Staal Rims





Results 1 to 2 of 2

Thread: Staal Rims

  1. #1
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Hoedspruit
    Age
    32
    Posts
    484
    Thanked: 5

    Default Staal Rims

    Dag manne,

    Ek het uit eindelik my stel 285/70/17 Deegan 38's opgetel, maar nou sit ek met 'n probleem. Ek wil hulle op my Prado 120 sit maar my huidige GD6 mags vang alreeds met 265/70/17's teen die bashplate links. Ek is hard opsoek na staal rims met zero offset wat 8.0J wyd is, maar dit lyk my bestaan nie. Ek wil ook nie Road Rage RRC1 (dis al wat ek in daai spec kry) opsit nie, ek wil nie in die bos kaan staan met 'n gekraakde aluminium rim nie.

    Hoe gemaak?

    Wouter
    2014 Ford Ranger 2.2 T6 XL D/C
    2005 Toyota Prado 120 4.0 V6

  2. #2
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Hoedspruit
    Age
    32
    Posts
    484
    Thanked: 5

    Default Re: Staal Rims

    Ek het vergeet om te noem, ek gaan die kar laai, yskas, tent, vrou en kinders en alles wat daarmee gepaard gaan, dus moet die wiele kan gewig vat.
    2014 Ford Ranger 2.2 T6 XL D/C
    2005 Toyota Prado 120 4.0 V6

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •