Daars 'n moontlikheid dat die bande kan skuur. Dis maklik om die plastiek modderflappe aan te pas met 'n hoekslyper.
|
Dagsę,
Ek het 'n Ford Everest 3.0
2011 Model.
88 000km sover gedoen op die oorspronklike Duelers waarmee hy uitgekom het. Met nog 5mm vlak oor.
Bande kenners sę haal onmiddelik af en vervang.....want dis te oud.
Bande is baie mooi, geen krakies of skade nie.
Maar ek reken veiligheid eerste aangesien dit die familie voertuig is.
Ek ry 99.9% teerpad en minder as 10 000kilos per jaar met die voertuig.
Natuurlik doen covid ons geen guns met rande nie....
Sover het ek die BF Goodrich Advantage vir SUV - Highway terrein band - Blykbaar sagter vir rygenot en goed op nat teer ook.
En dan ook die KUMHO Road Venture - All terrein band - harder op die pad - Blykbaar ook goed op nat teer.
Beide is in die prysklas van R2000/band (bekostigbaar)
Enige iemand wat ondervinding op hierdie bande het en / of voorstelle?
O ja, ek verander die 245/70/16 na 265/70/16.....
Groetnis
Ranger Rikus
Ford Ranger 2001 2.5TDi, DC - Pa s'n
Ford Everest 2011 3.0 TDi SUV - Ons s'n
Ford Figo 2010 1.4i Trend - Ma s'n
Ford Fiesta 1.4i 2009 - Boetie s'n
Ford Figo 1.4i 2016 - Sussie s'n
BMW F650CS - Ook Pa s'n
Daars 'n moontlikheid dat die bande kan skuur. Dis maklik om die plastiek modderflappe aan te pas met 'n hoekslyper.
Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)
Hoekom groter gaan as jy omtrent net teerpad ry? = duurder prys per band.
Bridgestone se HT bande sal jou ook lank hou, of enige HT band for that matter.
If you would want an all terrain tyre that suits your driving requirements, maybe look at the Firestone Destination AT.
Alternatively consider the Michelin LTX Force. Both give the on road comfort and very good road holding on wet & dry tar but might be a little better for when you do drive gravel roads. Both are in fact very decent allrounder AT tyres. Both might be cheaper than the BFG road tyres you suggested.
2012 FJ Cruiser
1983 FJ60 Landcruiser
Ranger Rikus
Ford Ranger 2001 2.5TDi, DC - Pa s'n
Ford Everest 2011 3.0 TDi SUV - Ons s'n
Ford Figo 2010 1.4i Trend - Ma s'n
Ford Fiesta 1.4i 2009 - Boetie s'n
Ford Figo 1.4i 2016 - Sussie s'n
BMW F650CS - Ook Pa s'n
Cool, hulle sal definitely pas
I would go for the cheapest mainstream manufacturer and not change the tyre size. You will have no benefit with the larger tyre as you do not seem to off road, only cons (fuel consumption, power loss)
If price i'snt the only factor regarding to brand, I would go for Yokohama G015. (Have them Swambo's Pajero, which only does a little gravel road and now and the off road and we are happy with them)
Bostoe
Last edited by bostoe; 2020/11/20 at 12:32 PM.
https://www.errolstyres.co.za/tyres#searchresults
Gaan kyk hier na die verskillende bande en hulle pryse. Enige iets duurder en jy word in gedoen.
Renault Duster 1.5Dci 4WD
1) bly weg van die "kenners" : 10 jaar en meer is te oud maar net as hulle krake wys
2) iemand voer jou 'n poep oor die pryse soos JuanB aandui
Wie is die "kenner"?
Jakes Louw
2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
Percivamus
Bookmarks