I think I will err on the save side and add less sugar than recommended, and I dont like my beer over fizzy anyways.
|
I think I will err on the save side and add less sugar than recommended, and I dont like my beer over fizzy anyways.
Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4(workshop whore)
Ja nee eks ook verby stoopid met die brouery - its my virgin attempt![]()
Kan ek nie maar net die clear pyp met die aluminium pyp extension aan die een kant, in die kan druk, hom op 'n hoër rak sit en suig todat dit uitkom en dan direk in die bottels laat loop nie? (x20 keer)
Gaan my brown PET 1L bottels optel vanmiddag na werk by brewmart.
Last edited by WAJ; 2020/08/12 at 01:33 PM.
Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4(workshop whore)
Jy druk net jou vinger voor die pyp se gat en skuif dan aan na die volgende een. Jy gaan dalk 'n paar druppels mors in die proses.
As jy hom elke keer optel gaan jy 20 keer moet suig.... elke keer met die kans vir 'n mond vol. Of dalk is dit deel van die pret.
.
Last edited by KobusDJ; 2020/08/12 at 01:43 PM.
Kobus
Het julle enige idee hoeveel bakterie jou mond bevat?
Maar gaan maar aan.
Jakes Louw
2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
Percivamus
Of dalk moet ek 'n 20L bucket gaan koop met 'n kraantjie en dit dan soontoe siphon (sonder om te suig) en dan met die bottling bucket die 1L's vol maak?
Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4(workshop whore)
Bottled yesterday. Sanitized everything within an inch of it's lives. Including my face! Did siphon with a piece of plastic pipe. Worked quite well.
Teaspoon of castor sugar into each bottle containing about 2L. Then siphoned in nice and delicately. Last bottle you could see a bit of trub yeasty crap. Also some residue in the draft glass that was siphoned last to have a taste. Others seem to be clear.
Already tasted great.![]()
Sarel
"Grent" Vitara
EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)
Sarel
"Grent" Vitara
EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)
OK
Got some miltons at clicks, and some castor snow sugar at checkers.
I just remembered, I have one of these (or similar) pompies at home - will this make siphoning easier?
Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4(workshop whore)
Ek het die bottels uitgespoel. Gesanitize aan die buitekant en proppe met handsanitizer en toe koue water in die bottels getap en die miltons by gegooi en bitjie geskud. Toe laat staan vir so 15min. Soos ek ge-bottel het ek net die Miltons mengsel uitgegooi, teelepel suiker ingegooi en dan bier in ge-siphon. Dit is dit....
Edit: Ek weni of dit reg is nie, maar wat gedaan is is nou gedaan...
Last edited by New; 2020/08/13 at 11:44 AM.
Sarel
"Grent" Vitara
EX- EL JIMBO - RED AND "FAST" 8)
Gaan vir my 'n drip dry rack aanmekaarslaan - dit raak nou ernstige besigheid hierdie![]()
Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4(workshop whore)
Bookmarks