Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lichtenburg
    Age
    37
    Posts
    1,021
    Thanked: 4

    Default Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei

    Dag Mense!!
    Ek nooi al die 4x4 manne/dames uit om ons dag by te woon.

    Daar sal pryse soos slagskape, halwe slagskape en kleiner items wees!

    Daar sal 10 Hindernisse wees waarvan 5 moeilik en 5 makliker gaan wees!

    Bel my by Nul 8 2 323 4878 vir meer inligting

    Groete

    Liaan

    Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan

  2. #2
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lichtenburg
    Age
    37
    Posts
    1,021
    Thanked: 4

    Default

    Hoe lyk dit, enige forum manne wat dit gaan maak?

    Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan

  3. #3
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    58
    Posts
    9
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by ToyotaMan View Post
    Hoe lyk dit, enige forum manne wat dit gaan maak?
    Ek kan dit dalk maak.
    Kan jy meer inligting oor die inskryfkoste ens. vir ons deurgee?
    Asook die verskillende klaasse wat kan deelneem.?
    Ek was lanklaas in Lichtenburg.
    Kan jy aanwysings hier plaas.
    Net nie GPS nie.
    (Verduidelik padlangs asb.!)

    Hoe laat begin julle?

  4. #4
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    34
    Posts
    1,402
    Thanked: 9

    Default

    hmmm sal mar nog kyk nader an die tyd! is bang om my lorrie seer te maak op sulke kompetiesies. hulle is gewoonlik biekie kwaai vir die standaard bakkies. hoelyk die baan is dit erg of sal ons dit maak?
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL
    Echo4 trailer
    Forum Radio No: 1052

  5. #5
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lichtenburg
    Age
    37
    Posts
    1,021
    Thanked: 4

    Default

    Inskrywings R100 per voertuig



    Standaard voertuie behoort nie skade te kry nie. Running boards kan dalk shots vat.(Myne het al)

    Jy kan altwee seksies aandurf of net 1. Die 5 moeilike hindernisse sal jou running boards defintief skraap, die ander behoort vir standaard manne lekker kompeterend te wees.

    Die baan is grond en glibberige delwers klippies, maak dit lekker moeilik.
    Die klippies is mooi rond en sal nie jou bande beskadig nie.

    Die hindernisse word deur semi standaard voertuie uitgesit(Hilux met OME, Standaard Suzuki SJ410, Land rover Defender V8, Standaard Colt V6)


    Vanaf Vanderbijl Ry na Potchefstroom, Ventersdorp, Coligny, Lichtenburg.
    Vanderbijl is 200km vanaf Lichtenburg.

    Die baan is uit op die Koster pad ,as jy onder deur die brug is(teen die Total vulstasie) draai links op die Manana pad +- 5km teerpad, word grondpad, +-5km grondpad, as jy wildheining aan jou linkerkant sien dan is die hek regs.)
    Last edited by Liaan; 2009/05/04 at 08:11 PM.

    Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan

Similar Threads

  1. Females
    By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 146
    Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
  2. Replies: 8
    Last Post: 2011/03/23, 12:56 PM
  3. 4x4 Training, compulsory or not?
    By DDT in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 9
    Last Post: 2010/06/01, 04:29 AM
  4. Search Engines
    By benhur in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2006/09/14, 09:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •