Ons nuwe ryhuis in wording..... - Page 8





Page 8 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast
Results 141 to 160 of 280
  1. #141
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Bela Bela
    Age
    67
    Posts
    1,231
    Thanked: 434

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sjoe julle vorder goed, dankie dat jy met ons deel Elize.
    Tobie Oosthuizen
    2020 Pajero 3.2L DiD Exceed
    Frontrunner Slimline roofrack


  2. The Following 2 Users Say Thank You to Tobie4x4 For This Useful Post:


  3. #142
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,215
    Thanked: 138

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Elize julle trok kom nou mooi aan ek glo daar gaan gekamp word soos min met hop ek noem julle kamptrok spikeriesj

  4. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:


  5. #143
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Roodekrans
    Posts
    26
    Thanked: 13

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Regtig goeie en vinnige werk! Ek sien daarna uit om elke Maandag te sien waar trek julle.

    Myne: Wildtrak 4x4
    Hare: GV 2.4
    Miskruier 1113

  6. The Following User Says Thank You to Pierreb For This Useful Post:


  7. #144
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Vandag was die GROOT dag....deurgesny na die cab van die trok. Patric was baie bang maar dit suksesvol gedoen. Hier begin die sny proses
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  9. #145
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe veilig deur...
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  10. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  11. #146
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die bou van die tenks vorder ook baie fluks.....
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  13. #147
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    128
    Thanked: 47

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Volg

  14. #148
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is steeds vandag gewerk aan die tenks en die kaste wat onder gemonteer word.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  15. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  16. #149
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van die ander kant af.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  17. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  18. #150
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En toe kry hy sy naam...

    Ons moes die sticker plak voor hy die naweek terug gaan op die trok, dan is hy te hoog.

    Dit is met groot vreugde dat ek sy naam wys





















    Ok,
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  19. The Following 15 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  20. #151
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    494
    Thanked: 450

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Puik vakmanskap. Dit lyk regtig netjies.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  21. The Following User Says Thank You to Spiceman For This Useful Post:


  22. #152
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Vereeniging
    Age
    57
    Posts
    160
    Thanked: 105

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Dit is met groot vreugde dat ek sy naam wys,
    Dis 'n mooi vertaling vir die destydse Going Nowhere Slowly op tv . .

  23. The Following User Says Thank You to EtienneB For This Useful Post:


  24. #153
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    62
    Posts
    5,524
    Thanked: 2269

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Baie, Baie spiekeries. Die toppie mag maar en die "Tannie" (met respek) weet wat om waar te sit. Julle maak 'n puik kombinasie, bakgat stukkie werk
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  25. The Following User Says Thank You to hbannink For This Useful Post:


  26. #154
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dankie vir almal se positiewe komentare.

    So het dit toe gister gebeur dat die 2 weer trou. Nogal naelbyt oomblikke om hom, die ryhuis se huis bo op die voertuig terug te kry. Want daar is nou onder gewerk en wie se daar is nie nou goeters in die pad nie.?

    Die forklift moes die swaer werk doen om die huis op te tel, wat relatief maklik was en toe die trok inry en pas.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  27. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  28. #155
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe is die trok gebring en die huis opgelig
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  29. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  30. #156
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    en toe dit pas - mooi kyk onder in en seker maak hy sak weer op sy presiese plek. Vir my was dit vreeslik, nie gedink dit is moontlik nie, maar ek is 'n vrou en maar altyd bietjie bang
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  31. The Following 5 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  32. #157
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En daar is mooi gekyk en geskuif en toe.........hy pas. Sarel weet duidelik wat om te doen. Ek sou nie kon nie.

    Naadat hy mooi terug is is al die boude weer mooi styf vasgedraai.....nou vir die volgende werk. Al die tenks onder is klaar.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  33. The Following 11 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  34. #158
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,098
    Thanked: 1664

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    En daar is mooi gekyk en geskuif en toe.........hy pas. Sarel weet duidelik wat om te doen. Ek sou nie kon nie.

    Naadat hy mooi terug is is al die boude weer mooi styf vasgedraai.....nou vir die volgende werk. Al die tenks onder is klaar.
    Wie se boude?

    Goeie werk!
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

    As above Geertsema

  35. The Following User Says Thank You to Luka For This Useful Post:


  36. #159
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,288
    Thanked: 1251

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Baie netjies. Alles is goed beplan.

    .

    Is die blou tenk vir saamgepersde lug?

    Kobus

  37. The Following 2 Users Say Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  38. #160
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    66
    Posts
    3,375
    Thanked: 49

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die korrek Kobus.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  39. The Following User Says Thank You to SarelF For This Useful Post:


Page 8 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •