|
Hello, Ek is nat nuut in die 4by4 wereld, Baie opgewonde om by almal te leerIMG-20201117-WA0009.jpg
Welkom ou Bees.
Dankie man, het Barakah net buite Parys gery was ongelooflike ondervinding, maar ook besef daar is nog Baie om te leer
Welkom Bees, Geniet dit hier.
Errol Cornelius
Citroen C5
Touareg V8
Audi A6 3.0 Avant
Welkom op n puik forum
Bees, was jy op skool in Potch?
Cheers
Willem Greyling
"When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius
Welkom Bees. Mens hou maar nooit op leer nie maar party van die omies hier laat mens bietjie vinniger leer.
2018 Ford Everest XLT 3.2 4x4 Auto
2013 Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4 MT (SOLD)
Photography : https://500px.com/c0rn3llman5
Youtube : https://www.youtube.com/channel/UCX4..._as=subscriber
My girlfriend asked me to whisper 4 special words into her ear... so I said : "Ons gaan NOU braai!"
Bookmarks