Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    70
    Posts
    72
    Thanked: 0

    Default Navara 2,5d 2013 prys

    Ek kan n Navara kry ,n 4x4 2.5d 60k op teen R289000 ,
    Lyk baie goed , dink julle die prys regverdig die. Gaan myne 2009 inruil met 180k op .
    Groete Johan

  2. #2
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    195
    Thanked: 115

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    Hi is dit 'n LE of SE


    2016 Hilux 2.8 GD6 4x4 Dc
    2019 Wildebeest Serengeti

  3. #3
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,191
    Thanked: 502

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    daai behoort die spain spec 140kw te wees.
    VSK chassis nr, aerial op die dak middle voorlangs.

    prys klink effe hoog. Waarde op my 12 volgens versekering is R234k insured value.

    as die bakkie rerig mooi is met paar ekstra en nie 'n sent om te spandeer nie - jou besluit natuurlik is dit redelik.
    Maar met klein odds moet hulle sommer lekker sak. Hulle maak klomp geld op daai bakkie en selfde storie met joune ook

  4. #4
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,191
    Thanked: 502

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    ongelukkig met Nissan en Mitsu kry jy 'n goeie voertuig maar 2nd hand waarde is niks
    Sien hieronder:
    Gomboom sien die roof rails is af en met tracks vervang.

  5. The Following User Says Thank You to Dwayne P For This Useful Post:


  6. #5
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Somerset West
    Posts
    276
    Thanked: 579

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    My opinie is dat die prys bietjie hoog is.

    Daai bakkie average 8000km n jaar. Dit het sy voor en nadele en baie mense sal se te min kilos per jaar is nie altyd goed nie.

    Hier is n paar ander net vir jou om prys en kondisie te vergelyk.

    https://www.gumtree.co.za/a-cars-bak...80910012953809

    https://www.gumtree.co.za/a-cars-bak...40911050200009
    Triton 3.2 Auto 4x4

  7. #6
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Somerset West
    Posts
    276
    Thanked: 579

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    En dan ook hoeveel gee hulle jou vir joune? R200k? as dit so baie is.

    Daar is darm maar baie wat jy op joune kan vervang en verbeter vir R90 000, en dan weet jy presies wat jy het. Jy ken mos jou voertuig.
    Triton 3.2 Auto 4x4

  8. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gqeberha
    Age
    50
    Posts
    15,998
    Thanked: 5239

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    Quote Originally Posted by Padvat View Post
    Ek kan n Navara kry ,n 4x4 2.5d 60k op teen R289000 ,
    Lyk baie goed , dink julle die prys regverdig die. Gaan myne 2009 inruil met 180k op .
    Groete Johan
    Dit is wat ek betaal het vir 'n 2015 model met 95k op.

  9. #8
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    70
    Posts
    72
    Thanked: 0

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    Ek kry R140000 vir myne. ( inruil glo R124000 ) Myne het ook efs suspensie op, Dit tel natuurlik nie

  10. #9
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Somerset West
    Posts
    276
    Thanked: 579

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    Quote Originally Posted by Padvat View Post
    Ek kry R140000 vir myne. ( inruil glo R124000 ) Myne het ook efs suspensie op, Dit tel natuurlik nie

    Nee wat as dit ek was hou ek daai 2009 model, doen hom goed oor en ry nog vir baie jare rond met extra geld in my sak
    Triton 3.2 Auto 4x4

  11. #10
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    70
    Posts
    72
    Thanked: 0

    Default Re: Navara 2,5d 2013 prys

    Dankie mense , gaan die een pass, Die steelers verkoop die een ver bo boekprys , en wil nie verminder nie , se net km is laag , dis hoekom

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •