Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan - Page 3





Page 3 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 41 to 60 of 72
  1. #41
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sjoe nooit n lekker situasie nie. Ek bid dat die Here vir jul ongelooflik sal seŽn en krag gee. Dink aan jul.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    62
    Posts
    5,527
    Thanked: 2263

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Dis nooit lekker as kinders swaar kry baie sterkte julle is in ons gebede
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  4. #43
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,962
    Thanked: 442

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Dink aan julle en sterkte

  5. #44
    Join Date
    May 2009
    Location
    Alberton
    Age
    63
    Posts
    208
    Thanked: 14

    Thumbs up Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte. Julle is in ons gebede !!
    You have only 1 life MAKE THE RIGHT CHOICES !!

  6. #45
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Kempton Park
    Age
    41
    Posts
    104
    Thanked: 15

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Praying for healing and a speedy recovery !

  7. #46
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    68
    Posts
    518
    Thanked: 97

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte vir julle as gesin. Mag julle in hierdie moeilike tyd rus en vrede vind, ek weet dit is moeilik en julle gaan nie altyd antwoorde kry nie maar leef in geloof.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  8. #47
    Join Date
    May 2014
    Location
    Chirundu. Lower Zambezi National Park
    Age
    58
    Posts
    407
    Thanked: 400

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    The wee little lad is in our thoughts and prayers. And to the family strength be with you.

  9. #48
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    41
    Posts
    956
    Thanked: 208

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Baie dankie almal. Adriaanhet darem weer die 1kg opgetel wat hy met die 6de chemo & hospitaal ekskursie verloor het.

    Hy word Donderdag weer ondersoek onder narkose, so glo & hoop dat genoeg sou gekrimp het vir laser in dieselfde prosedure.

    Dit begin ook maar moeilik gaan met 4 jarige sussie Mia, wat nou meer as n maand weg is van haar ma & boetie af. Haar dagskool is nou ook weer toe tot einde Aug met nuwe Namibise covid regulasies... Hopenlik laat SA binnekort ook ritte tussen provinsies toe aodat haar broer hulle tot op die grens kan vat.
    Bennie van der Merwe
    Windhoek
    2007 Discovery 3 V8 SE
    Prev 2001 Pajero 3.2 DiD Lwb M/T

  10. The Following User Says Thank You to BennvdmWhk For This Useful Post:


  11. #49
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    41
    Posts
    956
    Thanked: 208

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Hi almal.
    Amanda & Adriaan se Covid toetse was darem negatief, so gaan mŰre oggend 08:00 (5Aug) vir ondersoek onder narkose.

    Hopenlik het linkeroog se tumor genoeg gekrimp dat ook dan laser. Ondersoek ook weer regter oog om seker te maak hulle het laas als gekry
    Bennie van der Merwe
    Windhoek
    2007 Discovery 3 V8 SE
    Prev 2001 Pajero 3.2 DiD Lwb M/T

  12. The Following 6 Users Say Thank You to BennvdmWhk For This Useful Post:


  13. #50
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    41
    Posts
    956
    Thanked: 208

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Baie GOEIE nuus! Altwee oŽ is nou gelaser. Dr se linker gewassie het goed gereageer op laaste chemo en hy kon laser. Daar was 1 klein spot op regter oog wat hy weer bygekom het.
    Ons moet hom nou weer oor maand sien om seker te maak alles is reg.
    Tans GEEN meer chemo voorgestel.
    Moontlik middel Sept as alles reg loop terug in Windhoek.
    Baie bly oor die wonderlike nuus

    Prys die here
    Bennie van der Merwe
    Windhoek
    2007 Discovery 3 V8 SE
    Prev 2001 Pajero 3.2 DiD Lwb M/T

  14. The Following 12 Users Say Thank You to BennvdmWhk For This Useful Post:


  15. #51
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Strand
    Age
    39
    Posts
    472
    Thanked: 286

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Ai dit maak my hart so bly om te hoor dit gaan so goed.

    Baie sterkte aan julle!
    Quote Originally Posted by BennvdmWhk View Post
    Baie GOEIE nuus! Altwee oŽ is nou gelaser. Dr se linker gewassie het goed gereageer op laaste chemo en hy kon laser. Daar was 1 klein spot op regter oog wat hy weer bygekom het.
    Ons moet hom nou weer oor maand sien om seker te maak alles is reg.
    Tans GEEN meer chemo voorgestel.
    Moontlik middel Sept as alles reg loop terug in Windhoek.
    Baie bly oor die wonderlike nuus

    Prys die here

  16. #52
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,062
    Thanked: 983

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Quote Originally Posted by BennvdmWhk View Post
    Baie GOEIE nuus! Altwee oŽ is nou gelaser. Dr se linker gewassie het goed gereageer op laaste chemo en hy kon laser. Daar was 1 klein spot op regter oog wat hy weer bygekom het.
    Ons moet hom nou weer oor maand sien om seker te maak alles is reg.
    Tans GEEN meer chemo voorgestel.
    Moontlik middel Sept as alles reg loop terug in Windhoek.
    Baie bly oor die wonderlike nuus

    Prys die here
    Bennie dis baie goeie nuus. Ek wens die familie alle voorspoed vir die pad voorentoe en hoop dat dit net beter en beter gaan met klein Adriaan.

    Prys die Here inderdaad!!
    Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto

  17. #53
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    4,751
    Thanked: 3991

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Thanks for the feed back Bennie, just the good news needed in these times.

    Many of the malignancies in children are permanently curable so you are entitled to be very optimistic.
    Stanley Weakley.
    Toyota Landcruiser 76SW 4,2L diesel.

    ďGreat journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you campedĒ.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report https://www.4x4community.co.za/forum...-6-SLOW-DONKEY
    OR
    http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  18. #54
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    163
    Thanked: 66

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Ons glo in 'n volkome genesing. Dankie vir die terugvoer en baie sterkte. Ons bid steeds vir julle.

  19. The Following User Says Thank You to JK1 For This Useful Post:


  20. #55
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Klerksdorp
    Age
    75
    Posts
    5,241
    Thanked: 478

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Good news Bennie! The poor laaitie has been through a lot but at the end of the day it will have been worth it.


    -F_D
    Eric Skeen is the Family Dog
    White Fang:
    1999 2700i DC Raider 4x4
    Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2200 DC 4x4
    Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4 V6
    Hound Dog: 2000 2700i SC 4x4

  21. The Following User Says Thank You to Family_Dog For This Useful Post:


  22. #56
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    108
    Thanked: 13

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Baie dankie vir die terugvoering Bennie.
    Prys die Here

    groete
    fanie

  23. The Following User Says Thank You to afrifaan For This Useful Post:


  24. #57
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    177
    Thanked: 468

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte vir julle Bennie, ons bid en dink aan julle.

  25. The Following User Says Thank You to HannesS For This Useful Post:


  26. #58
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    59
    Posts
    575
    Thanked: 144

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte, ons bid saam almal vir jul

  27. The Following User Says Thank You to Sebastiaan For This Useful Post:


  28. #59
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    62
    Posts
    5,527
    Thanked: 2263

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Great News
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  29. The Following User Says Thank You to hbannink For This Useful Post:


  30. #60
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,881
    Thanked: 4078

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Dit is sulke goeie nuus my maat!!!! Ek hoop en bid saam met jou en mag jou familie spoedig terug wees by die huis
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

Page 3 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •