Ons nuwe ryhuis in wording..... - Page 2





Page 2 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast
Results 21 to 40 of 271
  1. #21
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town, Plumstead/The Sea/Franskraal
    Age
    53
    Posts
    2,462
    Thanked: 601

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Dit lyk nou na 'n lekker wa !

    Is dit die 96kw of 110kw engine?
    The S is the 110Kw. I'm sure they are going to change the wheels. Never had a problem before with a double wheel axle.

    One spec I am curios about, is the access from the cab to the rear. It is a flip top, so is going to need to be an ingenius set up.

    Other than that, I think it is a brilliant project you have taken on
    Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
    Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
    Have now covered 270 000Km on veg oil.
    Oh, and an Isuzu 280DT, 40 000Km on Bio Diesel
    Rand for Rand gets 33Km/L

  2. #22
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    701
    Thanked: 463

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Subscribed

  3. #23
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    3,160
    Thanked: 495

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hierdie gaan 'n smart storie raak, geniet die bou.

    P.S. Se vir oom Sarel as dit by die elektriese stelsel kom moet hy lithium batterye sterk oorweeg, dit is nie so duur soos mens dink en het baie voordele oor lead acid. Ek neem aan met lugversorging beplan julle nogal 'n vris elektriese stelsel.
    Last edited by bigboy529; 2020/07/09 at 11:32 AM.
    It's in pubs where the world's greatest ideas begin.

  4. #24
    Join Date
    May 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    623
    Thanked: 60

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Awesome volg graag die bou

  5. #25
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Smile Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    Slegte voertuigkeuse. Met die dubbelagterwiele maak julle dit vir julself moeilik (sand, bandbeskadiging op 2spoor, ens.). En julle maak dit onnodig moeilik vir voertuie na julle op sandpaaie. Is daar nie 'n enkelbandagterwielkeuse op die trokkie beskikbaar nie?
    Hou maar net die spasie dop.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  6. #26
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Somerset West
    Age
    56
    Posts
    797
    Thanked: 150

    Default Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Hou maar net die spasie dop.

    Elize.....

    Last edited by vnielsen; 2020/07/09 at 02:20 PM.

  7. #27
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    488
    Thanked: 445

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Mal Hannes View Post
    Lyk pragtig!

    Watse lisensie het mens nodig?

    Baie geseŽnde tye vir julle.
    C1 - skat ek.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  8. #28
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    1,840
    Thanked: 710

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Hou maar net die spasie dop.
    Relieved!
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  9. #29
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    298
    Thanked: 163

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Baie netjies, ek sal hierdie bou ook met groot belangstelling volg. Is die trokkie toegerus met 'n outomatiese of met 'n handratkas?

  10. #30
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Worcester
    Age
    70
    Posts
    17
    Thanked: 4

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Veels geluk met jou keuse van voertuig. Ons het die 4x4 weergawe gebruik om ons ryhuis te laat monteer en is baie tevrede met die uitslag. Ons ryhuis het n deurkruip waardeur mens tussen voor en agter kan beweeg indien nodig.
    Die voertuig het ook dubbelwiele gehad en wou ek slegs enkel wiele hÍ. Ek het Hankook 34 x12.5 R17 bande gekry en wiele (rims) laat maak daarvoor. Die wiele (rims) het aanvanklik probleme gegee deurdat die agter wiele haarfyn klein krake ontwikkel het waardeur lug baie stadig ontsnap het. Dit is uiteindelik reggestel deur die oorspronklike vervaardiger en het ek meer as n jaar laas enige sulke probleme ervaar.
    Ons ryhuis kan gesien word my vrou se blog by http://maricha.co.za/blogs/travel onder die Honey Badger Diaries indien iemand belangstel.
    Voorspoed met jou projek, ek volg dit graag.

  11. #31
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ok so paar vrae en dan antwoord ek graag.

    Ja jy het 'n swaarvoertuig lisensie nodig, Sarel het gelukkig een maar ek nie en nou is ek besig om te leer vir learners en dan die lisensie. Ai op my dag

    Die dubbelwiele gaan vervang word met enkel wiele. Ons beplan 265/70/19.5 bande.

    Die ratkas is handrat , ongelukkig nie outomaties nie. Kry nie in SA outomaties nie.

    Die motorhuis gaan nie 'n opwip dak he nie, gaan 2meter hoog wees

    En die deur, jip lekker groot. 750 mm breed en hoog genoeg om in te stap regop.

    Vandag is daar nog panele ingesit, vasgesweis, die neuskas vooraan gemaak maar so dat die cab kan oplig.

    Op foto 2 kan n deel van die deur sien wat deurgaan na kajuit. Ook die klein nosecone en die cab lig gemaklik onder hom oop. Sal more n foto neem van deurgang.

    Robbie jammer dit gaan nie withuis wees nieons het klaar sy naam maar jul sal moet wag
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20200709_154658_resized.jpg 
Views:	908 
Size:	268.9 KB 
ID:	579023   Click image for larger version. 

Name:	20200709_154712_resized.jpg 
Views:	936 
Size:	236.5 KB 
ID:	579024  
    Last edited by witklipbank; 2020/07/09 at 10:35 PM.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. The Following 6 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  13. #32
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    37
    Posts
    5,244
    Thanked: 885

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    very nice, looking forward to seeing it when you visit again.
    Walter aka "Meerkat"
    slightly modded 02' 105 series 1FZ-FE
    https://www.facebook.com/kepanamibia/


    My heart will always beat to an African drum...

  14. The Following User Says Thank You to AboutAfrica For This Useful Post:


  15. #33
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Maun
    Age
    34
    Posts
    57
    Thanked: 2

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Baie geluk, baie lekker wa, sien uit om te sien wat jy doen!


    Het dieselfde een gekoop vir ons besigheid in Botswana, ook dubbel wiel gewees.
    Het toe by Motorhome - World in die Kaap die rims gekoop wat net so op pas om enkel wiel te maak agter en toe met BF Goodrich bande gepas, werk baie lekker.

    Sterkte, ek hou dop!

  16. The Following User Says Thank You to James CRDi For This Useful Post:


  17. #34
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    566
    Thanked: 115

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hi Elize

    Jong jammer oor jul Angola planne wat plat geval het agv die Locdown. Ons het so goed beplan daaraan. Daar het darem iets anders daaruit gekom. Sterkte met die bou ek hou dit dop.
    Ek moet nou vra, is die trokkie n 4x4? Hoe gaan jy nou Angola of Botswana se sand aanpak sonder n 4x4?

    Groete
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  18. #35
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,768
    Thanked: 1217

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Ok so paar vrae en dan antwoord ek graag.

    Ja jy het 'n swaarvoertuig lisensie nodig, Sarel het gelukkig een maar ek nie en nou is ek besig om te leer vir learners en dan die lisensie. Ai op my dag
    Ek't my eerste lisensie gedoen op 'n Dyna trokkie. (kode 13? Kan nie meer onthou nie)

    As jy 'n LWB bakkie kan ry dan kan jy die ook ry.
    'n Ou army A.O. het my geleer en al wat hy in die begin gesÍ het is dat die enigste verskil tussen die Dyna en die bakkie is dat in die Dyna sit jy op die voor as en hy is so 'n meter langer.

    En jy doen nie parallel parkering nie.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  19. The Following User Says Thank You to jfh For This Useful Post:


  20. #36
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    37
    Posts
    5,244
    Thanked: 885

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Ek moet nou vra, is die trokkie n 4x4? Hoe gaan jy nou Angola of Botswana se sand aanpak sonder n 4x4?

    Groete
    Quote Originally Posted by witklipbank View Post

    Na deeglike navorsing koop ons toe 'n Isuzu NPS 300 4x4 trokkie.
    Walter aka "Meerkat"
    slightly modded 02' 105 series 1FZ-FE
    https://www.facebook.com/kepanamibia/


    My heart will always beat to an African drum...

  21. The Following 2 Users Say Thank You to AboutAfrica For This Useful Post:


  22. #37
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Elize

    Jong jammer oor jul Angola planne wat plat geval het agv die Locdown. Ons het so goed beplan daaraan. Daar het darem iets anders daaruit gekom. Sterkte met die bou ek hou dit dop.
    Ek moet nou vra, is die trokkie n 4x4? Hoe gaan jy nou Angola of Botswana se sand aanpak sonder n 4x4?

    Groete
    Jong met die 4x4 gaan ons beslis Angola en NamibiŽ besoek. As dinge beter gaan in 2021 dan gaan ons anders sodra die grense oop is. Ons kan nie wag nie.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  23. #38
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Bela Bela
    Age
    67
    Posts
    1,230
    Thanked: 434

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Jinne Elize en Sarel ek kry sommer hoendervleis van lekkerte (of jaloesie). Geniet die bouprojek en hou ons asb op hoogte (Baie fotoís)
    Tobie Oosthuizen
    2020 Pajero 3.2L DiD Exceed
    Frontrunner Slimline roofrack


  24. The Following User Says Thank You to Tobie4x4 For This Useful Post:


  25. #39
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,859
    Thanked: 248

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Tobie4x4 View Post
    Jinne Elize en Sarel ek kry sommer hoendervleis van lekkerte (of jaloesie). Geniet die bouprojek en hou ons asb op hoogte (Baie fotoís)
    Net so!

    Bostoe

  26. The Following User Says Thank You to bostoe For This Useful Post:


  27. #40
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,214
    Thanked: 136

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sjoe dit gaan n wenner wees Elize ek hou dop die vordering

  28. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:


Page 2 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •