Dag manne,

Ek het uit eindelik my stel 285/70/17 Deegan 38's opgetel, maar nou sit ek met 'n probleem. Ek wil hulle op my Prado 120 sit maar my huidige GD6 mags vang alreeds met 265/70/17's teen die bashplate links. Ek is hard opsoek na staal rims met zero offset wat 8.0J wyd is, maar dit lyk my bestaan nie. Ek wil ook nie Road Rage RRC1 (dis al wat ek in daai spec kry) opsit nie, ek wil nie in die bos kaan staan met 'n gekraakde aluminium rim nie.

Hoe gemaak?

Wouter