Page 6 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 101 to 120 of 144
  1. #101
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    RSA
    Posts
    1,105
    Thanked: 1870

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek gebruik hulle al 20 jaar. Amper daagliks, ten minste 1 keer n week.

    In 20 jaar, het die handle nog nooit weggehardloop. Hoekom? Nie oor n horisontale handle nie. Bloot omdat daar n manier is om die ding te gebruik. Sit handle in jou een hand, boontoe, voor en terwyl jy die drop lever ondertoe trek. Eenvoudig.

    Die gebrek aan common sense maak mense seer. Nie die horisontale handle nie.

    Maar ja. Ek love dit as iemand wat nog nooit die binnekant van n engine gesien het, vir my kom vertel hoe n engine oorgebou moet word...
    Reenen, met jou ervaring sal dit werk. Meeste mense het nie daardie ervaring nie. Dus moet hulle liewers nie jou metode gebruik totdat hulle ervaar is. Dink 20 jaar terug toe jy geen ervaring gehad het nie? As jy toe jou manier gevolg het, sou jy miskien seergekry het. Om neerhalend en neerpratent aan ongeleerdes te wees maak hulle bang on vrae te vra. Gebruik liewers jou kennis in 'n positiwe manier.

  2. The Following 3 Users Say Thank You to Olyfboer For This Useful Post:


  3. #102
    Join Date
    May 2009
    Location
    joburg
    Age
    48
    Posts
    1,434
    Thanked: 609

    Default Re: Why a "high lift jack"

    I often deal with know it alls, doesn't bother me, you can do something wrong for 20 years and all it takes is once....

  4. The Following User Says Thank You to sparewheel For This Useful Post:


  5. #103
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,672
    Thanked: 3661

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Dit is nie die handle wat jou seer maak. Dit is as jy die ding verkeerd hanteer.

    Soos gesÍ: know it alls. Party mense moet eers bietjie ervaring gaan opdoen, met die actual ding, voor hulle gaan maak of hulle weet hoe die ding werk en simpel uitlatings maak.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #104
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    RSA
    Posts
    1,105
    Thanked: 1870

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Dit is nie die handle wat jou seer maak. Dit is as jy die ding verkeerd hanteer.

    Soos gesÍ: know it alls. Party mense moet eers bietjie ervaring gaan opdoen, met die actual ding, voor hulle gaan maak of hulle weet hoe die ding werk en simpel uitlatings maak.
    As die ding verkeerd hanteer word, kan die handle you baie seermaak. Geneem vanaf die manual:

    Unexpected movement of the jack handle may result in the user being struck causing serious injury or death. Always keep your head away from and out of the jack handle path of movement.

    The jack handle may move rapidly when moving the reversing latch and cause serious injury or death. Always place the handle against the steel standard bar with the handle clip spring holding it up before moving the reversing latch. This will prevent the handle from moving up and down rapidly. Securely hold on to the jack handle so your hands do not slip and ensure the handle is not in the horizontal position when moving the reversing latch.

    Important! During lifting and lowering, the weight of the load pushes up against the jack’s handle. If your hands slip off the handle, or if the handle is horizontal when you move the reversing latch, it may move up very quickly.
    Attached Images Attached Images
    Last edited by Olyfboer; 2021/02/10 at 04:35 PM.

  7. #105
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,672
    Thanked: 3661

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    As die ding verkeerd hanteer word, kan die handle you baie seermaak. Geneem vanaf die manual:



    1442.pdf
    1442.pdf
    Yip. Presies wat ek ook sÍ. Net soos in die manual. Voor jy die lever laat sak, sit handle regop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #106
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    RSA
    Posts
    1,105
    Thanked: 1870

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Yip. Presies wat ek ook sÍ. Net soos in die manual. Voor jy die lever laat sak, sit handle regop.
    As jy gewoond raak om die handle op te los en clip, is dit minder moontlik dat iemand anders sal seerkry.

    Soos in die weermag met gelaaide geweer - Jy loop nooit patrollie met jou vinger binne die sneller beskerming nie.

    Dit maak net die moontlikheid van 'n ongeluk minder. Omdat jy al 20 jaar dit doen sonder om seer te kry, beteken nie dat iemand anders dit kan doen sonder om seer te kry nie. Leer liewers vir hulle die veiliger manier. Dis net een meer 90 grade beweging van die handle en 'n clip.

    Dit herrinder my aan my kollega wat gebrag het hy ry al 25 jaar sonder sitplekgordel dra. Allerhande redes waarom hy nog nie seergekry het nie en voorbeelde van mense wat dood is omdat hulle gordel gedra het. Totdat sy seun uit 'n kar wat rol geslinger is en die kar oor hom rol.

  9. #107
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,672
    Thanked: 3661

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Yip. Verban liewers die ding. Dit lyk my nie meer die intelligensie is meer daar om dit te hanteer nie.

    Terug by die onderwerp. Hoekom n HLJ. Ek weet glad nie. Scrap dit dadelik. Die ding is dodelik.

    Laat dink my aan die vrou by vulstasie wat ballistic gegaan het omdat die man met so wapen oop en bloot op sy Jeep se bonnet ry. Ek het toe gedink dit is n funny meme. Min wetend sy was actually reg...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #108
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    RSA
    Posts
    1,105
    Thanked: 1870

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Yip. Verban liewers die ding. Dit lyk my nie meer die intelligensie is meer daar om dit te hanteer nie.

    Terug by die onderwerp. Hoekom n HLJ. Ek weet glad nie. Scrap dit dadelik. Die ding is dodelik.

    Laat dink my aan die vrou by vulstasie wat ballistic gegaan het omdat die man met so wapen oop en bloot op sy Jeep se bonnet ry. Ek het toe gedink dit is n funny meme. Min wetend sy was actually reg...
    Kom nou Reenen. Dis mos nie logies om alles te verban wat moontlik gevaarlik is nie. As jy HLJ reg gebruik, is die gevaar min. Selfde met 'n geweer. En as jy daardie veilige metodes vanaf die begin leer sodat dit ingebore word, is daar min gevaar dat jy iemand verkeerd sal leer en hy nieweetend homself eendag sal seermaak nie. Maar om the probeer bewys dat die verkeerde manier aanvaarbaar is omdat jy ervare is, is dit net 'n kwessie van tyd tot iemand seerkry.

  11. #109
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,672
    Thanked: 3661

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    Kom nou Reenen. Dis mos nie logies om alles te verban wat moontlik gevaarlik is nie. As jy HLJ reg gebruik, is die gevaar min. Selfde met 'n geweer. En as jy daardie veilige metodes vanaf die begin leer sodat dit ingebore word, is daar min gevaar dat jy iemand verkeerd sal leer en hy nieweetend homself eendag sal seermaak nie. Maar om the probeer bewys dat die verkeerde manier aanvaarbaar is omdat jy ervare is, is dit net 'n kwessie van tyd tot iemand seerkry.
    Die handle plat los is nie verkeerde manier nie.
    Die handle plat los as jy die lever laat sak is.

    Ek los baie eerder die handel plat as jack ten volle opgelig is, want daar is nie n gepaste plek om die handle elkgeval regop vas te maak...

    Leer liewers van begin af hoe die ding werk, dan sal jy weet jy moet dit oplig, voor jy die lever laat sak.

    Gewoontes leer nie veiligheid, kennis en verstaan van die stuk gereedskap wel...

    Maar dit is iets wat bleikbaar deesdae nie meer by alle mense moontlik is nie. So laat hulle liefs nie die betrokke stuk gereedskap gebruik, of laat darwin sy gang gaan.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  13. #110
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    58
    Posts
    4,667
    Thanked: 4412

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Maar kom ek maak asof jy my moes leer om die ďfarmjackĒ te gebruik.
    Leer my...
    kan jou niks leer oor jacks nie, maar jy moet safety boots dra...

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  14. The Following 2 Users Say Thank You to Prof For This Useful Post:


  15. #111
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    RSA
    Posts
    1,105
    Thanked: 1870

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Die handle plat los is nie verkeerde manier nie.
    Die handle plat los as jy die lever laat sak is.

    Ek los baie eerder die handel plat as jack ten volle opgelig is, want daar is nie n gepaste plek om die handle elkgeval regop vas te maak...

    Leer liewers van begin af hoe die ding werk, dan sal jy weet jy moet dit oplig, voor jy die lever laat sak.

    Gewoontes leer nie veiligheid, kennis en verstaan van die stuk gereedskap wel...

    Maar dit is iets wat bleikbaar deesdae nie meer by alle mense moontlik is nie. So laat hulle liefs nie die betrokke stuk gereedskap gebruik, of laat darwin sy gang gaan.
    Kom Reenen. Om die HLJ so hoog te jack is in 90% gevalle nie nodig nie. Daar sal in meeste gevalle genoeg rack wees om die clip (Wat nie op jou jack is nie) in te clip. As jy dit vir nuwelinge leer, kan hulle nie die fout van die HLJ omskakel met die handvatsel 90 grade uit wat hulle kan seermaak skakel nie.

    Jy het 20 jaar ervaring. 'n Nuweling op hierdie forum het miskien niks. Hoe sal jy voel as hulle seerkry?

  16. #112
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    5,979
    Thanked: 4622

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Self deleted. Not worth it!
    Last edited by Francois Theron; 2021/02/10 at 08:22 PM.
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  17. #113
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,672
    Thanked: 3661

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    Kom Reenen. Om die HLJ so hoog te jack is in 90% gevalle nie nodig nie. Daar sal in meeste gevalle genoeg rack wees om die clip (Wat nie op jou jack is nie) in te clip. As jy dit vir nuwelinge leer, kan hulle nie die fout van die HLJ omskakel met die handvatsel 90 grade uit wat hulle kan seermaak skakel nie.

    Jy het 20 jaar ervaring. 'n Nuweling op hierdie forum het miskien niks. Hoe sal jy voel as hulle seerkry?
    Reenen has left
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  19. #114
    Join Date
    Feb 2020
    Location
    Minneapolis and Las Vegas
    Age
    56
    Posts
    134
    Thanked: 870

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    Just a hint. Never leave the jacking lever in that position. Always clip it with the provided clip. It can save a trip to a reconstructive dentist.
    Like anything in life, donít be so quick to jump to conclusions...

    That photo was taken to show the fouled work conditions before setting up jack up on plywood before doing any lifting...
    (Notice the RH Aft wheels already off and trailer was supported overnight with another stand in proper position)

    Perhaps a different photo pose for the newbies would have been better?
    Iíll keep that in mind next time...

    I wouldnít ever in any circumstances trust a flimsy wire clip to hold the handle up regardless of what anyone says. HLJ company will give you a new clip free of charge if it gets lost or damaged regardless of the jacks age, so that should give you a clue about the liability of that part.

    Get a handle holder like pictured if youíre really serious about not ever keeping the handle in the horizontal position...

    Like any device that has thousands of pounds of stored energy, youíd better treat it with respect or pay the consequences...

    Cheers!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	9DFE8EED-41F4-4504-95F4-C947DF3FC1C4.jpeg 
Views:	71 
Size:	28.0 KB 
ID:	605677   Click image for larger version. 

Name:	D37F2F0A-AAAF-43FF-86F9-9BD2426F24A0.jpg 
Views:	71 
Size:	26.8 KB 
ID:	605678   Click image for larger version. 

Name:	0CEC6709-4CEB-44BD-83D2-CF167B200ED0.jpg 
Views:	69 
Size:	19.6 KB 
ID:	605679  

    David Vierra
    Ď21 Toyota Tacoma 4X4 3.5L M/T
    Ď52 Beech Bonanza

  20. The Following User Says Thank You to AardvarkNV For This Useful Post:


  21. #115
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,135
    Thanked: 3785

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by reenen View Post
    reenen has left
    ;d;d;d

  22. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  23. #116
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    54
    Posts
    6,815
    Thanked: 837

    Default Re: Why a "high lift jack"

    I have to agree with Reenen here. Some of us just use the tools to their limit. I don't have nearly the years of experience he has, but that HLJ is an essential part of my tool kit.
    Last weekend I moved my rear axle back a bit under the car. I may as well be living in the bush. I don't have a concrete driveway, or level place to work. Sand is so bad that my HLJ fouls up every few days. To accomplish my job of moving the axle, all work had to happen on the car. The HLJ is all that can lift my chassis to around one meter off the ground. Then support with 3 x 290mm cement building blocks and a fat piece of wood. I had the same problem where my handle would not stay where I left it, with only about 300mm left on the jack while standing on a block of wood.

    Compromise was this. I had to get this high so as to work on the vehicle with the wheels on. That way if it did fall, I would have around 500mm of space that the vehicle could no way reach and crush me. Removing wheels and dropping the axle out, left me vulnerable under the car if my cement blocks or HLJ had to fail.

    Boer maak a plan, but safety is taken into account. Sometimes it's not as clear cut as everybody would like it to be. But here is another example and reason some of us just don't post here anymore, and some have even left.

    Thanks for the thread, I did find it informative, but I think all that could be said, has been said some time ago already.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  24. #117
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    cape Town - 0825509200 / 0624206806
    Age
    61
    Posts
    2,454
    Thanked: 505

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Used 2 of my jacks to lift & position a 12mtr container on the weekend....

  25. #118
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Brisbane
    Age
    46
    Posts
    507
    Thanked: 522

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    Kom nou Reenen. Dis mos nie logies om alles te verban wat moontlik gevaarlik is nie. As jy HLJ reg gebruik, is die gevaar min. Selfde met 'n geweer. En as jy daardie veilige metodes vanaf die begin leer sodat dit ingebore word, is daar min gevaar dat jy iemand verkeerd sal leer en hy nieweetend homself eendag sal seermaak nie. Maar om the probeer bewys dat die verkeerde manier aanvaarbaar is omdat jy ervare is, is dit net 'n kwessie van tyd tot iemand seerkry.
    Personally I never let go of the handle when down is selected. If you run out of puff keep hold of the handle. Tea breaks are reserved for the way up, when the handle can be left lying down, I would think as the handle canít fall from that position. Last time I used my HLJ it didnít feel like it wanted to runaway up the ladder. Personally Iím not happy leaving all that potential energy at the mercy of a wire clip. I donít believe in leaving things in an unstable condition held by a safety pin.

  26. #119
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    London/Cape Town
    Age
    64
    Posts
    215
    Thanked: 36

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Interesting comments. On my 300tdi 110, I have used my HiLift (longer bar, trimmed slightly) to change tyres many times. The Landy has the middle OME suspension and proper jacking points (used with adapter) F&R. I have the baseplate and "hook" wheel lifter but have never used them. I wonder if the fact my 110 has sway (anti-roll) bars helps.

  27. #120
    Join Date
    May 2016
    Location
    Hermanus
    Age
    50
    Posts
    27
    Thanked: 3

    Default Re: Why a "high lift jack"

    Reenen, ek gebruik myne net so baie. Om te jack & te winch, baie handige stuk gereedskap. Gevaarlik in verkeerde hande, jy moet wakker wees en konsentreer terwyl jy met dit werk. Maar soos met enige ander herwinnings toerusting. Ek maak almal sit so ent weg terwyl ek met dit werk, kinders het veral 'n manier om vinnig te beweeg tot daar waar hy nie hoort nie. Ek het eendag gesien hoe luk iemand wat in die hospitaal gelÍ het wat wou af jack en handvatsel uit sy hande laat glip het. Ek dink hy het lank sop met een hand geeŽt. Kakebeen en linker pols gebreuk.
    Gebruik maar met respek.

  28. The Following User Says Thank You to Stofdonkie For This Useful Post:


Page 6 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •