200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,974
    Thanked: 1379

    Default 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Ek het 4x 200Ah gel battery in serie om die 6kW UPS te voer.

    My vraag is:
    Hoe lank behoort hierdie stel batterye te hou teen sowat 7A (AC) stroom?
    Ek is nie slim genoeg nie en hier is baie slimmer ouens...
    Attached Images Attached Images
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  2. #2
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    1,559
    Thanked: 517

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    3 Ure tot by 12V
    5 ure tot by 10.8V
    Last edited by faniedup; 2020/07/13 at 12:59 PM.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    68
    Posts
    4,496
    Thanked: 874

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Ek het 4x 200Ah gel battery in serie om die 6kW UPS te voer.

    My vraag is:
    Hoe lank behoort hierdie stel batterye te hou teen sowat 7A (AC) stroom?
    Ek is nie slim genoeg nie en hier is baie slimmer ouens...
    7 amp AC is ongveer 220/48 x 7 = 32 amp dc as dit 48 volt is.

    Yes +- 5hours.
    Last edited by JLK; 2020/07/13 at 02:18 PM. Reason: Wrong calc
    Johan Kriel

  4. #4
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    1,559
    Thanked: 517

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Hier is die ontlaai kurwe volgens die data sheet wat jy aangeheg het, ek het kolle gemaak op die 12V en 10.8V spanning na discharge.

    Die 0.17C lyn is teen 34A DC (ongeveer 7A AC)
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by faniedup; 2020/07/13 at 01:15 PM.

  5. #5
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,565
    Thanked: 537

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by faniedup View Post
    3 Ure tot by 12V
    5 ure tot by 10.8V
    Post verwyder want ek het nie gesien dis 7A AC nie.


    Click image for larger version. 

Name:	200ah-battery.jpg 
Views:	57 
Size:	50.5 KB 
ID:	579611
    Last edited by ekkekan; 2020/07/13 at 01:34 PM.

  6. #6
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Paradise Beach
    Age
    67
    Posts
    69
    Thanked: 47

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by faniedup View Post
    3 Ure tot by 12V
    5 ure tot by 10.8V
    This is correct

  7. #7
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,974
    Thanked: 1379

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by fredwb View Post
    This is correct
    Dankie.

    Dan moet ek nou begin huil. Desember gekoop en tans hou hulle met moeite 1.5h.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  8. #8
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Paradise Beach
    Age
    67
    Posts
    69
    Thanked: 47

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Dankie.

    Dan moet ek nou begin huil. Desember gekoop en tans hou hulle met moeite 1.5h.
    Check that your charging voltage and cycle is as per the suppliers specifications to ensure the battery gets fully charged before the next load cycle.
    Also check the individual battery voltages when under load. You may only have one faulty battery that is collapsing under load and drawing the system down.

  9. #9
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,565
    Thanked: 537

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Dankie.

    Dan moet ek nou begin huil. Desember gekoop en tans hou hulle met moeite 1.5h.
    Dalk wil jy die SMF100/101 van Raylite wat deur Battery Centre verkoop word probeer. Hulle is ongelukkig net 100Ah. Ek is seker hulle gaan beter hou.

  10. #10
    Join Date
    Dec 2019
    Location
    Cape Town
    Posts
    166
    Thanked: 40

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Ek het 4x 200Ah gel battery in serie om die 6kW UPS te voer.

    My vraag is:
    Hoe lank behoort hierdie stel batterye te hou teen sowat 7A (AC) stroom?
    Ek is nie slim genoeg nie en hier is baie slimmer ouens...
    Hi Johan. Wat se maak UPS is dit? Ietsie wat jy kan in bele vir daai size GEL batterye is HA02 ballancer. https://www.google.com/search?q=ha02...w=1920&bih=937 Daar dop gereeld van hulle op Powerforum.co.za . Victron maak ook. Dit help met daai size batterye om bietjie amps rond te skywe tussen die batterye en verlang die lewe van daai size batterye. Die HA02 kan so 10amps deur gee. Ek het destyds dit gebruik op my 190amp selle bank.

    Nog ietsie wat jy kan kyk ook voor is Victron BMV. Jy tel hulle 2de hands ook op. Jy kry iets naby aan dit ook van oorsee af, dan kan jy presies sien hoeveel krag jy uit hulle gebruik en hoeveel jy in laai. Die regte laai volts is ook belangrik. Vir die geld wat jy uit gehaal het vir daai batterye moet jy so ietsie by sit om hulle net n bieitjie langer te laat hou.

  11. #11
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,565
    Thanked: 537

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Dankie.

    Dan moet ek nou begin huil. Desember gekoop en tans hou hulle met moeite 1.5h.
    Johan hierdie is die afmetings. WxDxH soos aangetoon in die laaste 3 komme. Die 1e kolom is die kapasiteit.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200714_150537.jpg 
Views:	33 
Size:	78.6 KB 
ID:	579906

  12. #12
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,974
    Thanked: 1379

    Default Re: 200Ah Gel batterye: Hoe lank kan hulle hou?

    Quote Originally Posted by Gerlach View Post
    Hi Johan. Wat se maak UPS is dit? Die regte laai volts is ook belangrik.
    Die UPS is "Current Automation". Het hom al tien jaar en altyd goeie diens gelewer. Hy laai tot by 57.6V.
    Die sonpanele laai gedurende 9vm-3nm 54.4V wanneer Eskom afgeskakel is.

    Ek glo my laaivermoŽ is binne perke.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •