Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan





Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 72
  1. #1
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    41
    Posts
    957
    Thanked: 208

    Default Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Abridged- english version below Afrikaans- sorry bit emotional to write all this.

    Hi almal, jammer dat ek nou eers daarby uitkom om die pos, maar ons 2020 is nog meer deurmekaar as die van meeste.

    Adriaan is op 5 Dec 2019 gebore en is op 2 maande gediagnosieer met bilaterale retinoblastoma (RB) (skaars oog kanker in beide o). Ons het dit gelukkig vroeg opgetel, want sy ouer suster Mia het dit gehad in haar regter oog, wat sy verloor het, want was te ver gevordered toe opgetel is op 3.5 maande. Mia is nou al 4. Ons was vir genetiese toetse en als, wat Mia sn gereken het as 99%+ kans vir fluke mutasie, maar stats is nie op die stadium aan ons kant nie. Vorige thread vir sy sussie link heel onder.

    Na 5 chemos in Windhoek om tumors eers te krimp en n groot gesukkel kon ons hom & sy mamma in die Kaap gekry op n mediese vlug, vir n laser operasie by UCT Proper in Grootte Schuur op 26Junie. Hulle kon ongelukkig slegs die regter oog behandel, want tumor was op te sensitiewe deel van die oog op linker oog. Ons moes toe die moeilike besluit neem, dat dit beter is dat hulle in die Kaap bly as om roulette te speel met grens situasie met Covid. Gelukkig bly haar broer hulle in die Kaap.

    Hy het op 2 Jul vir sy 6de & hopenlik laaste chemo gegaan. Die newe effekte neem toe met elke chemo bietjie erger as die vorige. Hulle is Dinsdag oggend vroeg opgeneem in Rondebosch medical centre met sy koors op 39.4. Kon nie rede van effeksie vas stel nie, maar sy immuniteits bloedtelling was 0. Hulle is Vrydag middag ontslaan na tellings darem bietjie herstel het. Hy het egter 1kg gewig verloor in n week.

    Hulle is gisteraand 6pm weer terug ER toe weens erge naarheid wat nie wil ophou nie, maar is darem nie weer opgeneem nie. Slegs naarheid behandel & opserveer of hy weer naar raak na n bottrl.

    Bid asb vir sy naarheid & dat linker ogie ook in vroeg Aug met laser kan behandel word. Verder hoop ons ook dat grens rels bietjie sal verslap sodat ek & Mia ook kan afgaan Kaap toe. Raak maar lank vir 4 jarige om sonder haar ma te wees.

    English - abridged version
    Please pray for little Adriaan. He was diagnosed with bi-lateral retinoblastoma (RB) (eye cancer in both eyes) at age of 2 months. He is now 8 months old.

    His sister Mia also had RB in her right eye, that she lost, as progressed to far at stage of diagnoses of 3.5 months. Adriaans was luckily diagosed very early on, as we adament for physical examination even after genetic tests showed Mias to be non hereditary.

    He went for 5 chemos in Windhoek, before tumors shrunk satisfactory and went out on medical flight to Cape Town from Windhoek on 25 June for operation on 26 June. Flight would have waited for them to return next day after operation and skip SA quarantine in this whole Covid mess.

    They could only treat the right eye, as tumor in left was still to big as in centre vision portion of eye and dead tumor tissue creates dead spot with no vision. We then made the difficult decision for flight to leave without them, as better treatment options in Cape Town. Luckily my wifes her brother stays in Cape Town. Me and his little sister, now 4 are still in Windhoek and hoping to join then if border situation opens up a bit, but looks,like it will br a while.

    He went for 6th chemo on 2 July to try and shrink left eyes tumor. The side effects of chemo become progressively worse each time and they were in hospital from Tuesday to Friday with a fever of 39.4 and excessive vomiting.

    They went back to the ER last night, as vomitting restarted and did not keep in nausea medication, but was luckily mot re-admiited. His nause stopped after around 10days with 5th chemo and is now still a problem on day 17. He lost 1kg in weight in last week.

    Family picture on Mias 4th birthday, held slighly earlier this year, before the flight


    Link to similar thread I had for Mia

    Bid asb vir Mia / please pray for Mia
    https://r.tapatalk.com/shareLink/top...ink_source=app
    Last edited by BennvdmWhk; 2020/07/19 at 09:40 AM.
    Bennie van der Merwe
    Windhoek
    2007 Discovery 3 V8 SE
    Prev 2001 Pajero 3.2 DiD Lwb M/T

  2. The Following 10 Users Say Thank You to BennvdmWhk For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    32
    Thanked: 2

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Ek maak so! Baie sterkte daar vir julle!!

  4. #3
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    8,868
    Thanked: 4605

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Baie sterkte. Al voel dit nie elke dag so nie, maar jy sal altyd genoeg krag kry vir daai dag.
    Last edited by lekhubu943; 2020/07/19 at 02:20 PM.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  5. The Following User Says Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:

    FWM

  6. #4
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    49
    Posts
    193
    Thanked: 72

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Strength to you and your family at this time.

  7. #5
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Midvaal
    Age
    46
    Posts
    276
    Thanked: 374

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Ons bid vir julle. Sterkte en hou moed en geloof.
    Charl
    Pajero 4 LWB

    The most important thing to do if you find yourself in a hole is to stop digging (Warren Buffet)

    We have become a society that creates, rewards and protects thieves, parasitic, ambitious and greedy thieves with an insatiable lust for money, and an aversion to honest work and creativity. (Anthony Turton)

  8. #6
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noordhoek
    Age
    70
    Posts
    511
    Thanked: 224

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Quote Originally Posted by horrace View Post
    Strength to you and your family at this time.
    Baie sterkte vir jou hele familie.
    Sam
    ZS1SAM
    V5/ZS1SAM

  9. #7
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Bela Bela
    Age
    67
    Posts
    1,231
    Thanked: 434

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte Bennie, ons bid vir julle gesin en geliefdes.
    Tobie Oosthuizen
    2020 Pajero 3.2L DiD Exceed
    Frontrunner Slimline roofrack


  10. #8
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,951
    Thanked: 2616

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte vir julle. Julle is in ons gebede.
    Willie Knoetze

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  11. #9
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    108
    Thanked: 13

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Hi Bennie,
    as daar iets is waarmee ons kan help laat weet maar. 081 129 1952
    groete en ons dra julle op in ons gebede.

    groete
    fanie

  12. #10
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    5,012
    Thanked: 2454

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Joh Bennie, woorde is moeilik as mens so iets lees.

    Babas en jong kinders is veronderstel om sorgvry groot te word, nie om met sulke uitdagings te sit op so 'n jong ouderdom nie.

    Sterkte vir jou en jou familie, laat maar weet as ons met iets kan help. Ons baklei deesdae soos katte en honde, maar ek weet ons sal saamstaan as dit nodig is.

    Julle is in my gebede.
    My name is Rainier and I drive a Jeep.


  13. #11
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,963
    Thanked: 442

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Baie sterkte vir julle familie

  14. #12
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,885
    Thanked: 4114

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte my maat. Ek bid vir julle
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  15. #13
    Join Date
    Oct 2019
    Location
    Pretoria
    Posts
    71
    Thanked: 40

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte... ons bid vir julle



    .

  16. #14
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    163
    Thanked: 66

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Ons bid vir genesing en krag vir die pad vorentoe.

    Hou die thread aan die gang vir bemoediging en gesels

  17. #15
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    4,755
    Thanked: 3992

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Benny, it is a very cruel thing for grandparents and parents to go through when their offspring are fighting for good health. You will be in my thoughts and please try to keep us updated from time to time.
    Stanley Weakley.
    Toyota Landcruiser 76SW 4,2L diesel.

    Great journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you camped.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report https://www.4x4community.co.za/forum...-6-SLOW-DONKEY
    OR
    http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  18. The Following User Says Thank You to Stan Weakley For This Useful Post:


  19. #16
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    67
    Posts
    2,028
    Thanked: 866

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte Bennie en gesin. Bid vir julle.



  20. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Tzaneen
    Age
    70
    Posts
    1,546
    Thanked: 315

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Sterkte Bennie!!Julle is in ons gebede!!

    Die goed mergel mens uit en daar is nie antwoorde nie!!Glo en vertrou,al wat ons kan doen!!
    2012 RR TDV8 4.4
    2006 TDV6 SE A/T(Sold)
    2013 Bush Lapa Boskriek B142 met CKGR strepe
    2008 FL2 TD4 SE A/T
    1968 Renault 8 Gordini

  21. #18
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    68
    Posts
    4,547
    Thanked: 904

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Baie sterkte vir julle!
    Johan Kriel

  22. #19
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Strand
    Age
    39
    Posts
    473
    Thanked: 286

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Ek sit hier met trane in my o en lees hierdie. Ek kan nie dink waardeur julle moet gaan nie.

    Al wat ek kan s is BITTER BAIE sterkte. Ons dink verseker aan julle en sal bid vir julle.

  23. #20
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,034
    Thanked: 627

    Default Re: Bid asb vir Adriaan / please pray for Adriaan

    Ons dink en bid.
    Pieter

Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •