Ons nuwe ryhuis in wording.....





Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 280

Hybrid View

Previous Post Previous Post   Next Post Next Post
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Na ons wonderlike jare met Amablinkgatskilpad, het ons besluit om groter te gaan. Ons het al modelle gebou en wat waar moet inkom.

    'n Paar vereistes vir ons is, jy moet van voor na agter kan gaan, hy moet 'n eiland queensize bed he. Moet 'n volledige badkamer he, binne en buite kombuis, en 'n lekker sit gedeelte met uitkyk vensters. Lugversorging, genoeg sonpanele en batterye om onafhanklik te kan kamp.

    Na deeglike navorsing koop ons toe 'n Isuzu NPS 300 4x4 trokkie.

    En toe begin ons bou.

    Hier is die nuwe trokkie aangekom op die plaas.

    Ek sal oor die volgende weke gereeld fotos plaas van ons vordering.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by witklipbank; 2020/07/08 at 10:05 PM.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413


  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    trokkie
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die raam is gebou en toe vasgesit - hier is die vloer in, Die oopgedeelte agter is waar die badkamer gaan kom
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  5. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En vandag is daar toe begin met die mure. Nog baie werk wat voorle.

    Hier is die ingangsdeur - lekker breed en die opening bo is vir die ingeboude afdak.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  7. The Following 4 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van agter af geneem
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  9. The Following 5 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    62
    Posts
    5,523
    Thanked: 2269

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Mog julle baaaaie lekker myle en ondevindinge he met hierdie nywe bakgat kamper
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  11. #7
    Join Date
    May 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    150
    Thanked: 77

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sub

  12. #8
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Somerset West
    Age
    56
    Posts
    797
    Thanked: 150

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Congratulations! Watching with lots of interest!

  13. The Following User Says Thank You to vnielsen For This Useful Post:


  14. #9
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,696
    Thanked: 1692

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Lyk pragtig!

    Watse lisensie het mens nodig?

    Baie geseënde tye vir julle.
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way;

  15. The Following User Says Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  16. #10
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Boksburg/Brenton-on Sea
    Age
    65
    Posts
    193
    Thanked: 29

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Subscribed. I will follow with interest
    Chris
    Pajero GLX
    Imagine Comfortvan

  17. #11
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Vereeniging
    Age
    57
    Posts
    160
    Thanked: 105

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    As julle 'n reeks belangrike insigte byhou SOOS die ingangsdeur breed maak (mens het altyd iets wat jy in of uitdra wat se pote vashaak iewers), dan gaan hierdie 'n baie goeie projek uitdraai. Doen so voort!

  18. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    840
    Thanked: 229

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Geniet die bou!

    Following with interest, it is always nice to see someone's dream come together.
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  19. #13
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,710
    Thanked: 297

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die Wit Huis.
    Roberto Forbes
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.
    Sp Tourer

  20. #14
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    493
    Thanked: 450

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Mal Hannes View Post
    Lyk pragtig!

    Watse lisensie het mens nodig?

    Baie geseënde tye vir julle.
    C1 - skat ek.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  21. #15
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,963
    Thanked: 442

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sarel en Elize serkte met die bou van julle nuwe ryhuis en dit gaan baie mooi wees ek weet dit sommer.

  22. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:


  23. #16
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Worcester
    Age
    70
    Posts
    17
    Thanked: 4

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Veels geluk met jou keuse van voertuig. Ons het die 4x4 weergawe gebruik om ons ryhuis te laat monteer en is baie tevrede met die uitslag. Ons ryhuis het n deurkruip waardeur mens tussen voor en agter kan beweeg indien nodig.
    Die voertuig het ook dubbelwiele gehad en wou ek slegs enkel wiele hê. Ek het Hankook 34 x12.5 R17 bande gekry en wiele (rims) laat maak daarvoor. Die wiele (rims) het aanvanklik probleme gegee deurdat die agter wiele haarfyn klein krake ontwikkel het waardeur lug baie stadig ontsnap het. Dit is uiteindelik reggestel deur die oorspronklike vervaardiger en het ek meer as n jaar laas enige sulke probleme ervaar.
    Ons ryhuis kan gesien word my vrou se blog by http://maricha.co.za/blogs/travel onder die Honey Badger Diaries indien iemand belangstel.
    Voorspoed met jou projek, ek volg dit graag.

  24. #17
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,215
    Thanked: 138

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sjoe dit gaan n wenner wees Elize ek hou dop die vordering

  25. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:


  26. #18
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    4,754
    Thanked: 3991

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Net groot geluk vorentoe Sarel en Elize. Lyk my julle het 'n goeie projekt aan die gang en miskien sien ons mekaar weer aan die gang iewers.
    Se net as ek enigsins kan help.
    Stanley Weakley.
    Toyota Landcruiser 76SW 4,2L diesel.

    “Great journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you camped”.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report https://www.4x4community.co.za/forum...-6-SLOW-DONKEY
    OR
    http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  27. #19
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek
    Age
    64
    Posts
    1
    Thanked: 2

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    We have had our Isuzu NPS 300 4X4 SWA since 2011. We have done in excess of 50 000km and are very happy. However I recommend you will have to go SWA and replace the present truck suspension with an off road suspension. We have also fitted air cushions to the rear and have replaced the Rims to 19.5"
    If you have further questions, please contact me on my e-mail.
    Attached Images Attached Images  

  28. The Following 2 Users Say Thank You to schnecke123 For This Useful Post:


  29. #20
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 939

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is vandag weer lekker gewerk aan die ryhuis.

    Die kas vir die awning is klaargemaak en toegemaak. Nou net reg vir die awning wat van buite inpas.

    Die badkamer muur met sy deur is ook geplaas vandag.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by witklipbank; 2020/07/28 at 09:46 PM.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  30. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •