Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 24 of 24
  1. #21
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,518
    Thanked: 4308

    Default Re: The Die Hard 70 Series Land Cruiser.

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Die enigste rede hoekom ek nog nooit oorweeg het om 'n 70 series Cruiser te koop nie is die tekort aan 'n auto ratkas, en soos die artikel s Toyota bou Cruisers nie om modern te probeer wees nie, maar vir eenvoud en betroubaarheid. Ek het ook 'n Tuna gery wat nog die ou 4spoed gehad het en alhoewel baie mense dit op die tyd gekritiseer het, het ek nie gedink dis so &@, nie!

    Ek sal selfs een met 'n 5 spoed auto koop as Toyota hom sal bou.
    There are rumors that an auto box will be available in the 2022 upgrade.

  2. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  3. #22
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    1,104
    Thanked: 1603

    Default The Die Hard 70 Series Land Cruiser.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    There are rumors that an auto box will be available in the 2022 upgrade.
    Solank hy beroubaar is sal hy verkoop, dit hoef nie die nuutste 10 spoed ZF te wees nie.
    Ek is seker met die auto's wat in die 200's al vir jare gebou word moet Toyota iets op die rak h wat sal werk vir die 70's
    Last edited by Hooly; 2021/08/01 at 09:43 AM.
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambos mommy taxi)

  4. #23
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    3,925
    Thanked: 1937

    Default Re: The Die Hard 70 Series Land Cruiser.

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Solank hy beroubaar is sal hy verkoop, dit hoef nie die nuutste 10 spoed ZF te wees nie.
    Ek is seker met die auto's wat in die 200's al vir jare gebou word moet Toyota iets op die rak h wat sal werk vir die 70's

    Die auto box in die 200 is basies amper 'n drop-in in die 70, so hulle hoef nie eers veel moeite te doen.
    "The man who does not read has no advantage over the man who cannot read" - Not Mark Twain

  5. The Following User Says Thank You to bigboy529 For This Useful Post:


  6. #24
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    643
    Thanked: 50

    Default Re: The Die Hard 70 Series Land Cruiser.


  7. The Following User Says Thank You to Scalpel For This Useful Post:


Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •