Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Patensie
    Age
    58
    Posts
    1,342
    Thanked: 28

    Default Alpha ess smile 5

    Ek het hier op die forum iemand gesoek wat sonkrag doen in die Oos Kaap. Die naam is vir my gegee van Jacques Engelbrecht een van ons 4x4 gemeenskap lede van QDM in Port Elizabeth. Van begin tot die einde was dit net n plesier om met Jacques besigheid te doen. Jacques het na my behoeftes geluister en n Alpha ESS aanbeveel wat maar n Goodwe is met sy eie batterye. Ek kan Jacques en sy span baie hoog aanbeveel . Nogmaals baie dankie mater.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Desember 2020 864.jpg 
Views:	129 
Size:	103.2 KB 
ID:	598065   Click image for larger version. 

Name:	Desember 2020 865.jpg 
Views:	121 
Size:	382.1 KB 
ID:	598066  
    Last edited by Krummelpap; 2020/12/09 at 02:31 PM.

  2. The Following 5 Users Say Thank You to Krummelpap For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    47
    Posts
    56
    Thanked: 8

    Default Re: Alpha ess smile 5

    Baie Dankie vir die ondersteuning.
    Ek is bly "ons" systeem werk so goed.
    Lank geneem om die nommer pas system te kry wat aan jou behoeftes/versoek voldoen. Ek is in my skik met die kwalityd van Aplpha ESS.
    Remote monitor en control is van die beste wat ek nog gesien het.

    Groet

    QDM Span.

  4. #3
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Patensie
    Age
    58
    Posts
    1,342
    Thanked: 28

    Default Re: Alpha ess smile 5

    Quote Originally Posted by n0b0dy View Post
    Baie Dankie vir die ondersteuning.
    Ek is bly "ons" systeem werk so goed.
    Lank geneem om die nommer pas system te kry wat aan jou behoeftes/versoek voldoen. Ek is in my skik met die kwalityd van Aplpha ESS.
    Remote monitor en control is van die beste wat ek nog gesien het.

    Groet

    QDM Span.

  5. #4
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Patensie
    Age
    58
    Posts
    1,342
    Thanked: 28

    Default Re: Alpha ess smile 5

    I safe money and have a 10 kw back up. The Alpha is the Goodwe with its own integrated battery bank. The Goodwe is the Mercedes and the Alpha is the Maybach.

  6. #5
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    4,712
    Thanked: 893

    Default Re: Alpha ess smile 5

    Dit is 'n proper sisteem wat jy daar het!

    Ek tel 16 sonpanele. As hulle vermoedelik die gewilde 360W grootte is, dan het jy 5760Kw se opwekkings kapasiteit daar. Baie indrukwekkend.

    Ek aanvaar die 10 Kw is die batterye. Hoe groot is die panele? En die inverter se grootte?
    Last edited by Die SwartKat; 2021/02/19 at 09:28 AM.
    Nico Swart

    Triton 2.5DiD D/C with SS
    ZS6NJS

    One day, or Day One. You decide. Tomorrow is promised for no one!

  7. #6
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Cape Town - RSA
    Age
    35
    Posts
    2,912
    Thanked: 449

    Default Re: Alpha ess smile 5

    Very neat setup!
    2007 Jeep Grand Cherokee 3.0 CRD Overland - GDE Eco Tune + 2" Lift on 265/70/17 BFG KO2's
    2017 Venter Savuti + Tentco Jnr, Dometic CF50 Fridge + Snomaster Battery Box
    --
    Ex - 2005 Cherokee CRD

  8. #7
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,423
    Thanked: 241

    Default Re: Alpha ess smile 5

    Nice setup wat jy het hoeveel KV tot jou beskiking

  9. #8
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Patensie
    Age
    58
    Posts
    1,342
    Thanked: 28

    Default Re: Alpha ess smile 5

    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    Nice setup wat jy het hoeveel KV tot jou beskiking
    Jy is reg met die sonpanele se grootes. Ek dink die goodwe inverter is 4.6 kw en die battery bank is 10.1 kw. Jaqcues kan al die speks deurgee . Die laaste twee maande het ek 200 eenhede van eskom gebruik. Daar is nou 2 lugreelings aan wat van die sonpanele hardloop gratis en verniet. Ons is net twee in die huis wat natuurlik help . Die sonpanele is 100 % noord en deur dag wanneer die son skyn gebruik ek nie Eskom nie. Wanneer die son sak is die battery vol en vir die aande vanaf 22h00 gebruik ek eskom tot 06h00 in die oggende dan gebruik ek weer die battery en die son. Sal dalk later die battery heelnag gebruik maar op die oomblik wil ek nie met n lee tank gaan slaap en opstaan nie. Deur die dag hardloop essentilas en non essentials van die sonpanele af en word gesubsideer deur die battery sou dit nog wees. n Mens se leefstyl verander baie vinnig om self onderhoudend te wees en so min as moontlik eskom te gebruik. Eskom is eintlik net my back up.
    Last edited by Krummelpap; 2021/02/19 at 03:37 PM.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •