Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 71
  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Wonderboom Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,039
    Thanked: 69

    Default Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Enige skaap- en/of beesboere wat self slag, opsny en verpak en bereid is om direk aan my te verkoop vir eie gebruik, teen 'n billike prys? Verkieslik nie te vÍr vanaf Pretoria nie. PM my asseblief

    Real 4x4's don't have
    curved windscreens!!
    Jeep TJ 4l Sahara 33'
    Suzuki SJ 80 "Jeepie"
    + 2 classic roadsters
    some dangerous toys


  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,746
    Thanked: 2403

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Pablo View Post
    Enige skaap- en/of beesboere wat self slag, opsny en verpak en bereid is om direk aan my te verkoop vir eie gebruik, teen 'n billike prys? Verkieslik nie te vÍr vanaf Pretoria nie. PM my asseblief
    Ek slag 7 Des Vleis Merino. Lammers wat 50kg breek. 45% uitslag, dus 22.5 kg @ R105/kg = R 2 362.50.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  3. #3
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Garsfontein
    Age
    65
    Posts
    1,157
    Thanked: 79

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Net te laat - maar soos ek sÍ - Kontak Uys - hy het 'n paar oulike kontakte
    https://www.4x4community.co.za/forum...mil-vir-n-duif!
    Last edited by Let's Play; 2020/11/16 at 03:04 PM. Reason: Uys beaten me to it
    Hennie
    Hilux 3.0 D-4D D/C Legend 45 4X4
    Challenger Wilderness 450 with Tentco TTT

  4. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Wonderboom Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,039
    Thanked: 69

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek slag 7 Des Vleis Merino. Lammers wat 50kg breek. 45% uitslag, dus 22.5 kg @ R105/kg = R 2 362.50.
    Dankie Uys!

    Maar tans betaal ek by Pretoria slaghuis die volgende pryse vir die beste graderings verwerkte en verpakte vleis:

    Lam R94-00
    Skaap R73-00
    Vark R46-00
    Bees R64-00

    (5 minute gelede se pryse)

    Komaan mense! Ek is gebore en grootgemaak op 'n Bees- en skaapplaas en weet hoeveel die middelmanne vat! Ek is seker 'n boer kan heelwat meer wins maak deur die middelmanne uit te sny en dit steeds teen minder as slaghuise te verkoop!

    Real 4x4's don't have
    curved windscreens!!
    Jeep TJ 4l Sahara 33'
    Suzuki SJ 80 "Jeepie"
    + 2 classic roadsters
    some dangerous toys


  5. The Following 2 Users Say Thank You to Pablo For This Useful Post:


  6. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,997
    Thanked: 17934

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Nee wat, almal Wil opmaak vir lockdown
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


  8. #6
    Join Date
    May 2011
    Location
    Kloof
    Age
    48
    Posts
    2,697
    Thanked: 760

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Pablo View Post
    Dankie Uys!

    Maar tans betaal ek by Pretoria slaghuis die volgende pryse vir die beste graderings verwerkte en verpakte vleis:

    Lam R94-00
    Skaap R73-00
    Vark R46-00
    Bees R64-00

    (5 minute gelede se pryse)

    Komaan mense! Ek is gebore en grootgemaak op 'n Bees- en skaapplaas en weet hoeveel die middelmanne vat! Ek is seker 'n boer kan heelwat meer wins maak deur die middelmanne uit te sny en dit steeds teen minder as slaghuise te verkoop!
    We do our own mutton and beef for our own consumption, and it's not worth the effort of doing it for those prices commercially on a small scale to a few end consumers.

    Mutton is not so bad, but beef is a lot of work.
    Andrew Beuster

    Amarok milk bottle


    "So really , you are not so smart , you are a old Oomie that has to much time on his hands" - Christo Meisenheimer

  9. #7
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,746
    Thanked: 2403

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Pablo View Post
    Dankie Uys!

    Maar tans betaal ek by Pretoria slaghuis die volgende pryse vir die beste graderings verwerkte en verpakte vleis:

    Lam R94-00
    Skaap R73-00
    Vark R46-00
    Bees R64-00

    (5 minute gelede se pryse)

    Komaan mense! Ek is gebore en grootgemaak op 'n Bees- en skaapplaas en weet hoeveel die middelmanne vat! Ek is seker 'n boer kan heelwat meer wins maak deur die middelmanne uit te sny en dit steeds teen minder as slaghuise te verkoop!

    Dankie vir daai terugvoer.

    2 weke terug het speen lam (32kg) verkoop vir R50/kg. R1600.

    Ek voer hom 1.5kg/dag teen R 4500/ton - dus R 6.75/dag. Op n 4.5:1 voer omsetverhouding tel hulle dan 333g/dag op. Om hulle van 32kg na 52kg te kry is dan 60 dae @ R6.25/dag= R 375. Dus kos hy my R1600 + 375 = R 1975. R2 360 - R 1 975 = R385 wins (16%)

    So ek is eerlik: Ek weet nie hoe doen hule dit as daar nog n middelman ook is nie - en jammer Jelo - Daai maak nie op vir lockdown nie.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  10. The Following 9 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  11. #8
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Marina Beach
    Posts
    240
    Thanked: 45

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Ons verkoop skaap teen R60/kg maar dan is dit aanwins ram lammers. Manne soos Uis wat aankoop, voer en herverkoop binne 6 weke is duur praktyk so die 2 moet ondersky word. Voerkraal lammers moet jy komersieel verkoop om volume wins te maak. Boere wat aanteel lammers verkoop kan dit goedkoper verkoop maar dan verkoop jy nie gereeld nie tensy jy groot kuddes het.
    Jean Joubert
    Triton 3.2 Auto
    Pajero 3.2 (SWAMBO)
    Allutop +
    Bushlapa Vlooi

  12. The Following 6 Users Say Thank You to JVJoubert For This Useful Post:


  13. #9
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    39
    Posts
    2,518
    Thanked: 94

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek slag 7 Des Vleis Merino. Lammers wat 50kg breek. 45% uitslag, dus 22.5 kg @ R105/kg = R 2 362.50.
    Ek verstaan nie hoe mens nog kan moan as hulle gehalte lam direk by 'n boer kan koop vir R105/kg nie...hemel mense, moet die boer dit verniet weggee?? dis so goedkoop!!! Die boer se yield is 16%...kom nou man, dit is mos nie reg nie, dit vergoed nie eers naby vir die tyd en risiko nie van die boer nie. Ons mense wil mos altyd n Ferrari ry vir Uno geld. Uys, Maak jou prys meer, hier in die Kaap vra die supermarkte R150+ en ek is amper seker jou gehalte sal beter wees.
    2018 Ford Ranger 3.2 XLT DC 4x4 A/T



  14. The Following 10 Users Say Thank You to Swys14 For This Useful Post:


  15. #10
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1080

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Pablo View Post
    Dankie Uys!

    Maar tans betaal ek by Pretoria slaghuis die volgende pryse vir die beste graderings verwerkte en verpakte vleis:

    Lam R94-00
    Skaap R73-00
    Vark R46-00
    Bees R64-00

    (5 minute gelede se pryse)

    Komaan mense! Ek is gebore en grootgemaak op 'n Bees- en skaapplaas en weet hoeveel die middelmanne vat! Ek is seker 'n boer kan heelwat meer wins maak deur die middelmanne uit te sny en dit steeds teen minder as slaghuise te verkoop!
    By watter slaghuis?

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  16. #11
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    437
    Thanked: 143

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    A2/3 lam het verlede week nog R82/kg gegaan by die abattoir, party plekke nog hoŽr. 'n Slaghuis wat reken hulle het lam te koop teen R94/kg sou ek betwyfel.
    Last edited by Kambro; 2020/11/16 at 04:16 PM.

  17. #12
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,972
    Thanked: 380

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Pablo View Post
    Dankie Uys!

    Maar tans betaal ek by Pretoria slaghuis die volgende pryse vir die beste graderings verwerkte en verpakte vleis:

    Lam R94-00
    Skaap R73-00
    Vark R46-00
    Bees R64-00

    (5 minute gelede se pryse)

    Komaan mense! Ek is gebore en grootgemaak op 'n Bees- en skaapplaas en weet hoeveel die middelmanne vat! Ek is seker 'n boer kan heelwat meer wins maak deur die middelmanne uit te sny en dit steeds teen minder as slaghuise te verkoop!
    Wat bedoel jy met "beste graderings"? Wat vir die een ou die beste is, is nie vir die volgende nie

    Bostoe

  18. #13
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    1,362
    Thanked: 2855

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Verlede week op De Aar pryse gaan soek. Boer kry R94/kg vir A2/3 lam. Slaghuis verkoop heel lam R115/kg. Gem 21kg lammers.
    "If you spend most of your time in the library in the fiction section, your thoughts and decisions will be based on fiction"

    Luka Geertsema

  19. The Following User Says Thank You to Luka For This Useful Post:


  20. #14
    Join Date
    Feb 2018
    Location
    Doringkloof
    Age
    57
    Posts
    126
    Thanked: 149

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Die boer wat ek by lam en vark kry is aanteel en nie voerkraal nie. Dis ongeveer die pryse wat Pablo by die slaghuis gekry en opgesny en verpak en afgelewer in PTA.
    It is a long road to eternity, enjoy the journey.

    Subaru XV Silver 2019 (Ghost In the Machine)

  21. #15
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    189
    Thanked: 85

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Miems View Post
    By watter slaghuis?
    Ek wil ook weet!
    Kobus van Wyk

  22. #16
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,582
    Thanked: 2276

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Ek koop skaap tjoppe by Spar.... so nou en dan.... as hul duidelik verkeerd geprys het. Dan is dit R 100/kg. Dan vis ek al die verkeerd geprysde pakkies uit. Andersins kos dit R 150 plus 'n kilo... en ek stap maar verby...
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  23. The Following User Says Thank You to New For This Useful Post:


  24. #17
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Bethlehem
    Age
    69
    Posts
    955
    Thanked: 342

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Ons doen lam/skaap halwe of heel karkas opgesny en vacuum verpak 30 tot 45 kg .R90.oo per kg .
    Jersey Ossies half of heel , bewerk tot steaks ( rump, t-bone, ribeye on the bone ) braai wors , mince , patties , kookvleis , biltong , droŽwors .
    200 tot 300 kg karkas. R105.oo per kg .
    Produkte word verpak en gevries , Koerier tel 10.00 hr op en laai 16.00 hr in GP af .
    Jersey vleis is net so lekker soos die Wagyu wat hier in RSA verkoop word , van my kliente reken dit smaak baie beter .
    Sou jy belangstel WhatsApp 0827772054 .
    Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
    Cruiser 78 4.2 Diesel
    Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4

  25. The Following 3 Users Say Thank You to Swart Jan For This Useful Post:


  26. #18
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Wonderboom Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,039
    Thanked: 69

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by bostoe View Post
    Wat bedoel jy met "beste graderings"? Wat vir die een ou die beste is, is nie vir die volgende nie

    Bostoe
    Korrek!

    Ek het spesifiek gesÍ die "beste" (vir my) en nie die "hoogste" graderings nie!

    Ek verkies:

    A2 Lam (baie sag met darem 'n dun lagie vet) Vleismerino
    C3 Skaap (baie geuriger met genoeg vet!) Vleismerino. VroeŽr het ek C4 en selfs 5 verkies, maar nou is dit net te veel vet vir my
    C Graad bees, Bonsmara. A graad het byna geen vet en so ook byna geen smaak vir my nie!
    Maar wanneer ek by slaghuis met groot inloop koelkamer koop, soek ek my lekkerste karkas uit, sonder om noodwendig na die graderings te kyk!
    Ouer diere is geuriger en wanneer reg voorberei, enige tyd net so sag soos lammers en kalwers!

    Maar dis net my opinie en keuses!

    Die genoemde pryse is van Bynes Slagtery vir heel skaap, lam, halwe vark en agterkwart bees.
    Maar moenie vir my kwaad wees, indien julle verkeerde karkasse uitsoek nie! 'n Mens leer maar op die duur manier!

    Ek hoor wat baie mense sÍ oor pryse! Onthou ek praat van karkaspryse per kilogram en nie die supermark se prys per kilogram vir 6 tjoppies nie!
    Ek het alreeds 'n paar PM's gekry met heelwat laer pryse as dit wat ek genoem het, so ek gaan nie verder hier redeneer, of op almal se opinies reageer nie!

    PM my asseblief met pryse en besonderhede

    Wonderlike aand vir almal!

    Real 4x4's don't have
    curved windscreens!!
    Jeep TJ 4l Sahara 33'
    Suzuki SJ 80 "Jeepie"
    + 2 classic roadsters
    some dangerous toys


  27. #19
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,997
    Thanked: 17934

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Quote Originally Posted by Pablo View Post
    Die genoemde pryse is van Bynes Slagtery vir heel skaap, lam, halwe vark en agterkwart bees.
    I wouldn't say that Bynes is a top notch butchery. And I've been buying there on and off since 2004.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  28. #20
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,997
    Thanked: 17934

    Default Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  29. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •