|
Ons gaan wys die kleinkinder augrabies (wat toe redelik droog was) en slaan kamp op by Camelthorn lodge net buite Augrabies.
Hier maak ons van die geleentheid gebruik om die sonpanele skoon te was en die trok bietjie af te spoel na al die lekker stof paaie. Steeds loop hy goed.
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Toe ry ons Kgalagadi toe. 'n Lekker sopnat Kgalagadi. Reen vanaf Twee Rivieren, Mata Mata tot Nossob en terug. Groot dele in baie diep water gery.
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Dus kan ek meedeel dat die trokkie hom baie goed gedra het.
Die aircon was eenvoudig 'n wenner. In daardie hitte het hy sy kant gebring.
Die gasstofie gee egter probleme en het ons hom kom vervang. Ek sal bietjie 'n foto neem van die nuwe een.
Ook het ons die binne staan yskas uit gehaal en daardie deel benut ons nou vir my staatmaker gasstoof met sy oond. Die het ek baie gemis die vakansie.
Ons het geen papwiele of enige band probleme gehad nie.
Dieselverbruik, nou ja, dit is nie die Amarok nie. Op die ooppad het ons gemiddeld 5,5 tot 6 km per liter gekry maar daar in die dik sand moes ons maar tevrede wees met 3,5 km per liter.
Nou vir die volgende kamp.
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Elize ek glo julle het moe- lekke getoer en gekamp julle bosvakansietrok lyk awesome
Wonderlik!!
Ek het gewonder waar is julle dat julle so stil is.
Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)
Hannes dinge het by ons baie rof gegaan. Ons het met die uitkoms vanaf die Weskus by Kamieskroon die slegte nuus gekry dat daar by ons huis ingebreek is en behoorlik 'n gemors gemaak. Sarel se gereedskap soos die sweismasjiene, bore, grinders en is als gesteel asook in ons kamer het hul die een boor gebruik en ons kluis oopgeboor en die vuurwapens is ook gesteel saam met my naaimasjien en borduurmasjien en nog sommer klomp goed. Ook die kamera sisteme wat wys hul het die nag van die 25/26 ste om 00.08 die modems ontkoppel en gesteel. Die is gelukkig buite opgetel.
SO, dit was vir ons nogal 'n groot skok maar ons het tog besluit om die vakansie klaar te maak en wel Kgalagdi toe te gaan. Ons seuns Francois en Willie het al die veiligheidsdeure kom toesweis. Die voertuig wat hul gesteel het is terug gevind en hul het die ander voertuie kom beveilig met groot trokbande wat agter geplaas is.
Dit het nogal 'n week gevat om net ons kamer uit te sorteer, en toe die res van die huis en die vorms vir die assuransie en polisie.
So, Januarie maand was baie sleg vir ons
Maar ons gaan nie dat dit ons onder kry nie. Ons gaan aan en ons volgende klein wegbreek is Maart. En dan einde April/Mei gaan ons weer Kgalagadi toe. Reeds 2020 se bespreking wat oorgeloop het na 2021.
Nog so foto van ons met vakansie.
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Elize jammer om dit te hoor man ai dit is groot skade.
Maar soos jy se julle gaan le nie die lewe gaan aan en julle gaan amper weer toer. En dankie vir die mooi fotos dit is mooi.
Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)
Tannie Elize, dit lyk na 'n baie lekker trip.
Cheers
Willem Greyling
"When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius
Elize sterkte daar dis nie nice
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Julle het regtig 'n baie lekker ryhuis maar ek is verbaas dat julle 'n waantjie ook sleep.
Daar is n vroumens. Moet altyd n trailer he
Always think: Could this be sarcasm?
André Opperman
Eish kry ek nou die skuld. Nee dit was om ons 3 kleinkinders ,Willem, Elmari en Marlize te akkomodeer op ons maand lange vakansie. Jul sal sien die sleepwa het n daktent op vir die 2 groottes en Marlize het binne by ons geslaap. Ons het 2 ekstra vrieskaste en die stoele daarbinne gepak. So as ons alleen is sal daar niks ekstra wees nie![]()
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Bookmarks