Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    SOMERSET - WEST
    Age
    57
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Land cruiser 200 vx limp mode

    Hallo ek ry nou n land cruiser vx 200 2009 model. gekoop 18 maande terug met 210 km.

    Ek het 3 weke terug gaan jag en het 'n swaar trailker gesleep. By Lainsburg kom van die kaap af het die LC in limp mode gegaan ---VSC, engin en 4 Lo lig het aan gekom. ek kon toe net 80 km per uur ry. Ek het voertuig afgeskakel en 10 minute gewag weggetrek en goed gery vir +- 100 km. die selfde het toe weer gebeur. Dit interposes het al korter geword en op die ou end hetv ek op Graff Renette by Toyota gestop. hulle het 2 ure aan die " tubo ens " gewerk, maar kon nie die oplossing vind nie. Ek ruil trailers met n ligter een en ry toe weer goed vir 160 km. selfde gevolge.

    Na die jag het die feul maintenance lig aangekom en die voertuig moes in elkgeval gediens word vir 230 k km. Op die staduim was die Limp so erg die LC soms heeltemal van self uitsny. Ek los toe die LC op George -- hulle diens hom- vervang Feul filter en soek vir 'n week na die Limp Mode se oorsaak. ---- Uiteinde is dat hulle kwoteer R 70 k vir die vervanging van die 2 turbos. Ek aanvaar dit nie en my seun gaan haal die kar die volgende week, Ry teen 120 km ( sonder trailer ) 450 km en gaan nooit in Limp mode nie.

    HET ENIGE IEMAND AL SO IETS BELEEF OF GEHOOR VAN --- WAT KAN DIE OORSAAK WEES.

    Help asb.

    My Cruis is nou nie meer so Smooth nie.


  2. #2
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Wat is die kode wat die ecu log waneer by in limp mode in gaan?

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  3. #3
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    1,341
    Thanked: 593

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Welkom by die forum.
    Ek stel voor jy vra jou tegniese vraag in die Toyota groep - meer mense lees daar.

    Hier is waar jy jouself voorstel en bietjie agtergrond gee.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  4. #4
    Join Date
    Feb 2019
    Location
    Stellenbosch
    Posts
    533
    Thanked: 334

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Quote Originally Posted by smooth cruise View Post
    Hallo ek ry nou n land cruiser vx 200 2009 model. gekoop 18 maande terug met 210 km.

    Ek het 3 weke terug gaan jag en het 'n swaar trailker gesleep. By Lainsburg kom van die kaap af het die LC in limp mode gegaan ---VSC, engin en 4 Lo lig het aan gekom. ek kon toe net 80 km per uur ry. Ek het voertuig afgeskakel en 10 minute gewag weggetrek en goed gery vir +- 100 km. die selfde het toe weer gebeur. Dit interposes het al korter geword en op die ou end hetv ek op Graff Renette by Toyota gestop. hulle het 2 ure aan die " tubo ens " gewerk, maar kon nie die oplossing vind nie. Ek ruil trailers met n ligter een en ry toe weer goed vir 160 km. selfde gevolge.

    Na die jag het die feul maintenance lig aangekom en die voertuig moes in elkgeval gediens word vir 230 k km. Op die staduim was die Limp so erg die LC soms heeltemal van self uitsny. Ek los toe die LC op George -- hulle diens hom- vervang Feul filter en soek vir 'n week na die Limp Mode se oorsaak. ---- Uiteinde is dat hulle kwoteer R 70 k vir die vervanging van die 2 turbos. Ek aanvaar dit nie en my seun gaan haal die kar die volgende week, Ry teen 120 km ( sonder trailer ) 450 km en gaan nooit in Limp mode nie.

    HET ENIGE IEMAND AL SO IETS BELEEF OF GEHOOR VAN --- WAT KAN DIE OORSAAK WEES.

    Help asb.

    My Cruis is nou nie meer so Smooth nie.

    Dirty diesel?? Ek sien nie hoe faulty turbo's veroorsaak dat die kar uitsny? Op my pajero gee die SCV symptome soos vat jy beskryf as hy oud raak (230k vervang na n tank vuil diesel)). Ek weet op die isuzu, nissans, 3.0d4d, gebeur dit ook. Die part regulate fuel pressure op die common rail. Ek het nog nie gehoor van n v8 cruiser 200 waar dit vervang word nie (ek ken hulle nie goed nie), maar as die diesel vuil was miskien het dit hierdie klein part laat probleme gee. As hy die kar afsit dan "reset" hy en dan werk hy vir n rukkie weer maar dit raak net erger. Die part is so R3000 by toyota.

  5. #5
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Middelburg
    Posts
    777
    Thanked: 283

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Do you have any sort of performance chip installed?
    If so remove that first then disconnect both negative terminals before starting again.
    Check if catalytic converters are still there and if so remove them then check again. They could be blocked and preventing the turbos from spooling up enough.
    I had my turbos seize up on my 2009 model. The exact same symptoms as yours. Very expensive repair.
    Last edited by GarethHAllen; 2020/08/16 at 01:54 PM. Reason: Added stuff

  6. The Following User Says Thank You to GarethHAllen For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    SOMERSET - WEST
    Age
    57
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Welkom by die forum.Ek stel voor jy vra jou tegniese vraag in die Toyota groep - meer mense lees daar.Hier is waar jy jouself voorstel en bietjie agtergrond gee.
    Ok - ek sal dit prober. ek leer nog die werking van die site.dankie

  8. #7
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    SOMERSET - WEST
    Age
    57
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Quote Originally Posted by Chris8d View Post
    Wat is die kode wat die ecu log waneer by in limp mode in gaan?
    sorry ek was so lank weg, rekenaar het ook die week in " limp mode gegaan " nou weer reg.die fout kode is 0046 as dit help.

  9. #8
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    SOMERSET - WEST
    Age
    57
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Quote Originally Posted by ChasingSunsets View Post
    Dirty diesel?? Ek sien nie hoe faulty turbo's veroorsaak dat die kar uitsny? Op my pajero gee die SCV symptome soos vat jy beskryf as hy oud raak (230k vervang na n tank vuil diesel)). Ek weet op die isuzu, nissans, 3.0d4d, gebeur dit ook. Die part regulate fuel pressure op die common rail. Ek het nog nie gehoor van n v8 cruiser 200 waar dit vervang word nie (ek ken hulle nie goed nie), maar as die diesel vuil was miskien het dit hierdie klein part laat probleme gee. As hy die kar afsit dan "reset" hy en dan werk hy vir n rukkie weer maar dit raak net erger. Die part is so R3000 by toyota.
    Dankie ja ek gaan nou die naweek eers die 2 tenks skoonmaak, dan die part laat check waarvan jy praat en dan kyk ons.ek hou julle op hoogte.dankie.

  10. #9
    Join Date
    Jan 2018
    Location
    CT
    Age
    54
    Posts
    183
    Thanked: 206

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Quote Originally Posted by smooth cruise View Post
    Hallo ek ry nou n land cruiser vx 200 2009 model. gekoop 18 maande terug met 210 km.

    Ek het 3 weke terug gaan jag en het 'n swaar trailker gesleep. By Lainsburg kom van die kaap af het die LC in limp mode gegaan ---VSC, engin en 4 Lo lig het aan gekom. ek kon toe net 80 km per uur ry. Ek het voertuig afgeskakel en 10 minute gewag weggetrek en goed gery vir +- 100 km. die selfde het toe weer gebeur. Dit interposes het al korter geword en op die ou end hetv ek op Graff Renette by Toyota gestop. hulle het 2 ure aan die " tubo ens " gewerk, maar kon nie die oplossing vind nie. Ek ruil trailers met n ligter een en ry toe weer goed vir 160 km. selfde gevolge.

    Na die jag het die feul maintenance lig aangekom en die voertuig moes in elkgeval gediens word vir 230 k km. Op die staduim was die Limp so erg die LC soms heeltemal van self uitsny. Ek los toe die LC op George -- hulle diens hom- vervang Feul filter en soek vir 'n week na die Limp Mode se oorsaak. ---- Uiteinde is dat hulle kwoteer R 70 k vir die vervanging van die 2 turbos. Ek aanvaar dit nie en my seun gaan haal die kar die volgende week, Ry teen 120 km ( sonder trailer ) 450 km en gaan nooit in Limp mode nie.

    HET ENIGE IEMAND AL SO IETS BELEEF OF GEHOOR VAN --- WAT KAN DIE OORSAAK WEES.

    Help asb.

    My Cruis is nou nie meer so Smooth nie.

    Check the last post on this page. May possibly assist.

    https://au.toyotaownersclub.com/foru...e-fault-codes/

  11. The Following User Says Thank You to LCamper For This Useful Post:


  12. #10
    Join Date
    Feb 2019
    Location
    Stellenbosch
    Posts
    533
    Thanked: 334

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Quote Originally Posted by LCamper View Post
    Check the last post on this page. May possibly assist.

    https://au.toyotaownersclub.com/foru...e-fault-codes/
    This is very helpful, super detailed breakdown. Points to original diagnosed fault then. Eina.

  13. #11
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,393
    Thanked: 4164

    Default Re: Land cruiser 200 vx limp mode

    Quote Originally Posted by smooth cruise View Post
    sorry ek was so lank weg, rekenaar het ook die week in " limp mode gegaan " nou weer reg.die fout kode is 0046 as dit help.
    0046 Low boost pressure.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •