Please help me fix this tractor.





Page 1 of 11 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... LastLast
Results 1 to 20 of 217
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Please help me fix this tractor.

    Original fred - refer here.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    I am looking at buying a FIAT 540 tractor in really good condition except that the engine does not start. Yes, I see irony in mentioning "Good condition" and "Broken engine" in the same sentence. But the rest of the tractor in mint condition - including very new tyres. The engine was running until somebody stole diesel from the tank and replaced it with water.

    Questions:

    1. Fiat 540 - 3 or 4 cylinder? Some sites say 3 other 4.
    2. What causes the failure in this case? Water through the diesel pump and injectors, how do they fail?
    3. Approximate price to fix the pump and injectors.
    4. Experiences with this tractor - I know the 640 well and it is very good tractor.

    I've never really worked n diesel engines before, just petrol. Now I have to fix this. I've started many tractor engines after running out of fuel before so I Know the bleeding procedure. I am pretty sure this is indeed a 640 not a 540 due to the 4 cylinders. But there is some small changes from the other 640 we I am currently using on the farm:

    1. Two separate diesel filters. The other one has two filters next to each other on the same housing.

    Click image for larger version. 

Name:	20200802_124131.jpg 
Views:	1636 
Size:	430.6 KB 
ID:	582709


    2. It has Bosch diesel pump - Not Lucas CAV. The manual does however mention that some models had the Bosch.


    After washing it I tried to bleed it, but the manual lever of the fuel lifter pump does not work. I suspect it does work from the cam follower side, but fro the outside I cannot get it to work. I loosened the discharge pipe on it and no fuel comes out. The I loosened the supply side and there is definitively fuel there. That makers first order of business tomorrow - new fuel lifter pump, new diesel filters.

    Last edited by Uys; 2020/08/02 at 01:57 PM.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  2. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Eerste ding. Roteer die engine n paar grade. Heel moontlik staan die pomp se follower net op die lobe van die cam, so pomp is in vol compressed mode, so dit voel of die hand lever niks doen. Roteer engine effens dat die pomp follower nie op n cam lobe sit, dan kan die handpompie werk.


    Dan. Jy sÍ daar is diesel by inlet van pompie, maar nie by outlet.
    Maak die 6mm boutjie los, en maak die screen filter skoon.
    Click image for larger version. 

Name:	Adjustments.jpg 
Views:	180 
Size:	85.0 KB 
ID:	582712
    Diesel moet vrylik hier uitloop sinder dat engine loop of lifpimp gepomp word.

    Maak ook die hose clamp los, diesel moet vry daar uit loop
    Click image for larger version. 

Name:	Adjustments.jpg 
Views:	165 
Size:	50.7 KB 
ID:	582713
    Daarna maak die banjo bolt los met 17mm spanner, en kyk dat die dwars gaatjies, maar ook die centre gat, skoon is. Roes uit tenk is lief om daardie banjo bolt te verstop.

    Maak seker dat beude die fulters goed gebloei is, sowel as die injectorpomp.

    Maar, as dit is soos jy sÍ dat daar nie diesel is na lifpomp, kyk waar verstopping is.
    Daai lifpompies is baie eenvoudig, en breek nie gereeld. As hulle breek, is dit die diafragma wat gaan, en dan raak jou sump vol diesel. Kyk maar na jou diesel...

    640 is 4 silinder, 540 is 3 silinder.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #3
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Reenen.

    Nadat ek die gepost het ek hom oopgemaak ja. Die filter is verstop gewees en die pomp werk defnitief. Hy druk wel teen die hidroliese pomp vas voor hy begin pomp, so jou lobe teorie maaksin. Ek kon nie die enjn nou draai nie want die battery is op die charger (hy was 3V, so dit gaan seker maar n nuwe battery kos.)

    Wat my wel pla is dat ek in die inlaat banjo bolt en in die filter blare en gras gekry het.

    Click image for larger version. 

Name:	20200802_124712.jpg 
Views:	1523 
Size:	237.6 KB 
ID:	582721

    Click image for larger version. 

Name:	20200802_151349.jpg 
Views:	1528 
Size:	169.4 KB 
ID:	582722


    So ek wil eers more die tank afhaal en skoonmaak voor ek aangaan.

    Die trekker het BEPCO filters op en ek kan nie die nommers sien nie - wat is die GUD equivalent? G629?

    Click image for larger version. 

Name:	20200802_153234.jpg 
Views:	1526 
Size:	223.3 KB 
ID:	582724
    Last edited by Uys; 2020/08/02 at 03:57 PM.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  5. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    G629 gud ja.

    Die blare is maar algemeen as mens uit kanne diesel gooi.

    Ek sou nie eens die tenk af haal, dalk is dit baie lank se akumasie. Heel moontlik, na jy nou skoongemaak het, loop hy n jaar voor hy weers stop, sonder moeite van tenk af haal.
    Maak dit skoon elke keer as jy filters vervang.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Please help me fix this tractor.

    Sit trekker in 4de hi, en rock agterwiel met hand. Dit is genoeg om engine genoeg te swaai.

    Of, in neutral, en draai aan fan blade met een hand, en ander hand palm op belt om belt styf te druk dat hy kan crank kan draai. Daai engine swaai maklik met hand
    Last edited by Reenen; 2020/08/02 at 04:11 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    G629 gud ja.

    Die blare is maar algemeen as mens uit kanne diesel gooi.

    Ek sou nie eens die tenk af haal, dalk is dit baie lank se akumasie. Heel moontlik, na jy nou skoongemaak het, loop hy n jaar voor hy weers stop, sonder moeite van tenk af haal.
    Maak dit skoon elke keer as jy filters vervang.
    Dankie. Maar die trekker werk 200km van my af, terwyl on strip word alles skoongemaak.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  8. #7
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Ons het nou alles skoon.

    • Diesel tank afgehaal en herhaaldelik gespoel. Omtrend 2 hande vol "grond/modder/sludge" uitgehaal.
    • Al die pypies is afgehaal en met lug skoongeblaas
    • Twee nuwe filters.
    • Diesel loop uit op die uitlaat van die lifter pomp as ek die banjo afhaal.
    • Diesel deurgebloei tot op die eerste filter.
    • Van daar deurgebloei to op die tweede een.
    • En toe tot op die hoedruk pomp.
    • Die return van die hoe druk pomp na die tank is los gemaak en deur gebloei tot op die tank
    • Toe n injector pypie op agter op die pomp losgemaak en probeer deurbloei, maar natuurlik gaan dit nie werk nie want dit hang af waar die verdeler staan.


    Dis toe nou waar ek probeer om hom met die starter te draai en net n "klonk" kry.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  9. #8
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Toe kom die starter af, en word oopgemaak.

    Die contactor se "skakelaar" is die probleem - die een been is baie langer as die ander en maak nie ordentelik kontak nie. So paar min met n vyl toe is altwee mooi plat en hy maak kontak op albei kante.

    Click image for larger version. 

Name:	20200803_172107.jpg 
Views:	1350 
Size:	192.1 KB 
ID:	582878

    Maar die motor draai nogsteeds nie. As ek die "jumper" kabel direk na die motor toe vat dan loop die motor - goeie nuus.

    Die probleem is - die twee kontak plaatjies is uitgewerk:

    Click image for larger version. 

Name:	20200803_175716.jpg 
Views:	1350 
Size:	169.7 KB 
ID:	582879

    As ek n plat yster bo-oor die twee kontakte sit dan loop die starter mooi so dis defnitief die swak kontak punte wat my probleem is.

    Oplossing:
    • Kry nuwe contactor by Calex more (glo nie hulle gaan hom he nie)
    • Skuur hulle net met skuur papier to hulle werk.
    • Vul dit op met iets soos copper weld en skuur plt.
    • Nuwe starter
    Attached Images Attached Images  
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  10. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Draai engine met hand, kyk of engine los is
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #10
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Hy is los. Hom vandag teen die afdraende laat hardloop, hy draai mooi.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  12. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Daardie is n baie ou starter. Die nuwer starters werk baie beter.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #12
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Ek het Ali flatbar, dit behoort te werk om n nuwe een te maak?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  14. #13
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,496
    Thanked: 3005

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek het Ali flatbar, dit behoort te werk om n nuwe een te maak?
    Aluminium kan dalk te sag wees. Jy kan koper busbar by elektriese groothandelaars koop. Mens kry dit in 300mm stukke.
    Of copper weld die laer kontak op. Dalk die goedkoopste opsie.
    It is not what you buy its what you build.

  15. #14
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Aluminium kan dalk te sag wees. Jy kan koper busbar by elektriese groothandelaars koop. Mens kry dit in 300mm stukke.
    Of copper weld die laer kontak op. Dalk die goedkoopste opsie.
    Is dit die rods?


    Hoe werk hulle? Gewone sweis masjien of n vlam?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  16. #15
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,496
    Thanked: 3005

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Is dit die rods?


    Hoe werk hulle? Gewone sweis masjien of n vlam?
    Jip dit is hulle. Meeste verkoelings ouens gebruik dit. Omtrent alle hardeware plekke hou dit aan. Matweld afdeling. Kyk vir coperflow. Jy gas sweis hom met `n aankool(carburizing) vlam.

    https://leroymerlin.co.za/weld-rod-m...CABEgLhtvD_BwE
    It is not what you buy its what you build.

  17. #16
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Jip dit is hulle. Meeste verkoelings ouens gebruik dit. Omtrent alle hardeware plekke hou dit aan. Matweld afdeling. Kyk vir coperflow. Jy gas sweis hom met `n aankool(carburizing) vlam.

    https://leroymerlin.co.za/weld-rod-m...CABEgLhtvD_BwE
    Nou dat ek daaraan dink - my buurman doen aircons. Miskien moet ek n draai gaan maak daar.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  18. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:


  19. #17
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,447
    Thanked: 1373

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Ek loop vroer vandag by CAELEX in vir parte vir die starter. Die swart man agter die toonabnk se vir my (sonder om my te groet - ek het ook nog niks gese nie): Luister nou Ntate, daai ding kom van Fiat af. Kom ek en jy mors mekaar se tyd nie. Jy gaan nie nuwe contactors kry nie. Die spring is pap en ons het nie n nuwe een nie. En die coil is ook amper klaar.


    Hy draai om en loop weg, ek het nog nie n woord gese nie. Hy kom terug met n boks - wys na die toonbank toe en se: "Betaal daar"
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  20. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek loop vroer vandag by CAELEX in vir parte vir die starter. Die swart man agter die toonabnk se vir my (sonder om my te groet - ek het ook nog niks gese nie): Luister nou Ntate, daai ding kom van Fiat af. Kom ek en jy mors mekaar se tyd nie. Jy gaan nie nuwe contactors kry nie. Die spring is pap en ons het nie n nuwe een nie. En die coil is ook amper klaar.


    Hy draai om en loop weg, ek het nog nie n woord gese nie. Hy kom terug met n boks - wys na die toonbank toe en se: "Betaal daar"
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Daardie is n baie ou starter. Die nuwer starters werk baie beter.
    Pretty much wat ek daar vir jou gesÍ het...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #19
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,753
    Thanked: 15067

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Ek stem saam met hom. Koop 'n nuwe.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  22. #20
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,496
    Thanked: 3005

    Default Re: Please help me fix this tractor.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek loop vroer vandag by CAELEX in vir parte vir die starter. Die swart man agter die toonabnk se vir my (sonder om my te groet - ek het ook nog niks gese nie): Luister nou Ntate, daai ding kom van Fiat af. Kom ek en jy mors mekaar se tyd nie. Jy gaan nie nuwe contactors kry nie. Die spring is pap en ons het nie n nuwe een nie. En die coil is ook amper klaar.


    Hy draai om en loop weg, ek het nog nie n woord gese nie. Hy kom terug met n boks - wys na die toonbank toe en se: "Betaal daar"
    Jy het die regte ding gedoen. Jy moes daardie man `n soen gee.
    It is not what you buy its what you build.

Page 1 of 11 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •