Page 1 of 9 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast
Results 1 to 20 of 162
  1. #1
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5222

    Default Vandag oor 'n maand

    Staan ek langs die viswaters in Henties met 'n vistok in my hand en met die kinders wat op die strand speel...
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  2. The Following 3 Users Say Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    68
    Posts
    1,414
    Thanked: 420

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Welkom terug.

  4. The Following User Says Thank You to janseekat For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    May 2015
    Location
    Langebaan
    Age
    62
    Posts
    171
    Thanked: 73

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Hel - geniet dit!

    Hopelik volgende jaar in n "normale" lewe kan ek weer daar uitkom!

    Bly een van die beste ontspannings aktiwiteite.

  6. The Following User Says Thank You to ChrisA For This Useful Post:


  7. #4
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5222

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by ChrisA View Post
    Hel - geniet dit!

    Hopelik volgende jaar in n "normale" lewe kan ek weer daar uitkom!

    Bly een van die beste ontspannings aktiwiteite.
    Yup, daar is min goed in die lewe wat my onstpanning bied soos visvang nie.

    En in Nambia is dit die best of both worlds - jy kan bietjie 4x4 ry om by die visvanplek uit te kom.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  8. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  9. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    6,205
    Thanked: 5159

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Yup, daar is min goed in die lewe wat my onstpanning bied soos visvang nie.

    En in Nambia is dit die best of both worlds - jy kan bietjie 4x4 ry om by die visvanplek uit te kom.
    My familie kan nie altyd verstaan dat ek 'n hele dag teen die water kan staan met 'n visstok, niks vang nie en dan saans tevrede wees nie! Maak die gees skoon!

    En Henties en omgewing bly een van die bestes want jy sal iets vang ook.

    Wens ek kan weer 'n slag daar uitkom. Geniet dit!
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  10. The Following User Says Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


  11. #6
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    54
    Posts
    1,487
    Thanked: 288

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Klink reg vir my geniet hom

  12. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:


  13. #7
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,502
    Thanked: 5031

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Staan ek langs die viswaters in Henties met 'n vistok in my hand en met die kinders wat op die strand speel...
    Jis jys n regte brag gat.

    Geniet dit!!
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  14. The Following User Says Thank You to FWM For This Useful Post:


  15. #8
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5222

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Vandag oor 3 weke...
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  16. #9
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5222

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Vandag oor twee weke...
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  17. #10
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,448
    Thanked: 1224

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Oor 3 weke, Kosibaai. Visstok. Sand en see.

  18. The Following User Says Thank You to Rustie For This Useful Post:


  19. #11
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    46
    Posts
    5,801
    Thanked: 17188

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    Oor 3 weke, Kosibaai. Visstok. Sand en see.
    En sweet. Moenie vergeet van sweet nie
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  20. The Following User Says Thank You to Riaan van Wyk For This Useful Post:


  21. #12
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5222

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by Riaan van Wyk View Post
    En sweet. Moenie vergeet van sweet nie
    As ek moet kies tussen sweet by die huis en sweet by die see, vat ek die see sweet enige tyd van die dag
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  22. #13
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    41,251
    Thanked: 18147

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Oor 9 dae, bosveld plaas.

    (OK, I'm staying at home...........)
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  23. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


  24. #14
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,227
    Thanked: 5687

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Vandag oor twee weke...
    Vir hoe lank bly julle??
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  25. #15
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5222

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Vir hoe lank bly julle??
    16 Desember to 27 Desember. Draai terug die 28ste.

    Vra jy omdat ons mekaar moet raakloop of omdat jy seker wil maak dat jy my nie raakloop nie
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  26. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  27. #16
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,227
    Thanked: 5687

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    16 Desember to 27 Desember. Draai terug die 28ste.

    Vra jy omdat ons mekaar moet raakloop of omdat jy seker wil maak dat jy my nie raakloop nie
    Ag nee, ons vertrek eers die 27ste. Doen so bietjie sight seeing op die C28 en dan nuwe jaar weer in die Omaruru rivier, en die 3de op Windpomp 14!!!

    So ons gaan mekaar weer mis
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  28. #17
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5222

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Ag nee, ons vertrek eers die 27ste. Doen so bietjie sight seeing op die C28 en dan nuwe jaar weer in die Omaruru rivier, en die 3de op Windpomp 14!!!

    So ons gaan mekaar weer mis
    Geniet dit! Ek het in Feb 2019 op Windpomp 14 gekamp, dis awesome daar.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  29. #18
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    3,012
    Thanked: 2870

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    so 10 dae!

    Dan Knysna! visvang! son! see! Bootry, bootry en nog bootry!

    ( edit Sorry I see this is in Namibia section)
    Last edited by Mal Hannes; 2020/12/02 at 12:30 PM.
    Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)

  30. The Following User Says Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  31. #19
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    914
    Thanked: 1625

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    2 weke, 2 dae. Toti. Niksdoen.

  32. The Following User Says Thank You to Toxxyc For This Useful Post:


  33. #20
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    39
    Posts
    855
    Thanked: 1557

    Default Re: Vandag oor 'n maand

    More oor 'n maand Rocky Bay. Gat skuur, sand kastele bou en ander man se vis eet
    GaryG


    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    Isuzu KB 250 Xrider - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Sold

  34. The Following User Says Thank You to ViperR For This Useful Post:


Page 1 of 9 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •