Welkom op forum
|
Goeie dag, ek is reeds `n geruime tyd deel van die forum as Mazda BT 50 eienaar, het onlangs vir my `n Land Cruiser VX 100 Series 4.2 Turbo Diesel aangeskaf en kan nou regtig 4 x 4 doen...ek sien uit om van mede Land Cruiser 100 Series manne te hoor .
Welkom op forum
Bookmarks