Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

Results 1 to 17 of 17
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Ek het nou omtrent gesoek maar kry niks kampplek tussen Olifantshoek en Upington nie. Weet iemand dalk van so plek? Ons soek basies net staanplek vir 2, ons ryhuis en bakkie met mobi lodge. Het alles.

    Enige inligting sal waardeer word.

    Terloops ek weet van Red Sands maar dit is so bietjie te naby. Anders sal ons maar moet deurdruk tot anderkant Upington onderweg na Kgalagadi,
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. #2
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noordhoek
    Age
    70
    Posts
    514
    Thanked: 224

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Elize

    Kontak "Die Rooi Kar Padstal" op +27 73 562 1253. Dalk kan hulle jou help.
    Sam
    ZS1SAM
    V5/ZS1SAM

  3. The Following User Says Thank You to SamM For This Useful Post:

  4. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,531
    Thanked: 413

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Witsand is tussen die twee?

    Dan is daar weer redelik baie na Upington (Kakamas, Keimoes).

    Daar is een net voor Upington, maar nou kan ek wraggies nie die naam onthou nie, sien dit altyd as ek daar verbyry.

    Wanneer wil julle gaan?

    Ek ry weer eerste week van September daai stuk pad, so kan dalk kyk.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  5. The Following User Says Thank You to Bogaards For This Useful Post:

  6. #4
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    37
    Posts
    1,823
    Thanked: 299

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    ons was Desember maand vir 3 weke in Die Mas van Kakamas. Boer (eienaar) is baie nice en geriewe is mooi, maar Desember is pars tyd - eis nie weer nie, maar ek het dit geniet op die Oranje rivier en als nice. Alternatief as ek weer soontoe moet gaan sal ek eerder by Khamkirri bly.
    effe duurder (R50 per dag vir ons gesin) maar baie mooier en ook op die Oranje. Pasop vir daai cocktails daar by kroeg. Barman waarsku jou, moet dit nie lig opneem nie.

  7. #5
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,098
    Thanked: 1668

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by Dwayne P View Post

    Witsand/brulsand, 70km anderkant Olifatshoek.

    https://www.witsandkalahari.co.za/accommodation
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

    As above Geertsema

  8. #6
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    1,848
    Thanked: 722

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Is julle op pad KTFP (Gemsbokpark) toe? Hoekom dan nie liewers Vanzylsrus oor ry en by die hotel kamp nie? Baie beter opsie in my opinie.
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  9. #7
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    85
    Thanked: 47

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Witsand slegte pad as net korttermyn is. Ikaya pragtig mooi met eie badkamer op Keimoes langs rivier. R300 pn. Het by The Ranch oorgeslaap gisteraand voor Olifantshoek maar bietjie afgeskeep.

  10. The Following User Says Thank You to Cobus RDW For This Useful Post:

  11. #8
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by Cobus RDW View Post
    Witsand slegte pad as net korttermyn is. Ikaya pragtig mooi met eie badkamer op Keimoes langs rivier. R300 pn. Het by The Ranch oorgeslaap gisteraand voor Olifantshoek maar bietjie afgeskeep.
    Het hul kampplek? Ek het navraag gedoen en hul se hul het nie kampplek nie.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. #9
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    Is julle op pad KTFP (Gemsbokpark) toe? Hoekom dan nie liewers Vanzylsrus oor ry en by die hotel kamp nie? Baie beter opsie in my opinie.
    Ek verstaan maar ons reisgenote wil die teerpad hou.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  13. #10
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by Luka View Post
    Witsand/brulsand, 70km anderkant Olifatshoek.

    https://www.witsandkalahari.co.za/accommodation
    Nee dit is heel uit die pad uit dankie.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  14. #11
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Witsand is tussen die twee?

    Dan is daar weer redelik baie na Upington (Kakamas, Keimoes).

    Daar is een net voor Upington, maar nou kan ek wraggies nie die naam onthou nie, sien dit altyd as ek daar verbyry.

    Wanneer wil julle gaan?

    Ek ry weer eerste week van September daai stuk pad, so kan dalk kyk.
    Ons wil vlg jaar daar ry. Oppad Kgalagadi toe.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  15. #12
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by Dwayne P View Post
    ons was Desember maand vir 3 weke in Die Mas van Kakamas. Boer (eienaar) is baie nice en geriewe is mooi, maar Desember is pars tyd - eis nie weer nie, maar ek het dit geniet op die Oranje rivier en als nice. Alternatief as ek weer soontoe moet gaan sal ek eerder by Khamkirri bly.
    effe duurder (R50 per dag vir ons gesin) maar baie mooier en ook op die Oranje. Pasop vir daai cocktails daar by kroeg. Barman waarsku jou, moet dit nie lig opneem nie.
    Ek weet van Khamkirri maar toe ons verlede jaar daar verby is, was hul hekke gesluit. Ek het toe gebel en is meegedeel hul is toe. Dit is juis die plek waarna ek soek.

    Het jy dalk 'n tel no asb.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  16. #13
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    554
    Thanked: 157

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Ai dit is slegte nuus as Khamkirri toe is - ek onthou met ons eerste 'trippie' Kgalagadi toe, rondom 2006-as ek reg onthou, het ons oppad terug daar oorgestaan - was Augrabies toe die dag van tevore.

    Baie mooi plek teen die Oranje - basies aan die oorkant van Augrabies NP.

  17. #14
    Join Date
    May 2017
    Location
    Cape Town
    Age
    59
    Posts
    926
    Thanked: 1162

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Ek weet van Khamkirri maar toe ons verlede jaar daar verby is, was hul hekke gesluit. Ek het toe gebel en is meegedeel hul is toe. Dit is juis die plek waarna ek soek.

    Het jy dalk 'n tel no asb.
    https://khamkirri.co.za/

    Cell.+27 (0) 84 244 4408
    Cell. +27 (0) 82 423 9590
    E-mail. [email protected]
    Plot 370, Part of Perseel 355,
    Khai Garieo Municipality, Kakamas
    Northern Settlements, 8870

    ZS1ETphonehome

  18. #15
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,511
    Thanked: 3031

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Oranjerus Kanoneiland.

    http://oranjerus.com/index.html
    It is not what you buy its what you build.

  19. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:

  20. #16
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    67
    Posts
    2,028
    Thanked: 867

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Elize, daar is 'n FB groep oor die Red Dune Route wat dalk kan help?

    https://web.facebook.com/groups/1405195003088403

  21. The Following User Says Thank You to hatjohan For This Useful Post:

  22. #17
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Quote Originally Posted by EHoffmann View Post
    https://khamkirri.co.za/

    Cell.+27 (0) 84 244 4408
    Cell. +27 (0) 82 423 9590
    E-mail. [email protected]
    Plot 370, Part of Perseel 355,
    Khai Garieo Municipality, Kakamas
    Northern Settlements, 8870

    Baie dankie maar ek moet erken ek het die plek verwar met Kambiki lodge. Jammer ouens
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •