloor deur die overflow - moes headgasket gedoen het, maar ek was gelukkig die head was nie gekraak nie en ook nie piston sleeve nie.
Dit hang af hoevel water hy gebuik, maar dit behoort nie so groot probleem te wees om hom so aan te hou ry nie, net 'n oog hou oor water gebruik en dalk 'n madman ems in sit om te kyk na die temps wat hy bereik want heat guages is maar useless op standaard karre.
Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4(workshop whore)
Het hy die kraak laat patch of nie? As hy nie die kraak gefix het nie gaan die gasket change hom niks help nie.
Neil
2008 Fortuner 3.0 D4D 4x4 - The boring appliance that battles to stay upright! (Flippie)
2000 3.5 V6 SWB Pajero
Boswa - since fitting Land Rover wheels it has an oil leak
ORRA X129
DIS wat my pla. Kos hom elke keer amper R 10 000 en na 10 000 km selfde hassle.
Kan (blykbaar) nie kraak patch nie, hys te dun of te naby aan channel of iets.
Dan maar kyk vir ander blok?? Maar gaan hom BAIE geld kos, nie net die blok nie maar arbeid en ander parts etc etc ook, mens kan seker nie net so al die binnegoed oorbou nie?
Thanks sover aan almal, waardeer
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
radiator stop leak
.... some say "no"; others, like me, say "yes"
Bookmarks