Ford & Mazda Nog fordtjie





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 27

Thread: Nog fordtjie

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Nog fordtjie

    Ek deesdae meer into platkarre.
    Nou nog n ford bygekry.
    Falcon xr6
    Click image for larger version. 

Name:	fe34e023-d777-4990-ab1b-4c1953e28dcd.jpg 
Views:	494 
Size:	82.6 KB 
ID:	580305
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,215
    Thanked: 138

    Default Re: Nog fordtjie

    N bietjie aandag en liefde en daai ford loop soos stroop

  4. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Dink nie ons gaan opfix.
    Selfde woord, 2 letter verskil
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_2083.jpg 
Views:	244 
Size:	159.1 KB 
ID:	581321
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_2084.jpg 
Views:	226 
Size:	194.7 KB 
ID:	581322
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #5
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    5,003
    Thanked: 2438

    Default Re: Nog fordtjie

    Last edited by Rainier Vermaak; 2020/07/23 at 11:17 AM.
    My name is Rainier and I drive a Jeep.


  7. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Wat n gemors toe ons hom eindelik semi aan loop het...
    15 jaar terug gepark omdat hy stukkend was. Of so s die tannie



    https://youtu.be/ifW2iDsbLak
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #7
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,396
    Thanked: 3391

    Default Re: Nog fordtjie

    ...jy hou mos van uitdagings
    Robert van den Berg

    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

    "Socialism only works in two places: Heaven where they don't need it and hell where they already have it." -Ronald Reagan.

  9. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Hoe moeilik kan dit wees.



    https://youtu.be/X4F9uOsAPPg
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  11. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Daar is vir my ges die kar is warmgemaak. Maar ek het nie besef hoeveel nie.
    Hy sukkel nogals om sy krag op wiele te kry.
    Volg naweek saam met die merc trips, gaan ons baie pret h met hom.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #10
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    490
    Thanked: 447

    Default Re: Nog fordtjie

    Sal die Ford die grondpaaie kan oorleef? Ek kan net dink hoeveel pret julle kan h met so 'n warm Ford.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  13. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Quote Originally Posted by Spiceman View Post
    Sal die Ford die grondpaaie kan oorleef? Ek kan net dink hoeveel pret julle kan h met so 'n warm Ford.
    Hy gaan op n sleewa gesleep word agter my 1978 w123 met n 230carb enginetjie en auto box.

    Na die naweek gaan ons begin met n rollcage.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  15. #12
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    490
    Thanked: 447

    Default Re: Nog fordtjie

    Dit klink of daar groot planne is met hom.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  16. #13
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,496
    Thanked: 3005

    Default Re: Nog fordtjie

    Reenen het hom gekoop oor sy enjin. Verwag 'n Barra Patrol binnekort
    It is not what you buy its what you build.

  17. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  18. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Dalk

    Maar meer as n back-up engine vir my back-up pypkar se v8 frod.

    Nou gaan hy doel dien as my 4x2 challenge rally kar. Kry na volg naweek internal roll cage.


    Wat ek wel kan s. As n non ford fan, met n oaar ford v8s. Die straight 6 is wakker
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #15
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,496
    Thanked: 3005

    Default Re: Nog fordtjie

    Die straight six Barra maak omtrent dieselfde krag as `n two barrel Carb Ford V8 met open chamber heads.
    It is not what you buy its what you build.

  20. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  21. #16
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    300
    Thanked: 289

    Default Re: Nog fordtjie

    Ek weet dis so effe van topic af, maar my oom is n groot Ford aanhanger. Hy het klomp v8s, oud en nuut. Maar meer oud. Hy het so pers falcon ook. Ek gaan net so paar fotos post, hoop nie julle gee om nie...


  22. The Following 6 Users Say Thank You to Bassfisher For This Useful Post:


  23. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Nog fordtjie

    Nou dit is p(o)rn Net jammer so baie het low profile mags op.

    Edit: ek sien forum polisie laat nie toe dat ek porrn korrek spel
    Last edited by Reenen; 2020/08/01 at 07:27 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Nog fordtjie

    Dit is n klompie geld wat daar staan.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  25. #19
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    300
    Thanked: 289

    Default Re: Nog fordtjie

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nou dit is p(o)rn Net jammer so baie het low profile mags op.

    Edit: ek sien forum polisie laat nie toe dat ek porrn korrek spel
    Ja hy het n swakheid as dit by Fords kom. Het amper 100 van die goed. Hy wil nou een fairlane opsny en n bakkie maak. Kan nie onthou watter model nie, maar dis glo van n jaar wanneer ford nie n bakkie gemaak het nie. Iewers in die 50s.

  26. #20
    Join Date
    May 2010
    Location
    iswepe
    Age
    61
    Posts
    7
    Thanked: 20

    Default Re: Nog fordtjie

    a really nice collection, would like to view them in person one day.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •