op mevrou se aanvraag...





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 39
  1. #1
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default op mevrou se aanvraag...

    beste almal

    my vrou stel slegs belang in 'n 4x4 karavaan as sy "die bed by die huis kan opmaak en so kan ry"

    is daar 'n kampwa wat aan daardie vereiste sal voldoen?

    groete

    gj

  2. #2
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Outeniquastrand
    Age
    73
    Posts
    182
    Thanked: 15

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Ja,Jurgens Xplorer


    2018 VW Amarok V6 4Motion A/T
    2019 VW Tiguan 2.0 TDI Highline
    2015 Jurgens Xplorer

  3. #3
    Join Date
    Apr 2019
    Location
    Melkbosstrand
    Posts
    14
    Thanked: 3

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    "Armadillo Offroad Caravans by Extreme Outdoor" - model XTR 302

  4. The Following User Says Thank You to Nightjar For This Useful Post:


  5. #4
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,694
    Thanked: 1668

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Mobi lodge
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabelís way;

  6. The Following User Says Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  7. #5
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Capri Village, Western Cape
    Age
    40
    Posts
    800
    Thanked: 86

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Conqueror Companion II or Commander
    Last edited by piri; 2020/08/13 at 10:18 AM. Reason: mentioned wrong model
    "THE PURPOSE OF LIVE IS TO BE HAPPY ." DALAI LAMA
    Rob
    Toyota Hilux Legend 50 2.8 DC 4x4
    VW T-Cross (Swambo's car)
    Conqueror Companion II
    Harley Davidson Dyna FATBOB

  8. #6
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    905
    Thanked: 973

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by piri View Post
    Conqueror Comfort or Commander
    Slegs die Commander.
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    Dawie van der Merwe
    If you fail to plan, you plan to fail.
    A goal without a plan is just a dream.

  9. The Following User Says Thank You to LandyLove For This Useful Post:


  10. #7
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Capri Village, Western Cape
    Age
    40
    Posts
    800
    Thanked: 86

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by LandyLove View Post
    Slegs die Commander.
    We are on our second Companion, now the Companion II (newer model) but Im "itching" for the Commander. Might be a wee bit of an over kill as its only SWAMBO and myself.
    "THE PURPOSE OF LIVE IS TO BE HAPPY ." DALAI LAMA
    Rob
    Toyota Hilux Legend 50 2.8 DC 4x4
    VW T-Cross (Swambo's car)
    Conqueror Companion II
    Harley Davidson Dyna FATBOB

  11. #8
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,696
    Thanked: 3896

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by piri View Post
    Conqueror Companion II or Commander
    Quote Originally Posted by LandyLove View Post
    Slegs die Commander.
    Alby se beddens moet eers opgeslaan word nadat jy by die kamp aankom
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  12. #9
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Clanwilliam
    Age
    40
    Posts
    247
    Thanked: 24

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Daar is baie.
    Jurgens Xplorer
    BorderX Expidition
    Mobilodge
    Conqueror UEV25, Commander agterste bed
    Bushlapa Gravelroader
    Ect.

  13. #10
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    57
    Posts
    1,006
    Thanked: 688

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by jackero27 View Post
    beste almal

    my vrou stel slegs belang in 'n 4x4 karavaan as sy "die bed by die huis kan opmaak en so kan ry"

    is daar 'n kampwa wat aan daardie vereiste sal voldoen?

    groete

    gj
    My 12 jaar oud Echo 3 voldoen daaraan - die matras is opgegradeer na luukse karavaan spesifikasie. Die bed is 2.1mx1.5m en altyd opgemaak.

    Maar - die tent moet nog steeds oopgeslaan word as jy by die huis kom om skoon beddegoed ens te ruil, reg vir volgende keer.
    Last edited by Dungbeetle; 2020/08/13 at 10:34 AM.
    Rudolf Ras
    Donít blame yourself over past mistakes. Itís like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 851 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 111 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 124 000 km

  14. #11
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    1,809
    Thanked: 296

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Bushwakka Sundowner2

  15. #12
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,044
    Thanked: 1487

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by Hedgehog View Post
    Alby se beddens moet eers opgeslaan word nadat jy by die kamp aankom
    Nee.

    Ons Commander se dubbelbed is permanent opgeslaan. Dis net ons twee en altyd net ons twee.
    Attached Images Attached Images  
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  16. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  17. #13
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Capri Village, Western Cape
    Age
    40
    Posts
    800
    Thanked: 86

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Nee.

    Ons Commander se dubbelbed is permanent opgeslaan. Dis net ons twee en altyd net ons twee.
    Is dit waar die tafel is?
    "THE PURPOSE OF LIVE IS TO BE HAPPY ." DALAI LAMA
    Rob
    Toyota Hilux Legend 50 2.8 DC 4x4
    VW T-Cross (Swambo's car)
    Conqueror Companion II
    Harley Davidson Dyna FATBOB

  18. #14
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,044
    Thanked: 1487

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by piri View Post
    Is dit waar die tafel is?
    Ja. ons gebruik nie die tafel nie. Wel die witte wat op die bed links lÍ. Enige plek buite.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  19. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  20. #15
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Florida
    Age
    68
    Posts
    2,752
    Thanked: 655

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by HiluxRoux View Post
    Daar is baie.
    Jurgens Xplorer
    BorderX Expidition
    Mobilodge
    Conqueror UEV25, Commander agterste bed
    Bushlapa Gravelroader
    Ect.
    the Gecko!

  21. The Following User Says Thank You to TRON For This Useful Post:


  22. #16
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pta
    Age
    42
    Posts
    482
    Thanked: 92

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Ja. ons gebruik nie die tafel nie. Wel die witte wat op die bed links lÍ. Enige plek buite.
    vervang klein tafeltjie met plank en hou bed permanent op gemaak- klein tafel haak buite vas

  23. The Following 2 Users Say Thank You to Boesman88 For This Useful Post:


  24. #17
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    905
    Thanked: 973

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Nee.

    Ons Commander se dubbelbed is permanent opgeslaan. Dis net ons twee en altyd net ons twee.
    Commander gaan ons volgende en laaste upgrade wees. Ons is 2 en gaan altyd 2 bly. Bed altyd opgemaak, voorste bed sal omskep word in pakplek of A/C installasie.
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    Dawie van der Merwe
    If you fail to plan, you plan to fail.
    A goal without a plan is just a dream.

  25. #18
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,044
    Thanked: 1487

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by LandyLove View Post
    Commander gaan ons volgende en laaste upgrade wees. Ons is 2 en gaan altyd 2 bly. Bed altyd opgemaak, voorste bed sal omskep word in pakplek of A/C installasie.
    Ja!

    Ons het ook die voorste bed se seile en goeters uitgehaal. (Anders sou die foto van vroeŽr nie moontlik gewees het nie.)

    Daardie rak is gerieflik vir allerlei gedurende die kamp. Egter heeltemal leeg tydens ry (behalwe vir die Q1000 se staanplek) om balgewig te spaar.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  26. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  27. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    54
    Posts
    3,195
    Thanked: 1126

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by jackero27 View Post
    beste almal

    my vrou stel slegs belang in 'n 4x4 karavaan as sy "die bed by die huis kan opmaak en so kan ry"

    is daar 'n kampwa wat aan daardie vereiste sal voldoen?

    groete

    gj
    Kies die een:

    1. lig om te sleep
    2. by jou sak pas
    3. maklikste is om op en af te slaan
    4. die een met die beste en sterkste awning
    5. die een wat nie sal roes nie
    6. die een wat die beste diens in jou omgewing het
    7. die een wat off-road beproef is
    8. die een wat jou trots laat voel
    9. die een waarvan jou vrou die meeste hou
    Bruce Hunter. 2020 FJ Cruiser, 2020 Audi Q5S Tdi, 2019 VW Tiguan 4motion 2.0tsi(work vehicle), 2019 FJ Cruiser, Bush Lapa Kewer 2202, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  28. #20
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,529
    Thanked: 412

    Default Re: op mevrou se aanvraag...

    Quote Originally Posted by BruceHun View Post
    Kies die een:

    1. lig om te sleep
    2. by jou sak pas
    3. maklikste is om op en af te slaan
    4. die een met die beste en sterkste awning
    5. die een wat nie sal roes nie
    6. die een wat die beste diens in jou omgewing het
    7. die een wat off-road beproef is
    8. die een wat jou trots laat voel
    9. die een waarvan jou vrou die meeste hou
    Ek weet van iemand wat so gelukkig was dat hy al 3 van die gekoop het
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •