Geslagsmisdade en ander Moorde





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 23
  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,047
    Thanked: 1491

    Default Geslagsmisdade en ander Moorde

    'n Grillerige en hartseer onderwerp maar tog so aktueel in vandag se Suid-Afrika.

    'n Week of wat gelede het die Polisie bekendgemaak dat sowat 58 moorde per dag gepleeg word. Ongelooflik. Uit +-58m bevolking word 0.0365% van die bevolking jaarliks vermoor!

    Wie weet dalk wat is die normale mortaliteit van 'n eerste wreld land? Dit moet tog naastenby gelyk aan die geboorte-aanwas wees om die bevolkinggetalle redelik konstant te hou? Kan die mortaliteit in SA daarmee vergelyk met inagneming van die moorde? As ons die invoer van buitelandse siele buite rekening laat is ons mortaliteit te laag vir die aanwas wat ons beleef? Ons weet dat tradisionele Afrikanasies nie gesteld is op geboortebeperking nie en dat hulle die kinders sien as 'n bate, veral dogters wat lobola genereer.

    Moorde is verskriklik en mens kan dit nooit goedpraat nie. Een moord is een te veel. Tog is dit in Afrika 'n feit soos 'n koei. Ek wil nie eers die onderwerp "Plaasmoorde" aanraak nie. Te sensitief vir enige forumgesprek. Ons het al gesien dat lewe vir sommige geen waarde het nie. Is dit soos wat mense opgroei? Neem maar die gebruik van diere wat ter plaatse gedood en geslag word tydens troues en begrafnisse. Die dood is 'n feit, hetsy vir dier of mens?

    In die lig van die 58 moorde per dag sien ek gisteraand op TV iets wat my getref het. Nie noodwendig geskok nie. Die "People Opposing Woman Abuse" adverteer 'n kontaknommer indien iemand hieraan onderwerp word. Daar word deesdae "8 vroue per dag deur mans vermoor"! Net 8 uit 58? Ja, dis 8 te veel. Maar vergeleke met die totaal lyk dit na 'n redelik klein persentasie van die universum?

    Is moorde en ander onnatuurlike mortaliteite die natuur se gereedskap om die getalle in bewang te hou?
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20200811_214647.jpg 
Views:	75 
Size:	162.3 KB 
ID:	584024   Click image for larger version. 

Name:	20200811_214553.jpg 
Views:	74 
Size:	167.7 KB 
ID:	584025  
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  2. #2
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    58
    Posts
    1,401
    Thanked: 782

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Ja Johan, dis skokkend as jy moet lees hier en daar het iemand 'n lyk raak geloop wat of in die water gekry is of in die veld en niemand het ooit daarvan geweet nie, behalwe natuurlik die moordenaar self. Daar is 'n wreedheid onder sekere mense wat mens nie verstaan nie. As mens wel kyk hoe die sosiale verval ge-eskaleer het dan kan mens so bietjie verstaan.
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Benoni
    Age
    61
    Posts
    537
    Thanked: 242

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Johan, dit is skokkend! Waar is die antwoorde? Ek dink dit le by die algemene opvoedingsvlak van die samelewing. Mense word nie opgevoed nie en bestaan net. Ek weet dit is n algemene stelling maar daar is n mate van rede daarin.
    Die geweldige stress in die samelewing, spesifiek die finansiele stress dra baie hiertoe by.
    Vir n hele ruk al voel ek dat die rook en drank verbod baie grootliks bydra tot huislike en samelewing stress wat die geweld aanblaas.
    Ek blameer die regering totaal hiervoor en dit nog voor die vrot Covid aksies.

    Die enigste vergelyking wat ek aan kan dink is die UK. Hulle het 65 miljoen mense met n groot samestelling van verskillende etniese groepe en gelowe. Tot n mate soortgelyk aan SA.

    Die onlangse verslag in die UK meld dat mesmoorde baie gestyg het na 12 mense PER JAAR en die polisie is bekommerd daaroor. Hierdie is n massiewe aanduiding van die algemene volks opvoedingsvlak en die wetgehoorsaamheid.

    In Swede het hulle geen virusgrendel ingestel nie. Dit het baie goed gewerk OMREDE DIE MENSE SELF DISIPLINE HET en die regte dinge doen soos aanbeveel deur die geleerdes. New Zealand is nog so n voorbeeld.

    Ons grootste probleem is dat ons bitter min, indien engine siviele disipline het. Mense maak soos hulle wil en basta.

    Mense reageer op hulle basiese instinkte en die vrouens byt die spit af. Dit is erg! Lewe ons in n barbaarse samelewing.?

    Net so die ander 50 mense wat daagliks vermoor word. Is geweld die eerste en enigste oplossing?

    Die politiek van gierigheid het baie hiermee te doen. Op takvlak vermoor mense mekaar al vir invloed en tender geld. Die system is vrot.

    Unies dreig met geweld elke keer as hulle nie hulle sin kry en ek praat nie eens van die mafia Taxi industrie nie.

    So, die kombinasie van swak opvoeding, wetteloose gedrag, regeringskorrupsie, Unie geweld en vernietiging, geweld eerste opsies en n algemene gebrek aan siviele disipline, dra grootliks by tot hierdie absurde doodsyfers.

    Ons samelewing is SIEK en dit gaan baie jare vat om reg te kom, indien ooit.

    Baie sad en jammer.
    Find the solutions, not the problems.

  4. The Following 2 Users Say Thank You to JBX For This Useful Post:


  5. #4
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,919
    Thanked: 13303

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    World's Top 20

    Wiki

    https://en.wikipedia.org/wiki/List_o..._homicide_rate
    Attached Images Attached Images  
    Estee = S T = Sean Towlson

    ''Nothing makes the Earth seem so spacious as to have friends at a distance; they make the latitudes and longitudes''. H.D. Thoreau.

    Hummer H3 V8

    W.A.P Objectivist

  6. The Following User Says Thank You to Estee For This Useful Post:


  7. #5
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,919
    Thanked: 13303

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    And for comparative, the US, with all of their firearms
    Attached Images Attached Images  
    Estee = S T = Sean Towlson

    ''Nothing makes the Earth seem so spacious as to have friends at a distance; they make the latitudes and longitudes''. H.D. Thoreau.

    Hummer H3 V8

    W.A.P Objectivist

  8. The Following 3 Users Say Thank You to Estee For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,724
    Thanked: 15042

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    And for comparative, the US, with all of their firearms
    GFSA has just cancelled your membership.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  10. The Following 4 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


  11. #7
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    RSA
    Posts
    880
    Thanked: 1098

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    The elephant in the room all are ignoring:

    Click image for larger version. 

Name:	SAs-population-1910-2016-copy.png 
Views:	152 
Size:	14.2 KB 
ID:	584041

  12. The Following 4 Users Say Thank You to Olyfboer For This Useful Post:


  13. #8
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,724
    Thanked: 15042

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    The elephant in the room all are ignoring:
    we aren't ignoring it, we're tip-toeing around it so that the libtards can be happy
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  14. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


  15. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Krugersdorp
    Age
    46
    Posts
    534
    Thanked: 247

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    Interesting that only two African countries made the list.

    Kind of defeats the notion then that murder is more rampant in Africa than other parts of the world?

  16. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,724
    Thanked: 15042

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by JS-V8 View Post
    Interesting that only two African countries made the list.

    Kind of defeats the notion then that murder is more rampant in Africa than other parts of the world?
    depends on the level of monitoring and reporting............Sub Saharan Africa is not hot on this
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  17. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Krugersdorp
    Age
    46
    Posts
    534
    Thanked: 247

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    depends on the level of monitoring and reporting............Sub Saharan Africa is not hot on this
    Care to provide proof of how you reached the conclusion that murder is more rampant in Africa?

  18. #12
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,724
    Thanked: 15042

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by JS-V8 View Post
    Care to provide proof of how you reached the conclusion that murder is more rampant in Africa?
    I didn't, I'm saying why we might just not know. You could be basing your opinion on flawed data.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  19. #13
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,928
    Thanked: 2586

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by JS-V8 View Post
    Interesting that only two African countries made the list.

    Kind of defeats the notion then that murder is more rampant in Africa than other parts of the world?
    I have a question for you.

    Do you feel safe in South Africa?
    Willie Knoetze

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  20. #14
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,724
    Thanked: 15042

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    I have a question for you.

    Do you feel safe in South Africa?
    Stuff that, what about Somalia or South Sudan or Liberia or the DRC?
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  21. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


  22. #15
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    RSA
    Posts
    880
    Thanked: 1098

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    I have a question for you.

    Do you feel safe in South Africa?
    Not as safe as I felt in Equatorial Guinea. After Simon Mann's coup attempt using South African and British mercenaries, every Brit and South African got their own personal policeman. I got through all the road blocks with no trouble at all and the policeman even looked after my passport for me. The guy at immigration didn't even try for a bribe when I left as the policeman stayed with me until I got on the plane in Malabo.

  23. #16
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Brisbane
    Age
    45
    Posts
    488
    Thanked: 393

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    The problem with that list is some countries, with a small population climb very high, US Virgin Isl, 52 murders, quite high, but not massive, Anguilla fourteenth with a whole 4 murders in 2014. Wow must be dreadful to live there, Montserrat with 1 in 2012 is twenty first.

    Taking those out the majority of the top twenty are drug cartel related.

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    And for comparative, the US, with all of their firearms
    I dont think you can really compare the USA to any of those countries? It comes in at 5, the Ukraine is 6.2, dont they have a war on? Afghanistan is 6.6.

    Anyway I thought guns kept you safe? Canada is 1.8, the UK is 1.2, Australia is 0.9, Norway is 0.5 and Japan is 0.3. Overall Id say the USA is doing a pretty awe full job compared to its equals. Compared to those, (what did Trump call them now?), countries yes theyre doing great.

  24. #17
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,047
    Thanked: 1491

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    The elephant in the room all are ignoring:

    Click image for larger version. 

Name:	SAs-population-1910-2016-copy.png 
Views:	152 
Size:	14.2 KB 
ID:	584041

    Jojo! Dis ontstellend.

    Is ek baie verkeerd en ongevoelig om te begin dink die moorde en motorongelukke is nodig? Ongelukkig is daar altyd "collateral damage" (by gebrek aan die Afrikaanse term.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  25. #18
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    5,002
    Thanked: 2423

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by Olyfboer View Post
    The elephant in the room all are ignoring:

    Click image for larger version. 

Name:	SAs-population-1910-2016-copy.png 
Views:	152 
Size:	14.2 KB 
ID:	584041
    You provide absolutely no context...

    Here is some:

    https://blogs.worldbank.org/health/f...%20population.
    My name is Rainier and I drive a Jeep.


  26. #19
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    1,088
    Thanked: 802

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by Rainier Vermaak View Post
    You provide absolutely no context...

    Here is some:

    https://blogs.worldbank.org/health/f...%20population.
    Your link give no context, it shows 3 countries, of which none is South Africa. That is like posting stats from Mexico to show what is going on in the USA.
    Great minds discuss ideas, average minds discuss events, small minds discuss people - Eleanor Roosevelt.

  27. #20
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    5,002
    Thanked: 2423

    Default Re: Geslagsmisdade en ander Moorde

    Quote Originally Posted by JCMostert View Post
    Your link give no context, it shows 3 countries, of which none is South Africa. That is like posting stats from Mexico to show what is going on in the USA.
    The link between levels of education and children per household is well established and holds steady across most populations. Include cultural factors and the population growth chart is easy to understand.

    But only if you want to.
    My name is Rainier and I drive a Jeep.


Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •