Ons nuwe ryhuis in wording..... - Page 14





Page 14 of 14 FirstFirst ... 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
Results 261 to 271 of 271
  1. #261
    Join Date
    Jan 2017
    Location
    Cape Town
    Posts
    207
    Thanked: 303

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Fantastiese toertrok!

  2. The Following User Says Thank You to Fishing1 For This Useful Post:


  3. #262
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    My buite kombuis kas. Ek hou van glas bekers, glase ens en die laai word gebruik net vir my eetgerei en glase. Ek het self die kassies gemaak, dit sal later met iets grander vervang word maar vir nou sal my glas goed nie breek nie.

    My skoondogter het vir my al my glase gegraveer en Huis Sloertoer se goed kan nou duidelik uitgeken word.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. The Following 4 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  5. #263
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die wynglase
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  6. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  7. #264
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die rooi beddegoed. Ons het gister aand heerlik geslaap.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  9. #265
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die een muur aan die agterkant spog met sy spieel en houtraam gemaak deur ons seun, Francois.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  10. The Following 3 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  11. #266
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die mikrogolf is ook vasgesit op sy plekkie.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  13. #267
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die aansluiting/deurklim gat ....Ek het hout geneem en gesny volgens die groote en oorgetrek met materiaal. Toe vasgesit saam met die spons en vasgesit met velcro vir die geraas en ja, dit maak 'n groot verskil aan die enjin se geraas.

    Hoekom nie permanent vassit nie? Want dit moet maklik verwyder kan word wanneer dit nodig is vir die kajuit om te tilt.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  14. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  15. #268
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    8,855
    Thanked: 4589

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    .. Hoekom nie permanent vassit nie? Want dit moet maklik verwyder kan word wanneer dit nodig is vir die kajuit om te tilt.
    Jy dink aan alles

    Alles lyk so mooi. Wat het jy gebruik om die glas/beker houers te maak? Lyk soos blikkies?
    Last edited by lekhubu943; Yesterday at 12:49 PM.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  16. The Following User Says Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:


  17. #269
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Edenvale
    Age
    53
    Posts
    1,859
    Thanked: 1341

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Very nice...I'm extremely jealous!
    Padraic Berry

  18. The Following User Says Thank You to NewLandy For This Useful Post:


  19. #270
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,735
    Thanked: 929

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Jy dink aan alles

    Alles lyk so mooi. Wat het jy gebruik om die glas/beker houers te maak? Lyk soos blikkies?
    Christa jy is reg. Kondensmelk blikkies vir die bekers en glase en vir die wynglase tuna blikkies. Jy sny net die vir die bekers elkeen so gleuf van 20mm oop, dan het ek dit vasgeplak met sikaflex op plaat en een man gevra om vas te sit met klein poprivits. Toe het ek dit gespray en dan sit ek net stukkies mat in,

    Jy sien ek moes dit doen want die manne en Sarel is so besig, en ons wil oor 3 weke wildtuin toe en my glasbekers , glase ens gaan nie hou in daardie kas nie. (ek het toe Sarel gou een more ry, een man aangesit om die blikkies oop te sny en toe hy weer ry, die een gevra om die poprivits in te sitwant hul is baie besig met ander kampers) So dit is my poging vir my kombuis kas maar my seun het gese as daar tyd is sal hy dit bou met sy lasermasjien = ander dag
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  20. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  21. #271
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,213
    Thanked: 136

    Default Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Netjies Elize julle het rede om trots te wees ek glo julle sal hond uit n bos kamp by plekke soos die Richtersveld

Page 14 of 14 FirstFirst ... 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •