Page 8 of 23 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 ... LastLast
Results 141 to 160 of 459
  1. #141
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,380
    Thanked: 17104

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Myne is more op dag 8, so gaan dit saterdag bottel. Voel soos kersfees met nuwe geskenke
    En dan gaan hulle Sondag s jy kan weer dop koop
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  2. #142
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,526
    Thanked: 1646

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    En dan gaan hulle Sondag s jy kan weer dop koop
    Oe dan gaat ek moerig wees, maar then again, ek wou nog altyd leer bier maak - nou is ons geforseer om dit te doen.
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)


  3. The Following User Says Thank You to WAJ For This Useful Post:


  4. #143
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,441
    Thanked: 1902

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Myne is more op dag 8, so gaan dit saterdag bottel. Voel soos kersfees met nuwe geskenke

    Is daar nog iets aan die brou? Myne het vir die laaste 4 dae niks geblaas nie.

    Ek het met 'n flits in die donker teen die kant geskyn en kon duidelik die laag jig sien. Figure toe maar dat die brousel was klaar geprut op dag 8!
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  5. #144
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,033
    Thanked: 1523

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    En dan gaan hulle Sondag s jy kan weer dop koop
    Hahaha 100% korrek

    Ek het darem bier, winkel bier nog, maar as die storie uitwerk is dit baie goedkoper vir ons wat van craft bier hou. Die storie werk so R10-12 n 400ml uit, baie beter as jou R25-35 by die drankwinkel. En die drankwinkels stock net jou usual Devils, Jack Black of CBC ....

  6. #145
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,033
    Thanked: 1523

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by New View Post
    Is daar nog iets aan die brou? Myne het vir die laaste 4 dae niks geblaas nie.

    Ek het met 'n flits in die donker teen die kant geskyn en kon duidelik die laag jig sien. Figure toe maar dat die brousel was klaar geprut op dag 8!
    Vandag is dag 7, en ja hy borrel nog bietjie ut.

  7. #146
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,526
    Thanked: 1646

    Default Re: So I took the plunge

    Kan dit skade doen as hy langer staan?

    Ek reken vandag is die dag wat myne moet bottel toe - dis about 10 dae
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)


  8. #147
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Pinetown/Pennington
    Age
    62
    Posts
    292
    Thanked: 101

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Myne is more op dag 8, so gaan dit saterdag bottel. Voel soos kersfees met nuwe geskenke
    Myne is ook dag 8, maar ek sien niks borrel soos die anders ouens sin nie. Het joune "geborrel"

    As ek seep water op die prop sit sien ek lug uitkom maar nie baie nie.
    2013 Trailblazer 2.8 LTZ 4x4
    2015 Isuzu KB300

    Johann


    -----------------------------------------------------

    Never test the depth of the water with both feet - W.E.Tnuts

  9. #148
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Melkbosstrand
    Posts
    842
    Thanked: 894

    Default Re: So I took the plunge

    Julle is te haastig.

  10. #149
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    5,239
    Thanked: 3452

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Julle is te haastig.
    Die manne is dors.
    ASPW on the Jeep Grand Cherokee: "This vehicle is phenomenal... I have never seen a traction control system working quite like this..."


  11. #150
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Melkbosstrand
    Posts
    842
    Thanked: 894

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Rainier Vermaak View Post
    Die manne is dors.

    Maandag kan hulle weer bier koop.
    Tussen 14:30 en 14:34:30, as hulle vanne met "A tot M' begin.

    Woensdag tussen 09:57:25 en 10:05 die res.

  12. #151
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,033
    Thanked: 1523

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by BroJ View Post
    Myne is ook dag 8, maar ek sien niks borrel soos die anders ouens sin nie. Het joune "geborrel"

    As ek seep water op die prop sit sien ek lug uitkom maar nie baie nie.
    Borrel is seker n groot woord. Daar kom net so skuimpie / borreltjie ding uit. As hy nog n beweging maak met die seepwater toets, moet jy hom los, volgens Wynand se instruksies wat hy saam gee.

  13. The Following User Says Thank You to Morne - Skip For This Useful Post:


  14. #152
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,033
    Thanked: 1523

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Maandag kan hulle weer bier koop.
    Tussen 14:30 en 14:34:30, as hulle vanne met "A tot M' begin.

    Woensdag tussen 09:57:25 en 10:05 die res.
    Dalk nie, Kopdoek het n dringende interdik ingegee vandag om die verban op dop langer in te stel. Nou net gelees op IOL

  15. #153
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,441
    Thanked: 1902

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Julle is te haastig.
    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Dalk nie, Kopdoek het n dringende interdik ingegee vandag om die verban op dop langer in te stel. Nou net gelees op IOL

    Myne het in die begin so geblaas dat jy hom kon hoor. Maar die laaste 4 dae kom daar niks uit nie. Het sanitizer gespuit op die dop. Dit het net daar gele vir dae... So toe tap ek mar...
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  16. #154
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,526
    Thanked: 1646

    Default Re: So I took the plunge

    Gebottel uiteindelik

    19 vol bottels gekry, bietjie spillage gehad en wou nie die laaste sediment opsuig nie. Teelepel (5ml) castor suiker in elke bottel gegooi.

    Bietjie tricky met die bruin bottels mens kan nie mooi sien wanneer hy vol raak nie. Sal vir my maar 'n ordentlike siphon bestel by brew shops wat die bottels van die bodem af vol maak.

    Die hele kombuis ruik nou soos 'n shebeen

    Hoe lank moet mens nou wag?
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by WAJ; 2020/08/13 at 04:21 PM.
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)


  17. #155
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Melkbosstrand
    Posts
    842
    Thanked: 894

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Gebottel uiteindelik

    19 vol bottels gekry, bietjie spillage gehad en wou nie die laaste sediment opsuig nie. Teelepel (5ml) castor suiker in elke bottel gegooi.

    Bietjie tricky met die bruin bottels mens kan nie mooi sien wanneer hy vol raak nie. Sal vir my maar 'n ordentlike siphon bestel by brew shops wat die bottels van die bodem af vol maak.

    Die hele kombuis ruik nou soos 'n shebeen

    Hoe lank moet mens nou wag?
    Twee weke of langer, langer is beter - of tot die eerste bottel bars.

    Hoe vol is jou bottels?

    1l bottels?
    Last edited by Kola; 2020/08/13 at 04:33 PM.

  18. #156
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,441
    Thanked: 1902

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Twee weke of langer, langer is beter - of tot die eerste bottel bars.

    Hoe vol is jou bottels?

    1l bottels?

    Nooit!
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  19. #157
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Melkbosstrand
    Posts
    842
    Thanked: 894

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by New View Post
    Nooit!
    Jy kan dit nou drink, of die naweek, maar daar gaan waarskynlik min of geen carbonation wees nie.

    Ek los my bier gebottel, in my temp controlled kas vir twee weke voor ek die eerste een oopmaak om te toets.
    En dan los ek dit baie langer want dit verbeter met tyd.

    Maar wat s die resep wat julle saam gekry het?

  20. #158
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,441
    Thanked: 1902

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Jy kan dit nou drink, of die naweek, maar daar gaan waarskynlik min of geen carbonation wees nie.

    Ek los my bier gebottel, in my temp controlled kas vir twee weke voor ek die eerste een oopmaak om te toets.
    En dan los ek dit baie langer want dit verbeter met tyd.

    Maar wat s die resep wat julle saam gekry het?

    4 dae. Maar dit noem ook dat dit die "peak carbonation" sal bereik in 2 weke. Ek net die 4 dae raak gelees...
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

  21. #159
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,526
    Thanked: 1646

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Twee weke of langer, langer is beter - of tot die eerste bottel bars.

    Hoe vol is jou bottels?

    1l bottels?
    Ja 1L PET bottels, hulle is so 5 cm of meer van bo af vol.

    Hoop nie hulle bars nie, ek het maar suinig gewerk met die suiker.
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)


  22. #160
    Join Date
    May 2012
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    1,441
    Thanked: 1902

    Default Re: So I took the plunge

    Quote Originally Posted by WAJ View Post

    ek het maar suinig gewerk met die suiker.

    Ek ook!
    Sarel
    "Grent" Vitara
    EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)

Page 8 of 23 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 ... LastLast

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •