Skuldinvordering......

Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 40
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Skuldinvordering......

    Ek verhuur al meenthuise vanaf 2006 en het uit 3 huise nog net 1 maand se huur verloor.

    Die huurder van my grootste eenheid huur nou al 5 jaar by my en tot lockdown begin het het hy altyd betaal. Daar het dit opgehou (wat ek verstaan) maar nou dat hy weer begin werk het betaal hy nie sy huur nie en naturlik haal hy ook nie agterstallige huur in nie.

    Ons is nou op R60 000 en ek moet nou aksie neem, ek kan dit nie verder beskotig om nie die inkomste te he nie.

    Is dit die moeite werd om n prokureur aan te stel?

    Is daar ander metodes?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  2. #2
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    34
    Posts
    1,302
    Thanked: 1386

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Uys View Post

    Ek neem aan jy is reeds deur die aanmaning proses in terme van die huurooreenkom (breach notice). Om tot aksie oor te gaan het jy, vir daardie bedrag, eintlik net 2 opsies. Dagvaar deur Landroshof of eis deur die Rental Housing Tribunal. Dit gaan moeilik wees om die Landroshof uitstappie te doen sonder 'n prok, maar dit behoort 'n vinniger prosess the wees as die tribunaal en kan 'n outomatiese huur interdik insluit waar goedere reeds opgeskryf word by betekening van die dagvaarding. Dit is dan slegs in 'n poging om die agterstallige skuld in te vorder.

    Die meer ingewikkelde gedeelte is dat die verhuurder die keuse nou moet uitoefen om die huureenkoms te kanselleer en die huurder te vra om die eiendom te verlaat of slegs voort te gaan met skuld invordering. Mens kan slegs met uitsettings verrigtinge voort gaan as die huur kontrak geldig gekanselleer was. Indien die huurder steeds in die eiendom bly na hy versoek was om te trek verander jou eis teen hom van 'n kontraktuele eis na 'n skade eis. (Van dit gepraat, mens weet ook nooit watse skade die huurders aan die eiendom aangerig het nie).

    As jy wil kanselleer en eis vir agterstallige huur, skade dan stel ek voor loop die prok pad met 'n huur interdik dagvaarding en oorweeg dan uitsettings verrigtinge ook.
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  3. The Following 2 Users Say Thank You to New For This Useful Post:

  4. #3
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    905
    Thanked: 973

    Default Re: Skuldinvordering......

    Ek neem aan jy het reeds al die mooi praatjies gedoen. As dit nie help nie, gee hom skriftelik kennis om te trek. Hy het reeds kontrak gebreuk. En hou dan ook op om die water en krag te betaal. As hy nie gehoor gee nie, laat n prokureer hom uitsort met al die agterstallige betalings ook.

    N mens het begrip vir die situasie, ek is self sleg in die bol agv lockdown, maar as hy begin werk het moet hy begin sy kant bring, jy het nou meer as jou deel gedoen.
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    Dawie van der Merwe
    If you fail to plan, you plan to fail.
    A goal without a plan is just a dream.

  5. #4
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,918
    Thanked: 13391

    Default Re: Skuldinvordering......

    There are other ways. I prefer an extra-judicial approach as I cant bother me-arse with the time frames and see-sawing but it isnt everyone's cup of tea. It can be expensive.
    Estee = S T = Sean Towlson

    ''Nothing makes the Earth seem so spacious as to have friends at a distance; they make the latitudes and longitudes''. H.D. Thoreau.

    Hummer H3 V8

    W.A.P Objectivist

  6. #5
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    3,173
    Thanked: 500

    Default Re: Skuldinvordering......

    Yna sterkte. Die wet se onder lock down level 3 mag jy nie 'n huurder uit sit, so die wet is aan sy kant sou jy dit wil doen, en glo my hy sal dit goed weet.

    As daar prepaid krag is wat hulle betaal en jy betaal vir die water, hou net op om die water te betaal dan sal hulle nie volgende maand kan prepaid krag koop.
    It's in pubs where the world's greatest ideas begin.

  7. #6
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Paarl
    Age
    45
    Posts
    1,171
    Thanked: 633

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    There are other ways. I prefer an extra-judicial approach...
    Does that mean have their knees broken?
    1996 Discovery 1 (SOLD)
    2009 Corsa Utility 1.7Dti (Everyday drive)
    2001 Mercedes C180 (SOLD)
    2012 Nissan Xtrail 2.0 (Weekend Wagon)
    2010 Kia Sedona 2.9Crdi (Written off)

  8. #7
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    34
    Posts
    1,302
    Thanked: 1386

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by bigboy529 View Post
    Yna sterkte. Die wet se onder lock down level 3 mag jy nie 'n huurder uit sit, so die wet is aan sy kant sou jy dit wil doen, en glo my hy sal dit goed weet.

    As daar prepaid krag is wat hulle betaal en jy betaal vir die water, hou net op om die water te betaal dan sal hulle nie volgende maand kan prepaid krag koop.

    Terwyl die huidige regulasies 'n verbod op uitettings plaas, kan die verrigtinge steeds aan die gang gesit word en mens tot versoek vir 'n bevel dat die uitsetting plaas kan vind sodra die verbod gelig word.
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  9. The Following 2 Users Say Thank You to New For This Useful Post:

  10. #8
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    -
    Posts
    1,532
    Thanked: 37

    Default Re: Skuldinvordering......

    ek het in Julie 2019 dieselfde probleem gehad, en die huurder uiteindelik uitgesit gekry September 2019. Ek het die prokureurs roete gekies, en die proses is nou nog besig, het nog nie eers in die hof gaan draai nie, vra myself gereeld af of dit die moeite werd is om aan te gaan en of maar net te los en geld af te skryf... maar dan druk ek voort en gaan aan, uit prinsiep van saak
    -

  11. #9
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    34
    Posts
    1,302
    Thanked: 1386

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Sennin View Post
    ek het in Julie 2019 dieselfde probleem gehad, en die huurder uiteindelik uitgesit gekry September 2019. Ek het die prokureurs roete gekies, en die proses is nou nog besig, het nog nie eers in die hof gaan draai nie, vra myself gereeld af of dit die moeite werd is om aan te gaan en of maar net te los en geld af te skryf... maar dan druk ek voort en gaan aan, uit prinsiep van saak

    Hoe is hul uitgesit? Wat draai nou nog, die skuld invordering?
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  12. #10
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by LandyLove View Post
    Ek neem aan jy het reeds al die mooi praatjies gedoen. As dit nie help nie, gee hom skriftelik kennis om te trek. Hy het reeds kontrak gebreuk. En hou dan ook op om die water en krag te betaal. As hy nie gehoor gee nie, laat n prokureer hom uitsort met al die agterstallige betalings ook.

    N mens het begrip vir die situasie, ek is self sleg in die bol agv lockdown, maar as hy begin werk het moet hy begin sy kant bring, jy het nou meer as jou deel gedoen.

    Ek verstaan die situasie heeltemal. Maar as ek nie aksie neem nie eindig ek in dieselfde situasie op. Ja, baie mooi praatjies, maar niks gebeur nie. Ek het hom nou 'n kans gegee om met n plan vorendag te kom. Daarna het ek nie meer n keuse nie.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  13. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:

  14. #11
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by New View Post
    Ek neem aan jy is reeds deur die aanmaning proses in terme van die huurooreenkom (breach notice). Om tot aksie oor te gaan het jy, vir daardie bedrag, eintlik net 2 opsies. Dagvaar deur Landroshof of eis deur die Rental Housing Tribunal. Dit gaan moeilik wees om die Landroshof uitstappie te doen sonder 'n prok, maar dit behoort 'n vinniger prosess the wees as die tribunaal en kan 'n outomatiese huur interdik insluit waar goedere reeds opgeskryf word by betekening van die dagvaarding. Dit is dan slegs in 'n poging om die agterstallige skuld in te vorder.

    Die meer ingewikkelde gedeelte is dat die verhuurder die keuse nou moet uitoefen om die huureenkoms te kanselleer en die huurder te vra om die eiendom te verlaat of slegs voort te gaan met skuld invordering. Mens kan slegs met uitsettings verrigtinge voort gaan as die huur kontrak geldig gekanselleer was. Indien die huurder steeds in die eiendom bly na hy versoek was om te trek verander jou eis teen hom van 'n kontraktuele eis na 'n skade eis. (Van dit gepraat, mens weet ook nooit watse skade die huurders aan die eiendom aangerig het nie).

    As jy wil kanselleer en eis vir agterstallige huur, skade dan stel ek voor loop die prok pad met 'n huur interdik dagvaarding en oorweeg dan uitsettings verrigtinge ook.

    Dankie.

    In my geestes oog sien ek n klomp clowns wat hier sit: http://www.dhs.gov.za/content/rental-housing-tribunal
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  15. #12
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Skuldinvordering......

    Just got this from him:

    Hi Uys

    I don't like the situation either, it's not how I usually operate.

    I will make payment and I will catch up the money I owe you this far.

    I understand your side and appreciate what you've done so far. I will make my payment today, you have my word.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  16. #13
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Ladysmith
    Age
    37
    Posts
    3,460
    Thanked: 399

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Just got this from him:

    Hi Uys

    I don't like the situation either, it's not how I usually operate.

    I will make payment and I will catch up the money I owe you this far.

    I understand your side and appreciate what you've done so far. I will make my payment today, you have my word.
    The oke is already months late, taking 5 extra minutes, and instead of sending that message, making a payment, and just adding "I've attached the PoP for Rxxxxx toward the outstanding debt, and will make further payment ASAP", would go a lot further.

    I feel for your pain.
    Office Johnny

    2008 Triton CC 3.5V6 4x2 - Sold
    2007 Triton DC 2.5DiD 4x4 - Sold
    2007 Pajero GLS 3.2DiD - Sold

  17. The Following User Says Thank You to petermoffat For This Useful Post:

    Uys

  18. #14
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Benoni
    Age
    45
    Posts
    1,106
    Thanked: 1355

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Just got this from him:

    Hi Uys

    I don't like the situation either, it's not how I usually operate.

    I will make payment and I will catch up the money I owe you this far.

    I understand your side and appreciate what you've done so far. I will make my payment today, you have my word.
    Get him to sign an acknowledgement of debt (google for a template) as part the agreement for him to catch up. That way should he default later the legal process is a lot simpler as you do not need to prove he owes the debt.

    Only get the lawyers involved as an absolute last resort
    Anton Muller
    Nothing screams "Bad workmanship" like wrinkles in the duct tape
    2012 Q7 4.2 TDI
    Birkin SR20VET race car

  19. The Following User Says Thank You to mullerza For This Useful Post:

  20. #15
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    34
    Posts
    1,302
    Thanked: 1386

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by mullerza View Post
    Get him to sign an acknowledgement of debt (google for a template) as part the agreement for him to catch up. That way should he default later the legal process is a lot simpler as you do not need to prove he owes the debt.

    Only get the lawyers involved as an absolute last resort

    While I agree on most of what you say.... It is often a mistake to just get an AOD template from the internet especially if it includes a down payment arrangement and some penalty previsions and interest is added to shove it nice and squarely into the realm of credit agreements. Then, while you have a "stronger" cause of action based on the AOD, you have newly created problems because now there is a list of things you need to comply with in terms of the NCA.
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  21. The Following 2 Users Say Thank You to New For This Useful Post:

  22. #16
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    29
    Posts
    2,970
    Thanked: 2162

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Just got this from him:

    Hi Uys

    I don't like the situation either, it's not how I usually operate.

    I will make payment and I will catch up the money I owe you this far.

    I understand your side and appreciate what you've done so far. I will make my payment today, you have my word.
    Is this not admittance of debt enough?
    Always think: Could this be sarcasm?

    André Opperman

  23. #17
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Benoni
    Age
    45
    Posts
    1,106
    Thanked: 1355

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Is this not admittance of debt enough?
    I'm not a lawyer, just going on my experience in debt collecting. AOD is a specific legal document that removes all doubt about the legality of the debt, its the first things anyone will make you sign before agreeing to repayment terms.
    Anton Muller
    Nothing screams "Bad workmanship" like wrinkles in the duct tape
    2012 Q7 4.2 TDI
    Birkin SR20VET race car

  24. #18
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Alberton
    Age
    60
    Posts
    692
    Thanked: 1070

    Default Re: Skuldinvordering......

    I would draw up a form in which the tenant acknowledges;

    The total sum of the outstanding debt.
    A payment plan to recover the outstanding debt along with the normal monthly payments.

    If you make the repayment plan too tough he will not be able to pay back and you will be forced down an expensive legal process and you still may not recover all your money. If you negotiate with him what he can afford then your chances of recovering the debt improve but will take longer and in my opinion you will have more chance of succeeding.

    There is a good chance the tenant is behind on other stuff as well, I know not you problem but the reality. He has been a good tenant and COVID has been very tough on all, you have been very fortunate in being able to recover most your rental income, show some goodwill and I am sure that sitting down with him will resolve much.

  25. The Following User Says Thank You to Andrew Leigh For This Useful Post:

  26. #19
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Alberton
    Age
    60
    Posts
    692
    Thanked: 1070

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Is this not admittance of debt enough?
    Probably.

  27. #20
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,710
    Thanked: 297

    Default Re: Skuldinvordering......

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Just got this from him:

    Hi Uys

    I don't like the situation either, it's not how I usually operate.

    I will make payment and I will catch up the money I owe you this far.

    I understand your side and appreciate what you've done so far. I will make my payment today, you have my word.

    I had the same from a Tenant that was a CA, Financial manager and got the deposit slip every now and then. THE Deposit slips were false.

    A Pretoria lawyer sorted her out and even made her pay his fees. You only have the money when it cleared in your account. Good luck.
    Roberto Forbes
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.
    Sp Tourer

  28. The Following User Says Thank You to Robbief For This Useful Post:

    Uys

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •