Ons nuwe ryhuis in wording..... - Page 7





Page 7 of 15 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 LastLast
Results 121 to 140 of 289
  1. #121
    Join Date
    May 2010
    Location
    iswepe
    Age
    61
    Posts
    7
    Thanked: 20

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    WOW, did not see that coming, thats a neat slide out.

  2. #122
    Join Date
    May 2014
    Location
    JHB
    Age
    34
    Posts
    129
    Thanked: 20

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dit lyk awesome

    Ek wil graag vrae waar kry jul die aluminum extrusions, vir hoeke, dak raam asook kante.

    Is die trokkie dalk by imperial / Motus isuzu gekoop, lyk soos hulle sticker op duer bo flicker lig, kon jy dalk sales persoon onthou

    Ek is ook in die Bak bou en die lyk regtig netjies

  3. #123
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by Heino13 View Post
    Dit lyk awesome

    Ek wil graag vrae waar kry jul die aluminum extrusions, vir hoeke, dak raam asook kante.

    Is die trokkie dalk by imperial / Motus isuzu gekoop, lyk soos hulle sticker op duer bo flicker lig, kon jy dalk sales persoon onthou

    Ek is ook in die Bak bou en die lyk regtig netjies
    Stuur whatsapp of bel my.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. #124
    Join Date
    May 2013
    Location
    cramond outside Pietermaritzburg
    Age
    69
    Posts
    355
    Thanked: 77

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    I have really enjoyed my Blinkgat camper and in the 5 years since retiring have done approx 65000 km all over Southern Africa from South of Angola , Zambia and northern Mozambique.
    Unfortunately health issues with wife who has fused neck and lower back issues and now slightest issues can result in re injuring upper arm/shoulder .
    Had decided to go camping in August but lockdown stopped this and then we have 16 days from 1 November in Kruger in chalets.

    Then to decide whether to give up camping and stick to self catering chalets
    Unfortunately it's looking more likely that our camping days may be over
    Last edited by richarda; 2020/08/06 at 06:59 AM.
    Ford Ranger Supercab 3.2 auto 4 x 4
    Blinkgat camper, Stofpad sump and gearbox guard,ironman snorkel,maxxis bighorn,firestone air springs
    Mazda MX5 _ sold after 5 happy years
    Polo 2.0 wife
    Retired

  5. #125
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is gesweis en gewerk die week aan die binnekant. Baie van die elektriese werk is gedoen, Die bed se panele is vasgesweis.

    Toe word dit tyd dat die "dop"vandag afgehaal word want die tenks moet onder in die raam gemaak en gepas word. So vir die volgende week gaan hul geskei wees en dan as hy terug gesit word, is dit vir finaal.

    Hier is die trok, daar kan die "garage" gesien word onder die uitskuif bed, Hy staan reg sodat die dop afgehaal kan word.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  6. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  7. #126
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die kabels word vasgemaak voordat die forklift hom moet optel.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  9. #127
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Vir my was dit maar naelbyt oomblikke. Se nou iets loop skeef
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  10. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  11. #128
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ek moes in die trok spring en hom wegtrek terwyl Sarel hom versigtig neersit .

    Veilig op die sleepers.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  13. #129
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    George
    Age
    46
    Posts
    343
    Thanked: 83

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Ek moes in die trok spring en hom wegtrek terwyl Sarel hom versigtig neersit .

    Veilig op die sleepers.
    Terwyl julle tenks bou, iewers moet ń versteekte tent wees vir Sarel se brandewyn, as julle ver Noord in Afrika ry kan jy nie sulke goed oor die grens vat nie

  14. #130
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Jong wegsteekplekkies is baie in daardie trok.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  15. #131
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,289
    Thanked: 1251

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Gaan julle nou ook die gat in die kajuit sny vir die deurloop?
    Kobus

  16. #132
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Gaan julle nou ook die gat in die kajuit sny vir die deurloop?
    Jip. Hierdie week. Hier kan jy sien hy is gemerk waar hy gesny moet word.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  17. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  18. #133
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En die gat gaan pas oor die oopsny deel vir die deurklim
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  19. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  20. #134
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van agter - aan die regterkant is die gasbottelkas wat nog gebou moet word, se deur. Die stort gaan daardie kant wees. Aan die linkerkant onder is die deur vir die toilet
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by witklipbank; 2020/08/08 at 10:24 AM.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  21. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  22. #135
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die uitskuif bed met sy vensters asook die oopmaak luik met vensters.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  23. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  24. #136
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die bed aan die binnekant is begin om toe te maak.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  25. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  26. #137
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van die plugs bo die awningkas, binne
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  27. #138
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die invertor en aircon is geplaas.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  28. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  29. #139
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hier is die spasie vir al die tenks. 1x130liter 1x150 liter 1x70 liter, brandstof 160 liter ekstra. En die buitekombuis se kaste is in aanbou.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  30. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  31. #140
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    494
    Thanked: 452

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dit lyk rerig spiekeries. Julle werk is uitstekend.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  32. The Following User Says Thank You to Spiceman For This Useful Post:


Page 7 of 15 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •