Page 15 of 17 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 LastLast
Results 281 to 300 of 328
  1. #281
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is nog so iets gedoen. Die toiletvloer is ook bedek.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  3. #282
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die toilet houer is ook vasgesit.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  5. #283
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ek het ook 2 sulke hakke vasgesit om klere en handdoeke aan op te hang as jy stort.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  6. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  7. #284
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En my kinders het vandag die rakkie gebring vir die binne bekers en glase. Nou kan hul veilig saam ry. Ek en Sarel het gou gaan vassit.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  9. #285
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Vasgesit en bekers en glase binne. Ai dit lyk te mooi!
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  10. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  11. #286
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,944
    Thanked: 2650

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ons doen so droom karavaan shopping. Maar julle bederf ons so!

    Daar is niks in die mark wat vergelyk nie.

    Sal selfde tipe wil hê net in 'n karavaan.

    Eendag as ek groot it!
    Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)

  12. The Following User Says Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  13. #287
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    3,540
    Thanked: 2986

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Daar is nog so iets gedoen. Die toiletvloer is ook bedek.
    Is that where gas bottle filling happens?.....
    Cheers,
    John Kilfoil

    Rover P6
    Land Rover Discovery II Td5 Manual
    Range Rover P38 HSE
    Moto Guzzi LeMans
    Aprilia Tuono V2

  14. #288
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,452
    Thanked: 265

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Lekke Elize spoggerig julle kan ou lekke gaan kamp

  15. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:


  16. #289
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Durban
    Age
    66
    Posts
    353
    Thanked: 535

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Just caught up on the thread and found it so inspiring. Excellent work and happy travels.

  17. The Following 2 Users Say Thank You to mudgrubber For This Useful Post:


  18. #290
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    422
    Thanked: 48

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    baie dankie vir die fotos en die thread, maar julle gaan my n keyboard skuld , ek verwonder my so aan die fotos dat my mond oophang en nou drup die spoeg op my keyboard . Wonderlike werk julle
    Gerhard Beukes
    Mr Big


    2015 Navara 4x4
    4x4 Com Radio: 1033

  19. #291
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Verlede week was ek bietjie stil. Ons het hom gaan uittoets rondom die Kruger Wildtuin.

    Eersste aan geslaap by Sabie RIver kamp, Heel aand gereen. Heerlik geslaap.

    Toe Vrydag en Saterdag aand by Majaleti Natuurreservaat naby Orpen hek. Hier was ons aangenaam verrras Die badkamers was pas oorgedoen. Daar was Saterdag 'n opening en 'n klompie amptenare was daar, toe bring hul vir ons een van die chalets se sleutel vir die gebruik van die badkamer.


    Sondag oggend is ons in by Orpen hek , gaan kamp opslaan by Balule vir die volgende 3 aande. Hier het forum lede ons herken en kom groet. Baie dankie. Ek het ongelukkig jul name vergeet.

    Na die is ons toe 2 dae af na Krokodilbrug en toe weer by Sabie River kamp Veilig terug.

    Brandstof verbruik tussen 5.6 tot 6 km per liter. Nie sleg nie.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  20. The Following 10 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  21. #292
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    5,155
    Thanked: 6213

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Elize en Sarel, geluk met die uittog.

    Jammer om te vra, maar het julle enige geriewe of ontwikkelings in die voertuig gevind, wat julle oorweeg om te herdoen of verander? Verder opmerkings sal waardeur word.

    We learn the most from other people's mistakes .
    Stanley Weakley.
    Toyota Landcruiser 76SW 4,2L diesel.

    “Great journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you camped”.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report https://www.4x4community.co.za/forum...-6-SLOW-DONKEY
    OR
    http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  22. #293
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Stan Weakley View Post
    Elize en Sarel, geluk met die uittog.

    Jammer om te vra, maar het julle enige geriewe of ontwikkelings in die voertuig gevind, wat julle oorweeg om te herdoen of verander? Verder opmerkings sal waardeur word.

    We learn the most from other people's mistakes .
    Dankie Stan. Daar kort nog so paar dinge wat gedoen moet word voor Desember.

    Die aircon werk fantasties. By Balule het ons nie krag gehad nie en ons kon een middag met gemak die aircon laat loop van die batterye en sonpanele af. Beslis 'n wenner.

    DIe buite stoof het baie goed gewerk, maar ek het my oond gemisDaar stel my broer voor dat ons die buite uitskuif Engel skuif na binne, en die binne regop yskas moet omdraai, net nuwe deur insny en dan kan ek in die plek van die onderste yskas my oond insit. So, dit is iets wat ons moontlik gaan doen.

    Verder werk alles baie lekker. Wil nog net sakke maak vir ons skoene ens. Maar ons is nog besig so tussen die werk.

    So ons sal kyk soos die dae aangaan.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  23. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  24. #294
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ons laaste aand saam my broer en Pat en Anja by Sabie River lodge.

    Was lekker om af te sluit saam vriende. Sien uit na die volgende kamp.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  25. The Following 4 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  26. #295
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Desember/Januarie vat ons toe die pad en gaan kyk hoe hy hom gedra in DIK DIK sand.

    Ons het die 12de Desember vertrek via Kimberley, Putsonderwater, Verneukpan, Vredendan en af tot Langebaan waarna ons terug draai en die weskus aandurf.

    Hier staan ons by die Sere windplaas duskant Lutsville. (Foto geneem deur Spook)
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  27. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  28. #296
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe gaan slaan ons kamp op by Waterval aan die Weskus by Skuimgat 47. Sover het ons die sand baie goed ondervind.

    Hier kamp ons 4 wonderlike dae.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  29. #297
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hy kamp lekker - Skuimgat 47
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  30. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  31. #298
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe vertrek ons na Seeduiker in die Namaqua Nasionale park.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  32. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  33. #299
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ons gaan ook tot Skuinsklip. By die hek het een ou ons probeer bang praat oor die DIK sand. Wel ons het dit maklik gemaak. Die trok het beslis nie gesukkel met die sand nie. Ook nie die wit dik sand oppad uit nie. Nee wat, hy mag maar sand ry.

    Ons ry toe via Springbok na Riemvasmaak en kamp die aand by Riemvasmaak. Sjoe, dit was vreeslik warm. Dit het nooit koel geword die nag nie maar die trok het die roete via Blouwputs baie maklik gery.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  34. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  35. #300
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Riemvasmaak
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  36. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


Page 15 of 17 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •