|
Rainier dankie vir die fotos dis baie mooi man.
En waar ry die manne met die remote 4x4,s daar by Harties.
Tx Leon, veral die 6x6 AMG met light bar en ligte sal ek met graagte op my tafel parkeer.
As mens wes by Pecanwood verby die karwas op die regterkant ry is daar 'n grondpad links in 'n effense s-draai - dink daar is bordjies vir koffie en stap/fiets roetes.
Die ry gedeelte is nogal tegnies en soos in die regte lewe is spoed en lyn baie belangrik.
Paar klasse, ek hou van die standaard modelle maar daar is karretjies met difflocks voor en agter wat jy kan aan en af sit in die ry, asook 4wiel steering.
Baie pa en seun kombinasies.
Is this every Sunday?
A second class ride is still better than a first class walk
GWM 2008 2.8 Turbo Diesel, left hand drive. My work horse and leisure toy.
Nissan March, the boss' daily run around.
Mitsubishi Delica. Ex work horse. Sold.
Toyota Vigo 3.0l D4DTurbo 2007. Sold
Jôh dit lyk erg oulik! Ek het al bietjie daai outjies uitgekyk op YouTube
Grand Cherokee 5.7L V8
Alfa MiTo Quadrifoglio Verde - she's a beauty!
JKU Rubicon Pentastar (sold)
JKU CRD (sold)
XJ 4liter (sold)
Bookmarks